GREATDANE WYFIE IN PRETORIA
Ons verhuis na n kleiner plek en het n Greatdane wyfie sy is nou 6md oud en kan haar ongelukkug nie saamvat nie. Sy kom met ander honde oor die weg en kinders. As iemand dalk belangstel net mense wat regtig lief is vir diere en wat mooi na haar sal kyk asb.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT