-
loading
Ads with pictures

Nuwe mamma pink


Top sales list nuwe mamma pink

Springs (Gauteng)
*Billy the kid* Yorkshire Terrier *Moet vandag gaan* Springs, Gauteng Only serious buyers please * 7 Weke vandag oud en is reg vir sy nuwe mamma of pappa * Billy is gerigestreer, ontwurm en het sy inspuitings ontvang * Hy is vreeslik liefdevol en is sy mamma se enigste kind * Geskatte gewig is 2.5kg * Hy het n "doll face" en is swart en goud * Whatsapp my vir meer inligting op 617 - show phone - 6 *Spesiale borduur kussing gaan saam met hom * R1800
See product
South Africa
Het 2 oulike tefies beskikbaar. Kan na nuwe mamma of pappa gaan op 14 Augustus wanneer 8 weke oud. Eerste entings en ontwurming op datum. R2500. Kan gerigistreer word vir R300 ekstra. Kontak Kobie by 0846689032. Whatsapp/sms/skakel.
R 2.500
See product
Springs (Gauteng)
Registreer,gespuit, ontwurm. Gesond, speel, eet. 8weke gereed vir nuwe mamma beloof net liefde. Sy gaan met haar kombersie en meer. Springs.Help met vervoer waar moontlik. Pocket was R3800 nou R3300. Klein standard was R2800 nou R2500. 824 - show phone - 1
See product
South Africa
Ek het 3 pragtige puppies wat reg is vir hulle nuwe huisie, hulle is 9 weke oud, klaar ingeënt en ontwurm, en geregistreer, ek het een tradisional wyfie R en twee pragtige biewer mannetjies, R , mamma en pappa weeg 2.5 kg.
R 3.000
See product
South Africa
Ek het die pragtige bolletjie liefde, sy is nou 8 weke (nog nie reg vir haar nuwe huisie) sy weeg nou eers 400g, ek is opsoek na mamma wat te veel liefde vir haar sal gee en mooi na haar sal kyk. Sy is op en wakker, sy vat nie moeilikheid nie. Sy is gebore op die 12de okt 2015. Sy sal reg wees by die einde van Desmber of vroeg Januarie
R 7.000
See product
South Africa
Ek het 'n pragtige mannetjie wat reg is vir sy nuwe huisie. Hy het al sy 2de inenting gehaat, klaar ontwurm en geregistreer. Hy is nou 11 weke. Mamma weeg 2,5kg en pappa 2.3kg.
R 3.000
See product
Groblersdal (Mpumalanga)
Ons is 6 sussies en 1 boetie Jack russeltjies. Ons is op 2 Julie gebore en sal gereed wees op 15 Augustus vir n nuwe huis. Ons bly nou op n Plaas in die Loskopdam distrik. Julle kan ons mense mamma Riesl kontak as iemand graag een van ons wil he. Groete 7 klein Jackies
See product
Cape Town (Western Cape)
Havenese kleintjies. Havenese hondjies om goeie ouers, kan 3 tewe beskikbaar mamma hier gesien word met kleintjies. Liefdevol tuis opgevoed ingeënt microchip ontwurm en vlooi behandel. Gereed vir daar liefdevolle nuwe huise, kontak ons op watsapp nou + 277 - show phone - 07
See product
East London (Eastern Cape)
Ons het 'n pragtige werpsel 5 Cavalier King Charles Spaniel is daar seuns en meisies beskikbaar. Die kleintjies is ontwurm en flead met advokaat en het ook microchip. Ma en pa is albei familie troeteldiere, kan mamma word sien met hondjies te alle tye. Hulle is opgekoop in ons huis en hulle is op soek na nuwe liefdevolle huise te gaan na.
See product
South Africa
More almal ons is vandag 24 daggies oud. En is opgewonde om na ons nuwe mense ouers te gaan. Ons mamma en pappa is baie kwaai en het ons mooi geleer om ons mens familie mooi op te pas. Leke daggie
R 1.500
See product
Ceres (Western Cape)
St dane Puppies R1600.00 (sluit ontworming in) 5 teffies 3 reentjies 4 swart, 3 merle en 1 bruin en swart Sal reg wees om na nuwe jaars te gaan na n liefde volle huise. Kontak gerus. vir fotos en verder inligting. 0828312047 Of tharena.sauermann@gmail.com Soek liefde volle huise en mense wat mooi na hulle diere kyk Mamma is n Great dane en pappa is n St Barnard.
R 1.600
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.