WAT SPEEL ONS? - 'N VERSAMELING KINDERSPELETJIES (AFRIKAANS, IN SOUTH AFRICA
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Die speletjies wat op Suid-Afrikaanse speelgronde, by kinderpartytjies, tydens vakansies by die huis en in die motor op pad see toe gespeel word, word van geslag na geslag oorgelewer maar is tot dusver nog nooit opgeteken nie. Die boek is n heerlike en handige naslaanbron oor al wat n speletjie is: van binnenshuise, buitenshuise en motorspeletjies tot vasvraspeletjies en verhoogspeletjies. Features Summary Die speletjies wat op Suid-Afrikaanse speelgronde, by kinderpartytjies, tydens vakansies by die huis en in die motor op pad see toe gespeel word, word van geslag na geslag oorgelewer maar is tot dusver nog nooit opgeteken nie. Author Johanna De Wet Publisher Protea Boekhuis Release date 20120628 Pages 336 ISBN 1-86919-724-0 ISBN 13 978-1-86919-724-7
4.00/5
1 reviews
Price:
R 172,00
R 172,00
Contact
CONTACT