-
loading
Ads with pictures

Nuwe alles een


Top sales list nuwe alles een

Klerksdorp (North West)
Was R199 950 NOU R189 950 VAT INCL. Nampo Spesials het begin. Kry jou Polaris of Linhai vandag terwyl voorraad hou. As jy opsoek is na 'n Polaris 570 Full Size is dit nou die kans om een tekry. Die Polaris 570 full size se vorm het klein bietjie verander. Sy bakwerk lyk nou soos die ou Polaris 800, maar die voordeel is hy is nou goedkoper. Die Polaris Ranger 570 Full Size sluit in: *567cc 4-Stroke Engine *4x4, 2x4 met Diff Lock *Automatiese ratkas met high range, low range, park en reverse *680kg Dra vermoë *700kg Sleep vermoë *Genoeg spasie vir 3 volwassenes *Groot Bak vir pak plek *En nog meer... Ons Bied: *Inruilings *Finansiering *Aflewering *Ons is Polaris en Linhai agente en het 'n werkswinkel wat alle quads, side-x-sides, bote en jetskis kan diens en of herstel. As jy belangstel, kontak my Rudolph by 823 - show phone -
See product
Parys (Free State)
Slattery een ry stroper in goeie kondisie,kan dadelik begin werk.Nuwe konkaaf,belde,laers,bakkiesband ens. Skakel Kobus by 828 - show phone -.
See product
South Africa (All cities)
Category: Leisure - Outdoor and Adventure - Camping and Camping Equipment Condition: Used Region: Gauteng - Pretoria Published: 06/07/2022 Ad Type: Owner Ad ID: h2n295x
See product
Bloemfontein (Free State)
Elko Lowbed wa Het slegs 500 Hektaar gedoen Twee Stelle nuwe Lemme Een ingesit en een spaar Loop as Kombenasie Prys R480 000 sluit BTW uit Kontak Christine 0725670943
R 480.000
See product
Bloemfontein (Free State)
2010 John Deere 6630 Premium 92 kw 5916 ure Premium Cab Nuwe Bande Een Eienaar Slegs GreenStar Ready R 585 000 + BTW Groete en Dankie Theo Fuls 083 415 7877 www.agribk.co.za
R 585.000
See product
Kimberley (Northern Cape)
2016 John Deere 6105 M 78 kw 6000 ure AutoTrac Ready John Deere 623 R Loader Nuwe Bande Een Eienaar Vol Diensrekord Puik Toestand R 995 000 + BTW Groete en Dankie Warren Pieterse 082 456 7857 www.agribk.co.za
R 995.000
See product
Cape Town (Western Cape)
2016 John Deere 6105 M 78 kw 6000 ure AutoTrac Ready John Deere 623 R Loader Nuwe Bande Een Eienaar Puik Toestand R 995 000 + BTW Groete en Dankie Theo Fuls 083 415 7877 www.agribk.co.za
R 995.000
See product
Hoopstad (Free State)
2015 John Deere 7210 R 157 kw 7675 ure Slegs AutoTrac Ready met Integrated SF1 Skerm Nuwe Bande Een Eienaar Vol Diensrekord R 1 450 000 + BTW Groete en Dankie Warren Pieterse 082 456 7857 www.agribk.co.za
R 1.450.000
See product
Hoopstad (Free State)
2015 John Deere 7210 R 157 kw 7675 ure Slegs AutoTrac Ready met Integrated SF1 Skerm Nuwe Bande Een Eienaar Vol Diensrekord R 1 450 000 + BTW Groete en Dankie Theo Fuls 083 415 7877 www.agribk.co.za
R 1.450.000
See product
Hoopstad (Free State)
Alles is oor gedoen.Nuwe messe op.Nuwe skuu plate onder op.Baie goeie toestand.Prys sluit btw uit.Vir meer inligting kontak gerus Johan 0730189576/Elize 0798449102.
R 270.000
See product
Ceres (Western Cape)
Een unit se enjin moet oorgedoen word en die ander unit se enjin kort aandag. Die res van altwee is alles werkend
R 28.000
See product
Stellenbosch (Western Cape)
Nuwe bande, ratkas,power steering,radiator alles werk op die trekker van ligte tot gauges.
R 135.000
See product
Hoopstad (Free State)
Alles werk op die trekker. Nuwe pomp,altenater en oliepomp. Lift werk.Het controls vir hydrolic. Bedrading is oorgedoen. Start en werk.Btw uitgesluit. Vir meer inligting kontak gerus Johan 0730189576.
R 50.000
See product
Hoopstad (Free State)
Nuwe lemme en alles op.Tafel is in n baie goeie toestand.Prys sluit btw uit.Kontak Elize Swart 0798449102.
R 490.000
See product
Warmbad (Limpopo)
Silwerskoon en netjies met standaard toebehore wat insluit rallytent, grondseil, breekware en dubbeldeur ys/vrieskas, noodwiel, gasbottel en waterhouer, eienaarshandleidings, plus Alva tweeplaat gasstoof. Wiellaers gediens, asook haak waarvan die skokbreker met ‘n nuwe een vervang is. Padwaardigheidsertifikaat uitgereik op 06/07/2021 en geldig vir twee maande. Dubbelbed skuif van kant na middel soos verkies (kyk na foto’s). Alles is in ‘n goeie werkende toestand. Hierdie woonwa is mossie maar man! Dit bied ook goeie waarde vir jou geld, want sy toestand is bykans die van ‘n nuwe een en is net so reg om gehaak te word om mee te gaan vakansie hou – en te geniet!
R 159.000
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.