APPELOOSA REUN IN VANDERBIJLPARK
Appeloosa reun 12 jaar oud 15.2 hh Baie mak en betroubare ryperd hy gedra hom baie mooi op uit ritte Hy spring maklik 1 meter en is rustig in die skou ring Hy kan n swaar ruiter dra hy is n mooi fris perd. Sy kondisie is baie mooi Is eerder geskik vir bitjie meer ervare ruiter Hy skop of byt glad nie Kontak Winnie Vanderbijlpark
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT