ARABIER REUN IN WARMBAD
JP Arabier reun 5 jaar oud 14.2 hande hoog Jp is geskik vir enige ruiter,hy is ingebreuk en rybaar hy loop tans buite sonder skoene en doen beeswerk en lekker uit ry ritte, kan met halter gery word, hy is n baie oulike perd en soek n huis waar sy eienaar hom sal lief he, ek het net te veel perde kan nie aan almal aandag gee nie. kontak my asb indien belangstel. Hy het n paspoort boekie al sy spuite is op datum.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 6.500,00
R 6.500,00
Contact
CONTACT