-
loading
Ads with pictures

Hierdie geskik vir wild


Top sales list hierdie geskik vir wild

Cape Town (Western Cape)
4 km Oranjerivierfront as ook gemengde rante en vlaktes. Plaas met 15 weidings kampe. Kampe beskik oor water Veehanteringsgeriewe 2 Boorgate wat toegerus is met windpomp en sonpomp 1 Sement dam 3 Groot gronddamme 11 Kleiner gronddamme 1 Sinkdam Geen ingelys te water nie Drade van kampe in goeie toes tand 11 lande kampe (tans besig om 80ha groenvoer aan te plant) Sand leemgrond 1 x 3 slaapkamer woonhuis, 2 x leefarea s, kombuis, spens, opwas, badkamer en 1 buitekamer 1 x 1 slaapkamer woonstel met kombuis en badkamer 2 x Store 5 x Werkershuise met sonkrag Veehanteringsgeriewe met skaap en bees krale en drukgang, maar geen laaibank Drakrag 1/7GVE Die reenval per jaar is ongeveer 600mm pj BTW ingesluit Property Reference #: 1903185 Agent Details: Attie van Jaarsveld National Real Estate 162 Zastron Street Bloemfontein
R 8.029.412
See product
Potchefstroom (North West)
Hierdie kleinhoewe bestaan uit 'n 3 slaapkamerhuis met sinkdak, waarvan die hoofslaapkamer omskep is in 'n "bachelors" met teëlvloere. Die "bachelors" het 'n aparte kombuis en badkamer wat bestaan uit 'n bad, wasbak en toilet. Die addisionele twee slaapkamers deel 'n badkamer (stort, bad, wasbak en toilet). Verder het die hoofhuis 'n ruim kombuis met 'n aparte opwas, TV-kamer, studeerkamer en oopplan sit-/eetkamer. Daar is 'n motorafdak vir een voertuig. Woning 2 en 3 is elk 'n 2-slaapkamer woonstel met teëldak en teëlvloer. Hierdie woonstelle word tans verhuur wat 'n maandelikse inkomste van R9000 inbring. Albei woonstelle is identies, wat bestaan uit 1 badkamer (bad, wasbak en toilet) en 'n oopplankombuis en sitkamer. Al die slaapkamers in die woonstelle het ingeboude kaste. Daar is 'n ruim motorafdak met parkering vir 4 voertuie. Daar is ook 'n addisionele buite gebou wat toegerus is met 'n stort, toilet en wasbak. Die grond op hierdie kleinhoewe is geskik vir groenteboerdery. Aan die voorkan is pallisades en 'n elektriese motorhek. Die res van die kleinhoewe het elektriese omheining. Daar is 'n toegeruste boorgat vir besproeiing. Die eiendom is van munisipale krag afhanklik, alhoewel solar geysers help om krag te bespaar. Moenie hierdie geleentheid misloop nie. Kontak asb vir 'n afspraak. Property Reference #: 2102186 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 1.600.000
See product
South Africa
Hierdie huis het uistekende argitektuur. Besondere lekker en gerieflike leefhuis..baie geskik vir n Gastehuis ook..5 slp kamrs 3 badkamers 2 onthaal areas.dpens kombuis en eetkamer....plus linne kamer.. Di sluit n 2 slpkamer woonstel inet eie erfie.
See product
Potchefstroom (North West)
Pragtige 2.1 Ha hoewe by Lindequesdrift.Hierdie eiendom is geskik vir 'n rustige naweek wegbreek plek of permanente bly,as gevolg van die ligging 'n klipgooi van Parys en Vanderbijlpark Die eiendom is pas toegespan met nuwe draad. Die eiendom bied die volgende: • Modern 2 Slaapkamer woonhuis met oopplan leefarea. • Dubbel motorhuismet deure wat oop swaai. • Sonpanele. • Watertenk. • 2 × Boorgate waarvan een met sonkrag toegerus is. • Huis is netjies omhein vir ekstra veiligheid. Hierdie eiendom is enig in sy soort. Kom kyk gerus. # Parking: 2 Property Reference #: 2003082 Agent Details: Riana van Garderen Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 675.000
See product
Potchefstroom (North West)
10.5 Ha hoewe naby Parys geleë in die Koepel area. Die hoewe is geskik vir kleinveeboerdery of het selfs potensiaal om as 'n gastehuis omskep te word. Hierdie eiendom bied die volgende: WOONHUIS - 3 slaapkamers - badkamer - groot kombuis met baie kaste - ruim leefarea - kaggel vir koue winterdae - eetkamer - stoep vir lekker kuiertye - swembad WOONSTEL - op eie met privaat tuin - 1 slaapkamer - badkamer - kombuis - 2 boorgate toegerus - drukpomp na huis - sementdam - dubbelmotorhuis - stoorkamer - krag: sonpanele en generator - nuwe drade om hoewe Kom kyk gerus! Kontak my vir 'n afspraak. # Parking: 2 Property Reference #: 2001205 Agent Details: Riana van Garderen Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 2.200.000
See product
Potchefstroom (North West)
8.5Ha Besproeiingshoewe buite Potchefstroom. Hierdie hoewe is geskik vir skaapboerdery met aangeplante weiding van 5ha en netjiese kampe onder besproeiing. Hierdie hoewe bied die volgende: • 4 Slaapkamer woning. • 2 Badkamers. • 3 x Leefareas. • Studeerkamer. • Kombuis met spens en aparte opwas. • Onthaal area met ingeboude braai. • Aparte bachelor woonstel. • 1 Motorhuis. • Werkerskamer met badkamer. • Die hoewe bestaan uit 9 kampe wat gevestig is onder Raaigras. • 5Ha is tans gevestig onder Raaigras.(Onder besproeiing) • Skaaphanteringsgeriewe + Voerkraal. • Die hele hoewe is toegspan met jakkals draad. • Afdak met sementvloer(125m²). • 1 x Sementdam. • 4 x Boorgate (26000l/uur). BTW TER SPRAKE ---------------------------------------------------------------------------------------------------------------- # Parking: 1 Property Reference #: 1807252 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 2.500.000
See product
Potchefstroom (North West)
41Ha Plasie net 8km buite Potchefstroom met hope potensiaal! Hierdie eiendom bied die volgende: • 6 Slaapkamer woning met 3 badkamers. • 2 Slaapkamer woonstel. • Die weiding is hoofsaaklik vlei en natuurlike weiding. • 1 x Groot stoor met ±6m hoë dak, (stoor is ±314m²) Geskik vir swaarvoertuie. • 1 x Klein stoor (±112m²) • Werkswinkel / Kantore (±194m²) • 50% van plaas reeds toegespan met wildsheining. • 3 x Boorgate. • 1 x Sementdam. • 1 x Gronddam met uitkyk oor vlei. • 3 Fase Eskom krag. Die eiendom kort aandag in terme van elektriese bedrading aangesien dit vir 'n lang tyd leeg gestaan het. Kom kyk gerus!! ------------------------------------------------------------------------------------------------------------------- # Parking: 2 Property Reference #: 1807128 Agent Details: Marlize Smith Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 1.690.000
See product
Potchefstroom (North West)
18Ha Hoewe buite Potchefstroom met 'n ruim woning. Hierdie hoewe is slegs 15min se ry uit Potchefstroom en bestaan uit die volgende: Geskik vir boerdery op klein skaal. • 5 Slaapkamer woning met 2 Badkamers. • Kombuis met aparte opwas. • Sit/eetkamer. • 2 Motorhuise • 1 x Boorgat wat ±3600l/uur water lewer. • Kamera sisteem vir veiligheid reg rondom huis. • Beeskraal. • Plasie opgedeel in kampe. BTW TER SPRAKE. ----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------- # Parking: 2 Property Reference #: 1910301 Agent Details: Marlize Smith Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 1.280.000
See product
Potchefstroom (North West)
8.5Ha Hoewe geleë in Potchefstroom met 2 Wonings en 1 Woonstel. Hierdie hoewe is geskik vir boerdery op kleinskaal met genoegsame water! Pragtige boomryke tuin onder besproeiing. Die hoewe bied die volgende: Woning 1: (±600m²) • 6 Slaapkamers. • 3 Badkamers. • 3 Ruim leefareas. • Kombuis met opwas en spens. Woning 2: (±190m²) • 3 Slaapkamers. • 2 Badkamers. • 2 Leefareas met kombuis. Woonstel: (±70m²) • 1 Slaapkamer met sitkamer en kombuis. -------------------------------------------------------- • 40 Pekaneutbome. • 3 x Boorgate waarvan 1 ±14000l/uur toets. • 1 x Sementdam vir besproeiing. • 4 x Kampe. • Slagkamer / Stoorkamer. • 10/15 Varkhokke. • Water toring - 3 x 30 000l water tanks. • Eskom 3 Fase krag. • Alarmstelsel. • 2 x Werkershuise. Btw ter sprake. Kom kyk gerus! ------------------------------------------------------------------------------------------------------------------ Property Reference #: 1809261 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 2.550.000
See product
Potchefstroom (North West)
26Ha Hoewe buite Potchefstroom met 2 wonings. Hierdie hoewe is geskik vir kleinvee boerdery. Die grond is opgedeel in kampe. Huis bestaan uit: • 3 Slaapkamers. • 1.5 Badkamers. • Sitkamer. • Kombuis met aparte opwas. • Lapa met binnebraai. Woonstel bestaan uit: • 1 Slaapkamer. • 1 Badkamer. • Sitkamer en kombuis. • Munisipale enkel fase krag. • Beide wonings het koopkrag. • 2 x Boorgate • 1 x Werkershuis Kom kyk gerus --------------------------------------------------------------------------------------------------------------- # Parking: 1 Property Reference #: 1806164 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 3.680.000
See product
Parys (Free State)
178ha Saai- en beesplaas asook lodge met rivierfront in Parys-area met die mooiste natuurskoon. Die plaas bied soveel moontlikhede vir die natuurliefhebber of as jy wil boer. Hier is talle wild, gastekamers en selfsorgeenhede vir groot gesinne of groepe vriende. 'n Lieflike venue wat gebruik kan word vir troues, partytjies, familiefunksies of net lekker saam kuier. Jy kan die staproetes kom geniet en ontspan in die onderdak-swembad. Met die rivier baie naby, kan jy ure se visvang geniet of net ontspan langs die water. Hierdie plaas bied ook die volgende: - kantoor - akkomodasie vir 55 gaste (27 kamers en 15 badkamers) - venue vir troues, funksies - 2 groot bomas met volle kombuise en braaigeriewe - waskamer vir linne - wild ingesluit (3 kameelperde, 15 inyalas, 4 rooihartebeeste, 1 koedoe, 15 elande, 25 springbokke, 18 rooibokramme, 30 rooibokooie, 5 zebras en takbokke) - 2.1 meter wildsheining rondom die plaas - 2.2km rivierfront - staproetes (8km) - waterregte vir 15ha vir besproeiing - 60+ha ploegbare grond onder smitsvinger tans - 3 groot store - 3 boorgate toegerus (2 met sonpanele) - 2 sementdamme en 1 gronddam - 1ha wat verhuur word langs die rivier (met 'n swembad en geriewe) - Eskom 3-fase krag (200kva) - voertuig om wild te besigtig is ingesluit BTW is ter sprake. Kontak my gerus vir 'n afspraak. Groot geleentheid wat nie gemis moet word nie. (Slegs kliënte wat reeds goedgekeur is en bankwaarborge kan lewer) Property Reference #: 2010170 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 11.500.000
See product
Cape Town (Western Cape)
FANTASTIESE INFRASTRUKTUUR OMHEIN HIerdie 6572 Ha plaas is gelee 35km Suid-Oos van Loeriesfontein, noord van Calvinia in die mooi hart van Boesmanland in die Noord Kaap. Die enkel titelakte, omheinde plaas strek oor koppies en laagtes, heuwels en panne en bied die koper 'n verskeidenheid van plante en gewasse soos Boesmangras Koolganna, Beesganna, Driedoring en Bosdoring en Ysterdoring kenmerkend aan Boesmanland. Die plaas is opgedeel in kampe en met veedraad omhein met elektriese heining aan oos en wes grense. 'n Lieflike 1.2Ha Ganna-pan  bring gemoedsrus en ekstra weiding gedurende die droe maande. Die infrastruktuur is fantasies en gevestig en sluit die volgende in: *4 Slaapkamer huis wat bestaan uit sitkamer, eetkamer, kombuis, twee badkamers en n lieflike stoep, sonkrag en 2 watertenks. *Sonkrag *Buitekamers *Groot stoor en motorhuis. *Twee arbediershuise *5 krale *Voerkamers *Waterkrippe in al die kampe Daar is meer as genoeg water op die plaas met 9 sterk boorgate met water wat geskik is vir huishoudelike gebruik. Daar is altesaam 8 damme, 1 gronddam (besproei 1ha Lusern), 5 sementdamme en 2 gatdamme. 1 5000L tenk 2 tenks vir die huis. Skakel my vir meer inligting en om te besigtig! Property Reference #: 7002001-5555 Agent Details: Carin Bresler EXP Realty South Africa
R 7.230.000
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.