IN LIGTE LAAIE (AFRIKAANS, PAPERBACK) IN SOUTH AFRICA
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Jannie Malan is 'n intelligente digter wat met n liriese maar tegelyk nugter blik na die wereld kyk. In ligte laaie is sy eerste volwaardige bundel nadat hy reeds in 2010 in Nuwe stemme 4 (Tafelberg) gedebuteer het. Malan skryf oor sy jeug, oor die liefde en die verlies daarvan, oor reise binne- en buitelands, en ten slotte oor die dood. Die bundel is in vyf afdelings gestruktureer met die vuur van die titel as n deurlopende motief. Die gedigte getuig van die digter se ruim verwysingsveld en wye belangstelling in alles wat in en om die mens van die 21ste eeu aangaan. Jannie Malan is n sterk en opwindende nuwe stem in die Afrikaanse poesie. Features Summary Jannie Malan is 'n intelligente digter wat met n liriese maar tegelyk nugter blik na die wereld kyk. In ligte laaie is sy eerste volwaardige bundel nadat hy reeds in 2010 in Nuwe stemme 4 (Tafelberg) gedebuteer het. Author Jannie Malan Publisher Protea Boekhuis Release date 20140605 Pages 128 ISBN 1-4853-0078-9 ISBN 13 978-1-4853-0078-6
4.00/5
1 reviews
Price:
R 143,00
R 143,00
Contact
CONTACT