-
loading
Ads with pictures

Nuwe skadu net


Top sales list nuwe skadu net

Klerksdorp (North West)
Nuwe planter wa 9 m lank Ons bou hom net soos jy hom wil he... die wa werk ook baie lekker vir bale
R 120.000
See product
Klerksdorp (North West)
Nuwe slashers ek bou hulle soos jy hom soek hulle kom net pto shafts
R 12.000
See product
Klerksdorp (North West)
Nuwe aapsterte met baalvurke om bale lekker te kan laai en pak,net aapstert R12000
R 22.000
See product
Klerksdorp (North West)
Ons bou nuwe baalvurke met aapstert net soos jy hom soek Hy Werk baie lekker met bale en kunsmis hy Kan so 1.5ton hanteer
R 22.000
See product
Pretoria (Gauteng)
Baie goeie toestand.Eetgery, kluis, alarm, radio, mikrogolf, geiser, nuwe bande, spaarwiel, tent, grondseil skadu tipe, silver seil vir son, tando, nose cover, hak vir waentjie aan agterkant, 2 gasbottels, 12v high cycle battery, wasgoed droe rakkie, mobile dstv dish,
See product
Ventersdorp (North West)
Massa Wa 2xAs Wa Leun wa/Dubbel Wiel 15 tot 20x Ton Nuwe kante Nuwe ligte/ Nuwe bedrading L=9m/B=240/Kant Hoogte=150/Dropside=400/Rim=10xStud/Band=12R22.5/Aste=ERN R148000+btw net soos hy staan as leun wa. (2xAs) R179000+btw met enkel as Dollie voor in as trekstang wa. (3xAs Wa) R215000+Btw met dubbel as Dollie voor in as trekstang wa. (4xAs Wa) Wa het geen papiere. Navrae Elrina 0748145974 Navrae Gerhard 0766428209 Potchefstroom
R 148.000
See product
Bloemfontein (Free State)
Claas Rollant 250 rotocut net en tou baler nuwe kettings nuwe rate nuwe agterdeur Stok kode:DT00199 R160000+vat Mpumalanga Kontak Armand op 076 550 2918 Delmand Trading
R 160.000
See product
Hoopstad (Free State)
met hydrolics geen olie of water lekke nuwe brick skoene 8 nuwe tyres clutch plate vervang R 530 000 + btw vir net die perd
See product
Warmbad (Limpopo)
Silwerskoon en netjies met standaard toebehore wat insluit rallytent, grondseil, breekware en dubbeldeur ys/vrieskas, noodwiel, gasbottel en waterhouer, eienaarshandleidings, plus Alva tweeplaat gasstoof. Wiellaers gediens, asook haak waarvan die skokbreker met ‘n nuwe een vervang is. Padwaardigheidsertifikaat uitgereik op 06/07/2021 en geldig vir twee maande. Dubbelbed skuif van kant na middel soos verkies (kyk na foto’s). Alles is in ‘n goeie werkende toestand. Hierdie woonwa is mossie maar man! Dit bied ook goeie waarde vir jou geld, want sy toestand is bykans die van ‘n nuwe een en is net so reg om gehaak te word om mee te gaan vakansie hou – en te geniet!
R 159.000
See product
Aliwal North (Eastern Cape)
Gewone Prys R206 950 - Spesiale Prys R199 950 Spaar R7000 As jy in die mark is vir 'n nuwe Polaris Ranger 570, dit nou die tyd om een te kry. Hulle is beskikbaar teen groot besparings Die Polaris Ranger is aan die voor punt wat side-x-sides betref. Hulle bou gehalte en ry gemak in van top gehalte. Hulle het onder andere die volgende: *570CC engine wat meer as 800kg kan sleep. *AWD sisteem met 2x4 verstelling *CVT ratkas *Individuele vere stelsel wat jou nie laat skrik vir rowwe terein nie *Opsie vir hak *Tralies op foto is nie in prys ingereken nie. Is beskikbaar teen additionele prys *2 Jaar waarborg Ons Bied: *Finansiering *Inruiling is Welkom *Aflewering kan gereel word As jy 'n plaas voertuig soek wat jou gaan hou en jou net plesier gaan gee, is die Polaris Ranger vir jou. Kontak my by 072 899 6197 vir meer inligting
R 199.950
See product
Middelburg (Mpumalanga)
2012 Kuhn GMD 500 2 meter snywydte Net Lusern gesny Bed olie vervang Kry stel nuwe lemme Goeie toestand R 68 000 +btw Eddie Jacobs 636 - show phone - 7
See product
Pretoria (Gauteng)
Quad is in baie goeie werkende kondisie. Is 4X4 met diff lock, hi range en low range. Nuwe bande. Dra rakke voor en agter. Outomaties met reverse rat. Sleephak. Loop baie sterk met geen gebreke nie. Het registrasie papiere vir quad. Baie lae ure op – net 320 ure gedoen. Kontak my op 839 - show phone - vir meer info.
See product
Rustenburg (North West)
Rau-immobilizer for animals. Immobilizer in sy drasak met die probe en battery laaier. Kort net 'n battery. Nuwe prys is nou R3000. My prys R2000 onderhandelbaar.
See product
Ermelo (Mpumalanga)
Bmw x1drive diesel dit is in baie goeie kondisie nuwe bande op geen ongeluk nie diens is nou net gedoen
See product
Ceres (Western Cape)
Planter bakkies x 5 beskikbaar Nuwe prys is R35000 elk, beskikbaar teen R25000 elk Jaarliks tot 2016 ongeveer 330kg saad per jaar gesaai. Gebruik tans net kunsmis gedeelte. Goeie toestand. Wortel plate is tans in, beet plate is ook beskikbaar. Selfoon opvangs is baie swak, whatsapp of epos gerus
R 25.000
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.