-
loading
Ads with pictures

Nuwe polaris


Top sales list nuwe polaris

Klerksdorp (North West)
Was R199 950 NOU R189 950 VAT INCL. Nampo Spesials het begin. Kry jou Polaris of Linhai vandag terwyl voorraad hou. As jy opsoek is na 'n Polaris 570 Full Size is dit nou die kans om een tekry. Die Polaris 570 full size se vorm het klein bietjie verander. Sy bakwerk lyk nou soos die ou Polaris 800, maar die voordeel is hy is nou goedkoper. Die Polaris Ranger 570 Full Size sluit in: *567cc 4-Stroke Engine *4x4, 2x4 met Diff Lock *Automatiese ratkas met high range, low range, park en reverse *680kg Dra vermoë *700kg Sleep vermoë *Genoeg spasie vir 3 volwassenes *Groot Bak vir pak plek *En nog meer... Ons Bied: *Inruilings *Finansiering *Aflewering *Ons is Polaris en Linhai agente en het 'n werkswinkel wat alle quads, side-x-sides, bote en jetskis kan diens en of herstel. As jy belangstel, kontak my Rudolph by 823 - show phone -
See product
Aliwal North (Eastern Cape)
Gewone Prys R206 950 - Spesiale Prys R199 950 Spaar R7000 As jy in die mark is vir 'n nuwe Polaris Ranger 570, dit nou die tyd om een te kry. Hulle is beskikbaar teen groot besparings Die Polaris Ranger is aan die voor punt wat side-x-sides betref. Hulle bou gehalte en ry gemak in van top gehalte. Hulle het onder andere die volgende: *570CC engine wat meer as 800kg kan sleep. *AWD sisteem met 2x4 verstelling *CVT ratkas *Individuele vere stelsel wat jou nie laat skrik vir rowwe terein nie *Opsie vir hak *Tralies op foto is nie in prys ingereken nie. Is beskikbaar teen additionele prys *2 Jaar waarborg Ons Bied: *Finansiering *Inruiling is Welkom *Aflewering kan gereel word As jy 'n plaas voertuig soek wat jou gaan hou en jou net plesier gaan gee, is die Polaris Ranger vir jou. Kontak my by 072 899 6197 vir meer inligting
R 199.950
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.