GREAT DANE PUPPIES IN SOUTH AFRICA
Ons is nog baie klein maar kyk nou al uit na iemand wat baie lief gaan wees vir ons. Ons is eendaggie oud, maar belowe ons gaan nog baie groot word soos ons mamma en pappa, ons pappa kyk sommer maklik oor n 1.8 m muur, dan word die skelms al klaar bang voor hulle weet hoe kwaai ons mamma en pappa is. Ons sal later nog baaaaie fotos opsit. Solank kan julle sien ons is pragtig!
4.00/5
1 reviews
Price:
R 2.550,00
R 2.550,00
Contact
CONTACT