NOG 100 PAPIERVLIEGTUIE (AFRIKAANS, PAPERBACK) IN SOUTH AFRICA
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Verfyn jou vliegvaardighede met nog 100 pragtige papiervliegtuie! Daar is 100 blaaie wat jy kan uitskeur om allerlei opwindende vliegtuigies te vou van tydmasjiene tot goggas en gekamoefleerde haaie. Vol pragtige ontwerpe vir papiervliegtuie om te vou en mee te vlieg. Gedruk op spesiale uitskeur-bladsye; elke papiervliegtuig is uniek geillustreer. Sluit duidelike instruksies in waarvolgens vliegtuie gevou kan word. n Briljante present vir enige kind of volwassene! Perfek vir die kerskous, of om kinders besig te hou by n partytjie. Features Summary Verfyn jou vliegvaardighede met nog 100 pragtige papiervliegtuie! Daar is 100 blaaie wat jy kan uitskeur om allerlei opwindende vliegtuigies te vou van tydmasjiene tot goggas en gekamoefleerde haaie. Author Andy Tudor (Author), Andy Tudor (Illustrator) Publisher Protea Boekhuis Release date 20140714 Pages 200 ISBN 1-4853-0068-1 ISBN 13 978-1-4853-0068-7
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT