-
loading
Ads with pictures

Baie kamers


Top sales list baie kamers

Potchefstroom (North West)
POTCHEFSTROOM Luukse Studente Kamers, In ‘n baie modern student lewenstyl huis. Rustige en veilige woongebied van Potchefstroom. Huis word weeksdae gediens Kamers ruim luuks ten volle gemeubileerd, eie badkamer stort toilet end wasbak. Elke kamer eie studiehoek met lessenaar en boekrak. Vir ontspanning gemeenskaplike kuier en leef area moderne student sitkamer, eetkamer kombuis en waskamer met wasmajien en tuimeldroeër. Vanuit kombuis loop uit op ‘n onderdak braai area. Luukse granite afwerking Goeie kwaliteit eetware, gebuiks artikels vir self bediening word voorsien. Veiligheid aspekte van hoogste gehalte voorsien. Genoeg onderdak parkering.
R 2.950
See product
Potchefstroom (North West)
4.1 ha Vaalrivier-hoewe met baie ontwikkelingspotensiaal. Hierdie hoewe bied die koper soveel moontlikhede. Wil jy op klein skaal boer, dan is hierdie net die regte plek vir jou. Pekaneutbome is baie gewild om te plant in hierdie area. Daar is verskeie opsies om te oorweeg. Daar is ook kamers wat omskep kan word vir vissermanne wat naweke wil kom visvang. Hierdie hoewe bied ook die volgende: - ruim 2 slaapkamer woning - volledige badkamer met aparte toilet - kombuis - leefarea met kaggel - 6 kamers (onvoltooid) - ablisieblok (onvoltooid) - groot oop stoor - boorgat (nie toegerus nie) - 110 meter rivieroewer - Eskom 3-fase krag Kontak my gerus vir 'n afspraak. Property Reference #: 2005042 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 1.895.000
See product
Nylstroom (Limpopo)
3 BEDROOM COLONIAL HOME WITH LOTS OF POTENTIAL. This full title home has 3 bedrooms, 2 bathrooms and is located in a great area on an 839må_ property. Most of the floors are wooden and the ceilings are very high creating a spacious colonial atmosphere. Rooms are large with big windows that allow lots of light into them. The main bedroom is exceptionally spacious with its own en-suite bathroom. The kitchen has ample shelving and countertop space. The living and lounge area is open plan with the kitchen situated around the corner. The front veranda is covered and semi-enclosed, it is spacious and airy. The front garden has a built-in braai that has been shaded by large trees. Additional features include a borehole and a carport. This home is located in the more established part of town with various schools in the area. The town is a short drive away with a golf club, tennis club, or bowls club for the young at heart. Book today to come and see what this home has to offer for you. Hierdie voltitelhuis het 3 slaapkamers, 2 badkamers en is geleÌÇ in 'n wonderlike area op 'n 839må_ erf. Die meeste vloere is van hout en die plafonne is baie hoog, wat 'n ruim koloniale atmosfeer skep. Die kamers is ruim met groot vensters wat baie lig daarin toelaat. Die hoofslaapkamer is ruim met sy eie ensuite-badkamer. Die kombuis het genoeg rakke en 'n toonbank. Die leefarea en sitarea is oopplan met die kombuis om die hoek. Die voorstoep is bedek en gedeeltelik omring, dit is ruim en laat baie lug in. Groot gevestigde bome bied die skaduwee wat die ingeboude braai area sou nodig he. Bykomende kenmerke sluit in 'n boorgat en 'n motorafdak. Hierdie huis is geleÌÇ in die meer gevestigde deel van die dorp met verskillende skole in die nabye omgewing. Die dorp is net 'n entjie se ry weg met 'n gholfklub, tennisklub of rolbalklub vir die wat sou belangstel. Bespreek vandag om te kom kyk wat hierdie huis vir u kan bied. Property Reference #: CE21-0191 Agent Details: Deme Misselhorn Century21 Shop 24, Sparrow Centre (PnP), Nelson Mandela Drive, Modimolle 0510
R 935.000
See product
Pretoria (Gauteng)
Ons pragtige Huis in Annlin beskikbaar vir verhuuring - R12500 per maand Beskikbaar begin Julie vir meer info Baie Dankie 3 slaap kamer Huis (kamers het ingeboude kaste) Diere & Kinder vriendelik Gemotiseerde hek Groot kombuis Groot tv kamer Eet kamer Ekstra vertrek (studeer kamer) Aparte toilet en badkamer In hoofslaap kamer is daar n on-suite badkamer (stort en bad) Klein buite gebou Het besproeiing binne en buite Boorgat patio met ingeboude braai Skekuriteits ligte rondom erf Huis is vol teels behalwe 2 kamers het laminated flooring Hoek erf
See product
Christiana (North West)
Property Address: Christiana, Christiana Pragtige gastehuis ideaal vir jong opkomende besigheid. Daar is 2 baie mooi oornag kamers en 'n selfsorgeenheid wat verhuur kan word op maand tot maand basis. Daar is n eetsaal of ontspanningskamer vir die gene wat dalk ietsie wil eet of net wil kuier saam met vriende. Property Reference #: 106 Agent Details: Sonja Groenewald Guillcor Properties 48 Forsman Street, Christiana, 2680 Christiana
See product
Potchefstroom (North West)
90 ha Gasteplaas buite Potchefstroom met soveel moontlikhede. Kom en ervaar die rustigheid wat hierdie plaas jou bied. Gastekamers wat kan verhuur word aan gaste wat kom jag op wildsplase in die omgewing. Besighede wat spanbou wil kom doen, of selfs groot familie byeenkomste. Hierdie is 'n moet om te sien. Die plaas bied die volgende: Woning 1 - Gastehuis - 6 kamers met hulle badkamers - 2 slaapkamer woonstel, kombuis en leefarea - kantoor met stoorplek - waskamer vir die linne Woning 2 - 3 slaapkamer - 2 badkamers - studeerkamer - 2 leefareas - kombuis met 'n opwas - stoorplek - 2 motorhuise - swembad - 2 baie sterk boorgate (+-40 000 lt) - lande (16 ha kan besproei word) - weiding +-74 ha - stoor (270 vierkante meter) - afdak ook ongeveer 270 vierkante meter - Eskom-krag BTW is tersprake Kontak my vir 'n afspraak! # Parking: 2 Property Reference #: 1909128 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 3.680.000
See product
Parys (Free State)
178ha Saai- en beesplaas asook lodge met rivierfront in Parys-area met die mooiste natuurskoon. Die plaas bied soveel moontlikhede vir die natuurliefhebber of as jy wil boer. Hier is talle wild, gastekamers en selfsorgeenhede vir groot gesinne of groepe vriende. 'n Lieflike venue wat gebruik kan word vir troues, partytjies, familiefunksies of net lekker saam kuier. Jy kan die staproetes kom geniet en ontspan in die onderdak-swembad. Met die rivier baie naby, kan jy ure se visvang geniet of net ontspan langs die water. Hierdie plaas bied ook die volgende: - kantoor - akkomodasie vir 55 gaste (27 kamers en 15 badkamers) - venue vir troues, funksies - 2 groot bomas met volle kombuise en braaigeriewe - waskamer vir linne - wild ingesluit (3 kameelperde, 15 inyalas, 4 rooihartebeeste, 1 koedoe, 15 elande, 25 springbokke, 18 rooibokramme, 30 rooibokooie, 5 zebras en takbokke) - 2.1 meter wildsheining rondom die plaas - 2.2km rivierfront - staproetes (8km) - waterregte vir 15ha vir besproeiing - 60+ha ploegbare grond onder smitsvinger tans - 3 groot store - 3 boorgate toegerus (2 met sonpanele) - 2 sementdamme en 1 gronddam - 1ha wat verhuur word langs die rivier (met 'n swembad en geriewe) - Eskom 3-fase krag (200kva) - voertuig om wild te besigtig is ingesluit BTW is ter sprake. Kontak my gerus vir 'n afspraak. Groot geleentheid wat nie gemis moet word nie. (Slegs kliënte wat reeds goedgekeur is en bankwaarborge kan lewer) Property Reference #: 2010170 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 11.500.000
See product
Bloemfontein (Free State)
4 slkm huis te Bainsvlei - Bloemfontein - 7 km van LHP 2 Badkamer - 2 x geysers - met timers Gas stoof in Kombuis Vensters het almal blindings. Diefwering vensters. Buite deure het Veiligheids hekke. Op hoewe - veilig - Beton omheining. Het Skuifhek met motor en remote. Plaveisel inrit. Groot tuin. Met besproeiing. Het prepaid water en Krag meters. Jagertech tariewe. Al die kamers het nuwe ingeboude kaste. Kombuis netjiese kaste - graniet top by opwasbak. Garage - en ook toe afdak vir 2 x motors wat kan sluit. Baie veilige omgewing - GPF patrolies. Beskikbaar 1 Julie 2021 Bel 0829944926
R 9.800
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.