-
loading
Ads with pictures

Nuwe afrikaanse


Top sales list nuwe afrikaanse

Nylstroom (Limpopo)
Kennis: Die Eerste Afrikaanse Ensiklopedie In Kleur Reeks al 17 boeke (Boek 1 tot 16 + inhoudsopgawe) goeie kondisie en die Nuwe Afrikaanse Reeks Kinder Ensiklopedie al 12 boeke asook;
R 2.000
See product
Alberton (Gauteng)
Nuwe Afrikaanse Reeks Kinder Ensiklopedie al 12 boeke asook; Kennis: Die Eerste Afrikaanse Ensiklopedie In Kleur Reeks al 17 boeke (Boek 1 tot 16 + inhoudsopgawe) goeie kondisie
R 2.000
See product
South Africa (All cities)
Buy Juta se Nuwe Afrikaanse Grammatika, Vir Middelbare Skole - Potgieter. D. J. (Dirk Jacobus) for R350.00
R 350
See product
South Africa (All cities)
Buy Juta se Nuwe Afrikaanse Grammatika, Vir Middelbare Skole - Potgieter. D. J. (Dirk Jacobus) for R260.00
R 260
See product
South Africa (All cities)
Buy Verklarende Afrikaanse Woordeboek. Negende Uitgawe. Pharos. NUWE BOEK! for R345.00
R 345
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours Sedert Suid-Afrika se politieke omwentelinge vanaf 1989 word daar van Nasionale Intelligensie se vertroulike leers uit die vorige bedeling vernietig. Terselfdertyd kom ses Duitsers onder geheimsinnige omstandighede in Suid-Afrika aan. Natuurlik kry almal ’n nuwe identiteit, Afrikaanse name, ’n nuwe lewe. Nie almal wat met hierdie sake gemoeid was, het skoon rekords nie. ’n Man soos Vic Nel is byvoorbeeld tot veel meer in staat as wat dit lyk, noudat hy ’n hardeware-verkoopsman is wat laag le sover hy kan. Alles werk, tot ’n reeksmoordenaar vaardig raak en Vic se foto by die moordtoneel staangemaak word. Dit terwyl Vic nie ’n benul het hoe hy en die onbekende slagoffers se lewe vervleg kan wees nie. En as dit uit die verlede dateer, is dit ook so dat niemand sedert 1989 so jonk gebly het dat hulle nog geredelik herkenbaar sal wees nie. Na ’n besoek aan ’n befoeterde ou man in ’n aftreeoord tel hy wel ’n spoor op, maar hy word vriendelik vermaan om weg te stap, want die verlede is verby en niemand kan iets daaraan verander nie. Maar wegstap kom nie vir Vic maklik nie. Features Summary Vic Nel het in die vorige politieke bedeling vir Nasionale Intelligensie gewerk en in die Nuwe Suid-Afrika is hy, wel, ’n hardeware-verkoopsman... Tot sy foto staangemaak word by ’n moordtoneel en soortgelyke moorde daarop volg. Author Henk Breytenbach Publisher LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk Release date 20160601 Pages 303 ISBN 0-7993-8024-5 ISBN 13 978-0-7993-8024-8
R 177
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Jannie Malan is 'n intelligente digter wat met ’n liriese maar tegelyk nugter blik na die wereld kyk. In ligte laaie is sy eerste volwaardige bundel nadat hy reeds in 2010 in Nuwe stemme 4 (Tafelberg) gedebuteer het. Malan skryf oor sy jeug, oor die liefde en die verlies daarvan, oor reise binne- en buitelands, en ten slotte oor die dood. Die bundel is in vyf afdelings gestruktureer met die vuur van die titel as ’n deurlopende motief. Die gedigte getuig van die digter se ruim verwysingsveld en wye belangstelling in alles wat in en om die mens van die 21ste eeu aangaan. Jannie Malan is ’n sterk en opwindende nuwe stem in die Afrikaanse poesie. Features Summary Jannie Malan is 'n intelligente digter wat met ’n liriese maar tegelyk nugter blik na die wereld kyk. In ligte laaie is sy eerste volwaardige bundel nadat hy reeds in 2010 in Nuwe stemme 4 (Tafelberg) gedebuteer het. Author Jannie Malan Publisher Protea Boekhuis Release date 20140605 Pages 128 ISBN 1-4853-0078-9 ISBN 13 978-1-4853-0078-6
R 143
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.