-
loading
Ads with pictures

Ons vervaardig


Top sales list ons vervaardig

Pretoria (Gauteng)
Ons vervaardig woonwa ruit Hoë standaard Lae pryse Netjies afwerking Kontak: Hendrie 839 - show phone -; Riana 723 - show phone -
See product
Pretoria (Gauteng)
Ons vervaardig kwaliteit roofdier vanghokke soos rooikat, jakkals, luiperd, hiena, bobbejaan, ens. Skakel ons gerus Enkelhek Rooikat vanghok R2,250 Dubbelhek Rooikat vanghok R3,500 Enkelhek Luiperd vanghok R7,000 Dubbelhek Luiperd vanghok R8,250 Aflewering kan ook landswayd gereel word, aflewerings kostes sal bepaal word van area wat afgelewer word Skakel Johan 745 - show phone - 0
See product
Bloemfontein (Free State)
Ons vervaardig plastiese lam hokke 1.5m paneel met penne teen R165. Kontak ons gerus vir enige navrae. Jw 824 - show phone -
See product
Bloemfontein (Free State)
AANDAG Boere! Vir al u besproeiïngs- en water bestuur behoeftes, skakel ons gerus. Ons vervaardig hoë- en lae druk pype, groottes; 15mm tot 110mm en in enige lengtes. 20mm Klas 3 - R2.40 25mm Klas 3 - R3.30 32mm Klas 3 - R4.70 40mm Klas 3 - R6.10 50mm Klas 3 - R8.70 (Pryse is per meter, sluit BTW in en afslag op groter bestellings kan gegee word.) Ons voorsien ook Dompel Pompe, asook Sentrifigale Pompe en Fittings. Ons is geleë in Verkeerdevlei, so 80km van Bloemfontein en aflewering kan gereël word. Vir n gratis kwotasie of bestellings skakel JW– 824 - show phone - 0 Nadia – 617 - show phone - 6
See product
Bloemfontein (Free State)
Vir al u besproeiïngs- en water bestuur behoeftes, skakel ons gerus. Ons vervaardig hoë- en lae druk pype, groottes; 15mm tot 110mm en in enige lengtes. 20mm Klas 3 - R2.40 25mm Klas 3 - R3.30 32mm Klas 3 - R4.70 40mm Klas 3 - R6.10 50mm Klas 3 - R8.70 65mm Klas 3 - R13.40 80mm Klas 3 - R20.20 (Afslag op groot bestellings.Pryse is per meter, sluit BTW in.) Ons voorsien ook Dompel Pompe, asook Sentrifigale Pompe en koppelstukke. Ons is geleë in Verkeerdevlei, so 80km van Bloemfontein en aflewering kan gereël word. Vir n gratis kwotasie of bestellings skakel JW– 824 - show phone - Nadia – 617 - show phone -
See product
Bloemfontein (Free State)
Agri Shalom- Kwaliteit Landboutoerusting Ons vervaardig en lewer die volgende landswyd af: •Mobbiele Bees- en Skaaphantering Geriewe. •Bees, Skaap en Wildswaens. •Hidrouliese Tipwaens •Swaailem Snyers •Skrapers; 3 Punt sowel as Hidroulies Besoek gerus ons webwerf op www.agrishalom.co.za of kontak ons by 826 - show phone - 5.
See product
Upington (Northern Cape)
Die jag seisoen is om die draai. Kry jou hande op ons spesiale aanbod!! Wie nie waag nie, gaan mis... Letterlik! Ons vervaardig ook Lifting Jacks, Jag messe en vele meer. Kontak gerus: 0722758184 info@ossatrading.co.za
R 1.234
See product
Klerksdorp (North West)
Graandamme & Augers ons vervaardig en herstel die produkte volgens jou spesifikasies. Standaard 9 m 40 ton Auger per uur +/- is R20200. 9.1 x 2.2 m hoog graandam met 10 x 10 m kopseil met maasdraad van 30 x 2.2 m breed is R 15850. Om wagtyd te voorkom bestel vroegtydig.
See product
Pretoria (Gauteng)
12 x 36 x 4,5m Oop Stoor R 164 - show phone - Sluit oprigting in (verder as 100km van Pretoria sal addisionele koste he) Ons vervaardig ook ander grote store op aanvraag Spesiaal ontwerpe strukture wat geskik is vir groot implemente. Oprigting voltooi binne twee weke Skakel Marius 727 - show phone -
See product
Jan Kempdorp (Northern Cape)
CWCSA (Cardinal weighbridge company South Africa) die leier in weegbrug tegnologie, bied weegbrue, palletskale en hopperskale aan teen sakpaspryse!!! Ons vervaardig en verskaf weegbrue aan kliente dwarsoor Suid-Afrika en Afrika. GRYP DIE GELEENTHEID NOU AAN EN SKAKEL WIMPIE BY 0794386056 OM JOU WEEG-OPSIES TE BESPREEK.
See product
South Africa
ons is agente vir lacruz in italie wat n reeks onderdele vir pellenc oesmasjiene vervaardig.beskikbaar; beatres vir gr head (650mm) en st...175573750
See product
Bloemfontein (Free State)
Merlof Agri vervaardig top gehalte landbou toerusting teen baie kompiterende pryse. Skakel ons gerus vir meer inligting rakende ons produkte reeks. Willem van der Merwe 636 - show phone - 5
See product
South Africa
jasonqua nguni stoetery ontwerp en vervaardig mobiele toerusting vir vee.google ons by jasonqua nguni stud of jasonqua cattle equipment....151967319
R 110.000
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.