-
loading
Ads with pictures

Nuwe geskiedenis van


Top sales list nuwe geskiedenis van

South Africa (All cities)
Buy NUWE GESKIEDENIS VAN SUID-AFRIKA IN WOORD EN BEELD - Cameron & Spies for R100.00
R 100
See product
South Africa (All cities)
Buy Nuwe Geskiedenis Van Suid-Afrika - Hermann Giliomee & Bernard Mbenga for R400.00
R 400
See product
South Africa (All cities)
Buy VAN MWU TOT SOLIDARITEIT, GESKIEDENIS VAN DIE MYNWERKERSUNIE, 1902-2002 for R250.00
R 250
See product
South Africa (All cities)
Buy GESKIEDENIS VAN AFRIKA - LUTZ VAN DIJK (1 STE UITGAWE 2006) for R48.00
R 48
See product
South Africa (All cities)
Buy Geskiedenis van die wysbegeerte in die Weste: Die wysbegeerte van die klassieke oudheid for R120.00
R 120
See product
South Africa (All cities)
Buy Geskiedenis van die Voortrekker Skole in Pietermaritzburg - Van Biljon for R160.00
R 160
See product
South Africa (All cities)
Buy Geskiedenis van die wysbegeerte in die Weste: Die wysbegeerte van die klassieke oudheid for R80.00
R 80
See product
South Africa (All cities)
Buy Geskiedenis van die Tweede Vryheids Oorlog. 1899 - 1902. J. H. Breytenbach. for R3,200.00
R 3.200
See product
South Africa (All cities)
Buy Geskiedenis van die Tweede Vryheidsoorlog 1899-1902. J.H. Breytenbach (Vol 1 - 4) for R1,600.00
R 1.600
See product
South Africa (All cities)
Buy Geskiedenis van die Graankultuur in Suid-Afrika, 1652-1752 | A. J. du Plessis for R125.00
R 125
See product
South Africa (All cities)
1983 sagteband met 223 bladsye in goeie toestand, maar met pen onderstrepinge hier en daar. R60 posgeld in SA. Beryming van Psalms, Gereformeerde Kerk, Gesangbundel, Sionsgesange, Psalmmelodiee....
R 70
See product
South Africa (All cities)
Buy Agtergrond en Geskiedenis van die Nuwe Testament - P.J.Du Plessis & B.C.Lategan for R140.00
R 140
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Hierdie titel is 'n verkorte weergawe van 'n tesis vir 'n D.Phil-graad wat in 2004 by die Universiteit van Pretoria verwerf is. Dit handel oor die geskiedenis van die koskultuur van die Europeers wat hulle in die sewentiende en agtiende eeu aan die Kaap gevestig het en deel van hulle nasate, die Afrikaners, gebly het. Tydens die genoemde tydperk is reeds begin om daarna as Boerekos te verwys. Die basiese uitgangspunt van die studie was om na te vors waar die oorsprong le van die koskultuur wat in die sewentiende eeu na die Kaap gekom het, wat die koskultuur behels het en wie daardie koskultuur aan die Kaap beinvloed het. Die stof vir die studie is derhalwe in drie grondtemas verdeel. Die historiese agtergrond handel oor invloede op die sewentiende-eeuse Hollandse kookkultuur wat aanleiding gegee het tot die noodsaak van 'n verversingstasie aan die Kaap, die vestiging van die Hollandse kultuur aan die Kaap, en die gemeenskap wat in die vestigingsperiode ontstaan het. Die tweede tema oor wat die koskultuur behels het wat die Europeers in die sewentiende eeu na die Kaap gebring het, word toegelig. Die derde tema wat gaan oor die invloed van Oosterlinge op die kookkultuur aan die Kaap, word ook bespreek. In die slot word gewys op bevindings wat die studie opgelewer het en 'n vlugtige blik word gegee op die verdere verloop van die koskultuur gedurende die Britse bewind, die Groot Trek, die Anglo-Boereoorlog, die tydperk van verstedeliking, die hoogtepunt van Afrikaner-nasionalisme, en die huidige tydsgewrig. Features Summary Hierdie titel is 'n verkorte weergawe van 'n tesis vir 'n D.Phil-graad wat in 2004 by die Universiteit van Pretoria verwerf is. Author H.W. Claassens Publisher Protea Boekhuis Release date 20061023 Pages 513 ISBN 1-86919-106-4 ISBN 13 978-1-86919-106-1
R 329
See product
South Africa (All cities)
Buy Album van die geskiedenis van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika for R140.00
R 140
See product
South Africa (All cities)
About the product 8vo; original light grey boards, with black lettering to spine; price-clipped pictorial dustwrapper; pp. 108, incl. index; plates. Dustwrapper rubbed and edgeworn, with loss to head and tail of sunned spine panel; foxing to endpapers and edges, occasional fox spot elsewhere. Good condition. Afrikaans text. Uncommon. A pioneering history of Afrikaners in South African commerce."Sonder om afbreuk te wil doen aan die geweldige bydrae van die Engelssprekendes en ander groepe van ons bevolking, lê Eric Rosenthal in Manne en Maatskappye die vinger op die vroeë Afrikaanse winkeliers en groothandelaars, ambagsmanne en fabrikante, veral in nywerhede soos die wamakery, waarin hulle eens die leidende rol gespeel het. Die doel was om die geskiedenis na te gaan tot buite die ou Kaapkolonie, tot in Natal en die twee Boererepublieke. Ten slotte word vir die eerste keer aandag gegee aan die belangrike rol van die Helpmekaar, daardie merkwaardige beweging gebore uit die nood van die 1914-rebellie, wat vir die hele Afrikanervolk die eerste bewys van sy inherente ekonomiese krag gebring het. Daardeur is die weg voorberei vir die stigting van die groot getal Afrikaanse finansiële, nywerheids- en mynondernemings, waarvan die sukses en vooruitsigte vandag regverdige trots wek." Manne en Maatskappye. Die Geskiedenis van die Eerste Afrikaanse Sakemanne (Books)
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.