-
loading
Ads with pictures

Nuwe jurgens


Top sales list nuwe jurgens

Middelburg (Mpumalanga)
Lysprys R 249 000 - NOU SLEGS R219 950. Voltent (On road fees uitgesluit)
See product
Springs (Gauteng)
Jurgens caravaan 14 inch bande en nuwe rims. 2× Rims are brand knew tyres got 90 % left
See product
Upington (Northern Cape)
1984 Jurgens Fleetline 6. Baie goeie toestand. Vol tent Rally tent Nuwe bande en spaarwiel Nuwe dakseiltjie nog in sak Kontak Nelius Marais 825 - show phone -
See product
Louis Trichardt (Limpopo)
Woonwa in baie goeie toestand. Gereeld gediens. Het lugreeling in. Movers op al 4 wiele. Kamara agter woonwa. Rally en vol tent met kante en 3 add a rooms. Nuwe alko jacks. Gordyne vervang met blinds. Nuwe bande.
See product
Kimberley (Northern Cape)
Perfekte toestand. Nuwe bande. Nuwe lugreeling. Movers. Tent nooit gebruik nie. En rally canopy.
R 299.999
See product
Pretoria (Gauteng)
Baie goeie toestand.Eetgery, kluis, alarm, radio, mikrogolf, geiser, nuwe bande, spaarwiel, tent, grondseil skadu tipe, silver seil vir son, tando, nose cover, hak vir waentjie aan agterkant, 2 gasbottels, 12v high cycle battery, wasgoed droe rakkie, mobile dstv dish,
See product
Pretoria (Gauteng)
Jurgens Palma met Vol Badkamer en elektriese geyser vir warm water, met stort en Toilet...Nuwe dekor. Baie mooi en skoon. Sopas gediens, herseel en vir WOOD ROT na geggaan...PUIK PUIK toestand. spaarwiel ens....RWC gedoen...Vol Tent en Rally tent,ens
R 75.000
See product
Warmbad (Limpopo)
Silwerskoon en netjies met standaard toebehore wat insluit rallytent, grondseil, breekware en dubbeldeur ys/vrieskas, noodwiel, gasbottel en waterhouer, eienaarshandleidings, plus Alva tweeplaat gasstoof. Wiellaers gediens, asook haak waarvan die skokbreker met ‘n nuwe een vervang is. Padwaardigheidsertifikaat uitgereik op 06/07/2021 en geldig vir twee maande. Dubbelbed skuif van kant na middel soos verkies (kyk na foto’s). Alles is in ‘n goeie werkende toestand. Hierdie woonwa is mossie maar man! Dit bied ook goeie waarde vir jou geld, want sy toestand is bykans die van ‘n nuwe een en is net so reg om gehaak te word om mee te gaan vakansie hou – en te geniet!
R 159.000
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.