-
loading
Ads with pictures

Hierdie geskik vir


Top sales list hierdie geskik vir

South Africa
 hardeband, 193 bladsye, Die hardeband toon rak verweer, andersins is hierdie boek in 'n goeie kondisie.
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Hierdie nuwe reeks bevat waardevolle taal- en leesoefeninge vir die EAT-leerder ontwikkel volgens die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Die reeks is gemik daarop om leerders se taalvaardighede op ¿n pret, interaktiewe manier te ontwikkel. Hierdie oefenboek se leesoefeninge bevat uittreksels van kontemporre kinder- en jeugboeke wat ¿n leerder se verbeelding sal prikkel en die leerder sal aanmoedig om met begrip te lees. Dit bevat woordsoorte, betekenisleer, sinsleer en klankleer. Dit bevat alles-in-een boek ¿ taal- en begripsoefeninge. Hierdie oefenboek is maklik om te gebruik en bevorder leerders se taalvermo in die klas en tuis. Features Summary Hierdie nuwe reeks bevat waardevolle taal- en leesoefeninge vir die EAT-leerder ontwikkel volgens die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV)... Author Alta Engelbrecht Publisher Best Books Release date 20170627 Pages 112 ISBN 1-77607-158-1 ISBN 13 978-1-77607-158-6
R 131
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Die boek is gemik daarop om taalvaardighede op ’n pret, interaktiewe manier te ontwikkel. Hierdie oefenboek se leesoefeninge bevat uittreksels van kontemporere jeugboeke wat ’n leerder se verbeelding sal prikkel en sal aanmoedig om met begrip te lees. Die Nuwe Alles-In-Een Graad 7 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal bevat alles-in-een boek – taal- en begripsoefeninge. Hierdie oefenboek is maklik om te gebruik en bevorder leerders se taalvermoe in die klas en by die huis. Features Summary Die Nuwe Alles-In-Een Graad 7 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal bevat alles-in-een boek – taal- en begripsoefeninge. Hierdie boek is maklik om te gebruik en bevorder leerders se taalvermoe in die klas en tuis... Author Alta Engelbrecht Publisher Best Books Release date 20170616 Pages 112 ISBN 1-77607-160-3 ISBN 13 978-1-77607-160-9
R 136
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Met hierdie klassieke verhaal oor die lewe van ’n mossiegemeenskap skep Hickey ’n werk vir oud en jonk. Kuif Kwaster en sy familie – ’n voorbeeldige en vername mossiegesin in die bodorp – neem die leser op ’n reis wat nie vir mense beskore is nie. Saam met Skeel At en Kuif verdedig lesers die mossie-eer teen die wraaksugtige en rebelse Beatnik-bende; en saam met Meks en Maja word daar vir die mannetjies in die bodorp flikkers gegooi. Features Summary Met hierdie klassieke verhaal oor die lewe van ’n mossiegemeenskap skep W.A. Hickey ’n werk vir oud en jonk. Kuif Kwaster en sy familie – ’n voorbeeldige en vername mossiegesin in die bodorp – neem die leser op ’n reis wat nie vir mense beskore is nie. Author W.A. Hickey Publisher Protea Boekhuis Release date 20011231 Pages 164 ISBN 1-919825-49-5 ISBN 13 978-1-919825-49-6
R 143
See product
South Africa (All cities)
Buy Wat Sal Hierdie Kindjie Tog Wees?: Oordenkinge vir Gelowige Ouers - Dr. Andrew Murray for R250.00
R 250
See product
South Africa (All cities)
 Johnita le Roux - Een vir die Wolfskof       Een vir die Wolfskof  van Johnita le Roux is ‘n pakkende roman waarin ‘n vroueskrywer inbeweeg in die manlike domein. Die wêreld van die plaas en veral die soldaat word hier oopgemaak. Die roman speel in 1995 af en ‘n soldaat uit die Ou-Suid-Afrika beleef ‘n ernstige depressie. Sy vrou besoek ‘n terapeut en die effek van sy gemoedstoestand word op ‘n openhartige wyse beskryf. Hy is onder andere impotent en die effek hiervan op sy vrou en homself word uiters aangrypend beskryf.  Ook roep die verteller hulle vorige lewe in herinnering en hoe alles verander het. Die lot van die wit man word dus hier vanuit die perspektief van ‘n vrou (‘n baie vernuftige strategie) onder die loep geneem.  Die ervaring van die eens magtige patriarg as ‘n nou impotente (op fisiese en geestelike vlak) is waarskynlik een van die belangrikste temas van hierdie roman. En dit kry natuurlik ‘n ekstra dimensie omdat ‘n vrou hieraan stem gee. Soos wat Marlene van Niekerk inbeweeg in die domein van die plaasroman in  Agaat, skryf Le Roux oor veeboere en droogte. Dit gaan hier om die soeke na water wat natuurlik ook geestelike energie impliseer. Die letterlike reis word ook ‘n geestelike soeke of reis wat met primordiale krag gelaai word. Ook is die tema van die plaas ‘n hoogs emosionele onderwerp; nes die indertydse grensoorlog en in Dine van Zyl se  Slagoffers   is daar eweneens ‘n vars blik gegee op hierdie oorlog.
R 35
See product
South Africa (All cities)
Protea Boekhuis, 2015. Hardeband. 551 bladsye. Baie goeie toestand. Minder as 1kg.   Dirk Mudge publiseer op 87-jarige ouderdom sy langverwagte outobiografie. Hierdie besonderse man was vir 33 jaar voltyds betrokke by die politiek van Suidwes-Afrika en later Namibie. Hy betree die politiek in 1960 toe hy lid word van die wetgewende vergadering onder die Nasionale Party van Suidwes-Afrika. Mudge beskryf hoe hy aanvanklik die beginsels van die Nasionale Party onderskryf het, maar mettertyd tot ander insigte gekom het. Dit het onvermydelik tot sy uittrede uit die Nasionale Party gelei en tot die stigting van sy eie party: die Republikeinse Party. Hy het 'n persoonlike aandeel gehad in die skryf van die nuwe Grondwet vir die Republiek van Namibie en probeer in hierdie boek antwoorde verskaf op vrae soos waarom dit Namibie so lank geneem het om onafhanklikheid te bereik en wat die rol van Suid-Afrika en die internsionale gemeenskap daarin gespeel het.    
R 130
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 8 - 13 working days Terwyl daar na meer as 500 versteekte prentjies in hierdie helder en besige skattejagboek gesoek word sal dogtertjies terselfdertyd ook tel- en sorteervaardighede ontwikkel. Features Summary Terwyl daar na meer as 500 versteekte prentjies in hierdie helder en besige skattejagboek gesoek word sal dogtertjies terselfdertyd ook tel- en sorteervaardighede ontwikkel. Author Priddy Books Publisher Priddy SA Release date 20140707 ISBN 1-920247-72-6 ISBN 13 978-1-920247-72-0
See product
South Africa (All cities)
Marlene van der Westhuizen, bekende skrywer van Delectable en Sumptuous, deel haar gunsteling-resepte vir lang, rustige aandetes saam met vriende en familie. Hierdie toeganklike boekie bevat idees vir formele etes met mooi gedekte tafels, maar ook vir knus, informele etes om die kaggel op 'n koue wintersaand. Wat mens ook al kies, gevulde lamsblad of 'n vinnige pasta-dis met geroosterde dennepitte en salie, die avontuur van die Franse kookkuns is nou binne bereik van elke Suid-Afrikaanse kok.
R 30
See product
South Africa
Sagteband in baie goeie toestand. Skoon binne en binding is stewig. Hierdie uitgawe 2000 met 356 bladsye. 'n Verhaal van vriendskap vir elke vrou. Posgeld in RSA = R50.00 (verhoogde postariewe 1/4/2017). Ons kombineer posgeld.
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Handwerkmetaal het eindelose versierpotensiaal. Dit is buigsaam en kan om bykans enige oppervlak gevou of daarop geplak word. Hierdie boek fokus op gekleurde handwerkmetaal - hoe dit versier kan word met bosseleerwerk, uitsnywerk, die byvoeg of wegneem van kleur, 3D-ontwerpe wat ingevul word en vele meer - en hoe jy daarmee unieke items vir jou tuiste kan skep. Leer meer oor metaal en items waarop dit aangebring kan word, hoe om die nodige gereedskap te gebruik, en hoe om verskeie tegnieke toe te pas wat almal gebruik kan word om die meer as 50 dekoratiewe of funksionele items te skep. Die oorspronklike projekte is spesifiek ontwerp en geskep om die groot verskeidenheid tegnieke en toepassings te demonstreer, soos: Die oordra en natrek van ontwerpe; Hoe om met eenvoudige handgereedskap tekstuur te skep; Die gebruik van bosseleerapparaat soos die cuttlebug om tekstuur, patrone en uitsnywerk te skep; Afrondingstegnieke soos skuurwerk, veroudering en verf; Herwinning en hergebruik; Wenke en raad om prosesse te vereenvoudig. Daar is projekte vir alle vaardigheidsvlakke, van beginners tot gesoute handwerkers, en maklike items wat blitsvinnig gemaak kan word tot meesterstukke wat langer sal neem om te voltooi. Manjifieke foto's van die voltooide items sal jou inspireer en jy kan danksy die stap-vir-stap foto's en aanwysings sommer dadelik aan die werk spring. Features Summary Die oorspronklike projekte is spesifiek ontwerp en geskep om die groot verskeidenheid tegnieke en toepassings te demonstreer. Author Monica Fischer (Author), Suzan Cumpsty (Author), Lee Vorster (Author) Publisher Metz Press Release date 20160601 Pages 128 ISBN 1-928201-75-X ISBN 13 978-1-928201-75-5
See product
South Africa
¿n Skreeusnaakse kleuterstorie op rym wat wys presies waarom dit ¿n slegte idee is om ¿n T-rex vir ete te nooi, jou tandeborsel vir ¿n haai te leen, of ¿n buffel in jou bed te laat slaap. Kleuters sal versot wees op die helder illustrasies en die komiese teks in hierdie lawwe, uitbundige prenteboek! Slaaptyd sal nooit weer dieselfde wees nie...
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Die digitale kamera het 'n omwenteling in fotografie meegebring en die neem van goeie foto's makliker en meer toeganklik as ooit gemaak. Maar jy kan ook veel meer met jou digitale kamera doen. Hierdie titel verken 101 moontlikhede en wys jou stap vir stap die volgende: neem beter foto's; druk, vertoon en deel jou foto's op talle maniere; leer eenvoudige, doeltreffende fotomanipulasietegnieke; skep kunswerke en gebruik jou kamera as 'n skandeerder, 'n webkamera of selfs 'n notaboek; en veel meer! Features Summary Die digitale kamera het 'n omwenteling in fotografie meegebring en die neem van goeie foto's makliker en meer toeganklik as ooit gemaak. Author Simon Joinson Publisher Metz Press Release date 20090601 Pages 160 ISBN 1-920268-04-9 ISBN 13 978-1-920268-04-6
R 186
See product
South Africa (All cities)
Uitgewer: Tafelberg Hierdie uitgawe: 1ste uitgawe, 1ste druk, 1981  Binding: Hardeband Aantal bladsye: 46 Toestand: Goeie toestand Beskrywing: Digbundel, sien ook foto's. Posgeld: Sien asb. "Shipping charges" vir posgeld.
R 70
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Features Summary Voel jy afgemat, stukkend en ongeinspireerd? Onderneem ’n reis na heelheid met hierdie inspirasiejoernaal. Bekende radiopersoonlikheid Lizelle de Bruin neem jou op ’n kreatiewe reis waar jy leer inkleur... Author Lizelle de Bruin Publisher Lux Verbi Release date 20160505 Pages 112 ISBN 0-7963-1990-1 ISBN 13 978-0-7963-1990-6
R 136
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.