-
loading
Ads with pictures

Baie opregte


Top sales list baie opregte

Vanderbijlpark (Gauteng)
Opregte bruin worshondjies. Baie oulik!! Ma en pa is ook opregte worshonde
See product
Nylstroom (Limpopo)
Opregte duitse korthaar pointer honde, baie goeie bloedlyn. Hulle is die 16de sep reg. Whatsapp my op 820 - show phone - 5 en bel op 606 - show phone - 6
See product
Delmas (Mpumalanga)
Opregte German Shorthair Pointer hondjies. Baie lewendig. Ma geregistreer. Pa ook opreg. 5 tefies en 4 reuntjies. Ontwurm, ingeent en vee-arts boekie. Beskikbaar eerste naweek in Junie. 6 weke oud op 31 Mei.
See product
Bethlehem (Free State)
Opregte labrador reun so 6 jaar oud is opsoek na 'n goeie huis met mense wat hom kan liefhê. Hy is baie liefdevol en gehoorsaam. My omstandighede het verander en kan hom ongelukkig nie meer hou nie. Bel of whatsapp my op 724 - show phone -
See product
South Africa
Ek het 'n baie oulike opregte langbeen foxterrier om weg te gee. Moet ongelukkig van hom ontslae raak as gevolg van veranderde omstandighede. Hy is slegs 10 maande oud en dus nog baie jonk. Ek het 'n veearts boekie wat al sy nodige inspuiting geskiedenis toon. Hy is baie vriendelik en is 'n lekker speelerige en energieke hond. Ek soek asb 'n goeie huis vir hom waar hy genoeg aandag sal kry of dalk 'n ander hond wat hom kan besig hou. Kontak my asb indien u belangstel. Ooh ja sy naam is Roof.
See product
Vanderbijlpark (Gauteng)
2 reune, 8 weke oud. Nie ontwurm of gespuit. Pa en Ma is baie klein. Moenie email nie - bel of whatsapp asb. Opregte Yorkies / Pedigree Yorky / Yorkshire Terrier 2 males, 8 weeks old. Not dewormed or shot. Mom and Dad small type. Do not email - please call or Whatsapp Hester.
See product
South Africa
4 spelerige en gesonde Alsations vir R elk Hulle is 5 weke oud 1 reentjie en 3 teefies Die ma en pa is opreg en baie goeie wag honde
R 1.000
See product
Pretoria (Gauteng)
Hulle is 9 weeke oud hulle is reeds ingeent en hulle is ontwurm die hondjies is op reg en het baie wit.. Bell of whatsup my op 714 - show phone - 1 of 793 - show phone - 8
See product
South Africa
Pragtige giant schnauzer hondjies beskikbaar. 8 weke oud. Ingespuit en ontwurm. Giants is onder die slimste honde. Baie lief vir kinders en uitstekende waghonde. Beide ouers is KUSA
R 3.500
See product
Port Elizabeth (Eastern Cape)
Goeie bloedlyn GD puppies. 2 reuntjies en 2 teefies oor. Foto van ouers is op Dewormed,Vaccinated and vet checked. 8weke oud - gereed om te gaan Soek n goeie huis en baie aandag en liefde. Soek asb groot yard. Stuur asb boodskap indien belangstel.
See product
Bloemfontein (Free State)
Baie pragtig, oulik en liefdevol. 6 Wekies oud. Ingeënt en ontwurm. Sy mamma is n silwer dapple. Opsoek na n goeie huis vir hom.
R 2.000
See product
Welkom (Free State)
Hy is nou so 8 mnde oud en die mooiste persoonlikheid. Dit moet ASB iemand wees wat rerig mooi na hom gaan kyk. My hart is baie seer maar ons erf is te Klein vir hom en voel dis verkeerd teenoor hom. Kan my whatsupp by 725 - show phone - 2 vir enige vra en pics.
See product
Bloemfontein (Free State)
6 Males and 6 female pure bred Border Collie pups are ready for their forever homes. Vaccinations and deworming are up to date, vet checked - each buyer will receive a contract with their pup with all of the little one's info in. Known breed for their intelligence. Skakel of whatsapp gerus vir meer inligting. Mamma werk skaap. Baie intelligente ras. DOB: 14 July.
R 3.500
See product
Vereeniging (Gauteng)
Opregte DUITSE HERDERS HONDJIES. Ouers is uitstekende waghonde op plaas. Pragtige sterk bou. Baie wakker en spelerig met sterk persoonlikheid. Byna 8 weke oud. Ingeént en ontwurm. Ek lewer af in vereniging. R2850. Kontak my asb by 726 - show phone - 0
See product
South Africa
Opregte Miniatuur Langhaar Worshondjies 9 weke oud 2 x Swart en Tan Reuntjies 1ste inenting en ontwurming ingesluit Ma is sjokolade bruin en Pa caramel bruin Baie spelerig
R 2.000
See product
Nylstroom (Limpopo)
Opregte duitse kortaar pointertjies, kort stertjies, en n baie goeie bloedlyn. Pa en ma is uitstekende goeie jag honde. Hulle is ontwurm en vandag 6 wekies oud. Bel op 606 - show phone - 6 of whatsapp op 820 - show phone - 5. Ons is tussen warmbad en nylstroom
See product
Pretoria (Gauteng)
Baie oulike klein tipe yorkies. 4 dogtertjies - 2 seuntjies. Geen t cup grote. Ek teel net met opregte gesonde yorkies. Tel nr 632 - show phone - 1
See product
South Africa
Ek het 5 pragtige lewendige jack russel seuntjies hulle is die kort been baie liefdevol en baie cheecky die ma en pa is altwee opregte jack russels die hondjies is n perfekte speel maatjie vir kinders whatsapp my gerus op 061 906 3430 vir meer inligting em fotos
R 400
See product
South Africa
Uitsonderlike opregte pragtige Jack Russell kleintjies beskikbaar onmiddelik op dringende lewering hul wil baie graag iemand kry wat hul, hul lewe in lief en leed wil deel. 081
See product
South Africa
Ek het 9 pragtige klein jack russel hondjies wat baie lewendig en spelerig is hulle is opregte jack russells hulle eet en drink self hulle is nie ingespuit of ontwurm nie whatsapp my gerus op 084 435 6418 vir meer fotos en inligting
R 300
See product
South Africa
Ek het 9 pragtige klein jack russell hondjies baie spelerig en liefdevol vol energie hule soek graag n opregte liefdevolle huis eet en drink self nog nie ingespuit of ontwurm nie kontak my op whatsapp 084 435 6418 vir meer inligting of fotos moet asb nie e mail nie whatsapp my
R 300
See product
South Africa
Ek het 7 pragtige kort been jack russel hondjies hulle eet en drink self en is verskriklik spelerig en cheecky die ma en pa is altwee opregte jack russels hulle soek graag n baie liefdevolle huis die hondjies is ideaal vir klein kinders kontak of whatsapp my gerus op 061 906 3430 vir meer inligting en fotos
R 400
See product
South Africa
Ek het 7 pragtige jack russel puppies 2dogtertjies en 5 seuntjies hulle is die kort been jack russel hulle eet en drink self die ma en pa is altwee opregte jack russels hulle is baie spelerig en verskriklik cheecky dis R500 elk. kontak my gerus op whatsapp vir meer inligting en fotos 061 906 3430 dankie
R 500
See product
South Africa
Ek het 4 pragtige klein kort been jack russel hondjies hulle eet en drink self en is verskriklik spelerig en liefdevol hulle pels is baie sag hulle soek graag n liefdevolle huis die ma en pa is altwee opregte jack russels whatsapp my gerus op 061 906 3430 vir meer inligting en fotos
R 400
See product
Krugersdorp (Gauteng)
Pragtige opregte swart Great Dane hondjies. Opsoek na liefdevolle families. Mamma en Pappa is baie mooi en groot gebou. 3 meisies en 7 seuntjies. Whatsapp my gerus vir meer fotos.
See product
Nylstroom (Limpopo)
Danny is n pragtige opregte Nooitgedacht hings. 5-6jaar oud 15hh Loop tans op veld Inentings is op datum Hy is ry baar, kort nog werk. Baie saggeaard en persoonlikheid. Kontak vir verdere inligting 078 159 7359
R 10.000
See product
Witbank (Mpumalanga)
2 Opregte Jack Russel Reuntjies. 7 wekies oud. Gebore 17 Maart 2022. 1ste Inenting en ontwurming ingesluit. Sagte haartjies. Mamma is miniatuur. Baie spelerig en parmantig.
R 1.400
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.