ARABIER REUN UIT VLINKFONTEIN LYNE 6JAAR OUD HALTERMAK IN PRETORIA
Arabier Reun, Pragtige perdjie, halter mak,bay, 14.1hh. Baie mooi beweging. Geskik vir enige jong of liggewig ruiter wat ernstig is om te ry, as u hom die ekstra myl sal neem om hom mooi te leer, het u u stukkie goud. Hy is 'n baie gewillige perd. Kontak Eddie. Prys R
4.00/5
1 reviews
Price:
R 10,00
R 10,00
Contact
CONTACT