1000+ 1.2M EROGROSTIS BALE IN WITBANK
1000+goedbemeste 1.2m Erogrostis bale GROOT en KLEIN maat beskikbaar groot bestellings kan per ton laai teen R1700.00/ton gem220- 230kg/baal,ons skaal op die plaas met n gesertifieseerde trok skaal.Ons leweraf in 100km Raduis teen R460/baal afgelewer, laai 50+bale.Ons plaas is gelee by Balmoral.Jul kan ons kontak of whatsup of sms asb,die syn is paty dae swak Trysie 0724826012 of Flippie 0764568710 Nog steeds besig om te baal
4.00/5
1 reviews
Price:
R 400,00
R 400,00
Contact
CONTACT