-
loading
Ads with pictures

Baie mak


Top sales list baie mak

Villiers (Free State)
Hi ek is opsoek na ' n baie mak kinderperd merrie of ' n reun perd, in my pryslyn van R en onder asb, in Bethlehem, Vereeniging, Frankfort, Delmas, Vrede, Heilbron Omgewing asb ! Bel of sms of whatsapp my maar as jy ' n perd het !
R 5
See product
South Africa
pony so - 16 jaar oud regte perd vir n begin ruiter hy is baie gehoorsaam hy het geen slegte maniere nie kontak my op vir fotos en meer inligting oor die pony
See product
Kimberley (Northern Cape)
Very tame koperspringbok male for sale... Ideal for small camp/lodge.
See product
South Africa
Mak 3jaar oue ryperd. Reun. Baie goeie geaardheid en geskik vir kinders. Beskikbaar vir besigtiging te Malmesbury skougronde.
See product
Bloemfontein (Free State)
Baie oulike & veilige groot kinderperd. 150.5cm, 13yo. Bloemfontein.
R 10.000
See product
South Africa
ek het n mak miniatuur potbelly beertjie 8 maande.baie klein loop aan bant. lief vir aandag gewoond aan honde moet gesien word te dierbaar vir woorde
See product
South Africa
Baie mak ryperd.adila is baie vriendlike n kinderperd.Trek kar enkel en dubble.Geskik vir kinders vn 5jaar oud,ook n goeie teel merrie 12jaar oud met n microchip en sy is nu dragtig sy vul desember.Sy ruiter is nu op di oomlik is 7jaar oud.n Baie hartseer vekoper
See product
Standerton (Mpumalanga)
Baie mak en ry baie lekker. 5 jaar oud. Ongeveer 14hh. R5000 kontak 073 617 4725
See product
Vanderbijlpark (Gauteng)
Appeloosa reun 12 jaar oud  15.2 hh  Baie mak en betroubare ryperd hy gedra hom baie mooi op uit ritte  Hy spring maklik 1 meter en is  rustig in die skou ring   Hy kan n swaar ruiter dra hy is n mooi fris perd. Sy kondisie is baie mooi Is eerder geskik vir bitjie meer ervare ruiter  Hy skop of byt glad nie  Kontak Winnie Vanderbijlpark
See product
South Africa
N jonk fries hings 2 jaar oud baie mak word in di kar gespan en word in die saal gery hy is baie vriendelik baie lewendig
See product
Lichtenburg (North West)
Duimpie is very small and will be about 65 cm. Any children or person big dream. He is tame. For loveable home. Can be holding in your yard. Duimpie is baie klein en baie skaars grote. Enige persoon of kindjie se droomperdjie. Baie mak. Kan in erf aangehou word. Verwagte hoogte 65 cm. Vir liefdevolle huis.
R 15.000
See product
Witbank (Mpumalanga)
Abby is 4 jaar oud. Sy is baie mooi en baie mak. Sy is rybaar en lekker vinnig. Sy is lekker vris gebou en is nogals oorheersend. Sy is nie vir eemand wat net begin ry nie en baie fyngevoelig. Sy het n saal en toom en n halter en n vliee masker. Skakel op 072 429 3067
R 5.000
See product
Vryburg (North West)
Die een perd is baie mak en die ander een was al gery maar hy is nie rerag mak nie BEL MY ASB EN ONS PRAAT en onderhandel.Pleas give me a call and we talk.
See product
South Africa
Merrie baie mak en liefde vol skop nie,kan gery word is so 4 jaar oud.. vul is haltermak skop nie vang maklik is nou 4 maande oud en baie liefdevol
See product
Kareedouw (Eastern Cape)
Merrie Ouderdom 4 to 5 jaar Ingebreek Baie mak en kinder vriendelik Geen paspoort/inspuitings +-14 hh Hou van aandag en baie liefdevol Whatsapp 0782557473
R 15.000
See product
Rustenburg (North West)
Miniatuur Merrie 78 cm baie mak Het kinderpartykies gedoen kan gery word. Enige kind se droom maatjie
R 6
See product
Vereeniging (Gauteng)
Goeie kinder ry perd baie mak met n saal en toom + _ 7 jaar oud gelding goeie perd vir begin ruite R
See product
South Africa
2 wyfies en een mannetjie corn snakes met hok en alle toebehore wat nodig is hulle nog jonk maar baie mak
R 1.500
See product
Kimberley (Northern Cape)
Ons het drie katjies wat 'n GOEIE huis soek. Iemand regtig vir die katte kan sorg en lief is vir diere. Jy kan een of twee of aldrie vat. Hulle is ongeveer 5 maande oud, baie mak en het in die huis grootgeword. Gratis. Whatsapp asb vir nog foto's. Ons is in Modderrivier/Ritchie area. Geen kansvatters asb.
See product
South Africa
Pekin bantams. (1 trio -- 3) wit haantjie, 1 silver en 1 swart silver hennetjies. Die bantams is skou gehalte en baie mak. R500.00 onderhandelbaar. Kontak Gerrit 0837586060.
See product
Ceres (Western Cape)
RAM, SAANEN BOKRAM ASOOK VERSKEIDENHEID VARKIES BESKIKBAAR. HIERDIE IS IDEAAL VIR BEGINNER BOERE OF KLEINHOEWES. DIERE IS BAIE MAK EN VAN GOEIE GEHALTE. KONTAK GERUS AS BELANGSTEL OP WATTSAPP SEIN IS TE SWAK.
See product
Robertson (Western Cape)
Mak en geleerde reun onder die saal. Kinderperd met baie mooi temperament. Kan die kind neem tot op 'n hoë ouderdom.
R 10.000
See product
Witbank (Mpumalanga)
Bubbles is 2 jaar oud. Hy is halter mak. Maar hy moet nog ingebreek word. Hy is nog ni saal en toom mak ni. Hy is ook ni rybaar ni. Hy is let wel mak en kan aan hom gevat word maar andersins kort hy baie aandag. R1500 skakel Jasper op 0724293067 of whatsapp op 0670794237
R 1.500
See product
South Africa
Sy is halter mak baie liefde vol en mak eet uit hand en kom as jy roep sy is nie rybaar nie moet ingebreek word mense kan my whatsapp op vir meer pics
See product
South Africa
ek het n mak appaloosa reunperd mak en rybaar soek ervaare ruiter het baie plesierritte gery 14.1 hh sal ruil vir miniatuur perdjies
See product
Pretoria (Gauteng)
Arabier Reun, Pragtige perdjie, halter mak,bay, 14.1hh. Baie mooi beweging. Geskik vir enige jong of liggewig ruiter wat ernstig is om te ry, as u hom die ekstra myl sal neem om hom mooi te leer, het u u stukkie goud. Hy is 'n baie gewillige perd. Kontak Eddie. Prys R
R 10
See product
Pretoria (Gauteng)
Arabier Reun, Pragtige perdjie, halter mak,bay, 14.1hh. Baie mooi beweging. Geskik vir enige jong of liggewig ruiter wat ernstig is om te ry, as u hom die ekstra myl sal neem om hom mooi te leer, het u u stukkie goud. Hy is 'n baie gewillige perd. Kontak Eddie. Prys R ohb
See product
Pretoria (Gauteng)
Arabier Reun, Pragtige perdjie, halter mak,bay, 14.1hh. Baie mooi beweging. Geskik vir enige jong of liggewig ruiter wat ernstig is om te ry, as u hom die ekstra myl sal neem om hom mooi te leer, het u 'n stukkie goud. Hy is 'n baie gewillige perd. Kontak Eddie. Prys Rohb.
See product
South Africa
Hansie is n mak kinderruiter ponie. Hy is n ou Gymkhana ponie.Is baie oulik met kinders en ry gemaklik.staan vir hoefsmit en klim boks..hy is nou 16 jaar oud al lyk hy baie jonger.Hy staan op n plaas in worcester..kontak vir meer inligting of whatsapp:
See product
Kroonstad (Free State)
Pragtige mak minateur meultjie “Allies” 10 maande oud met n baie mooi persoonlikheid. Baie skaars om n minateur meul te vind.
R 4.000
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.