-
loading
Ads with pictures

Gedigte vir


Top sales list gedigte vir

South Africa (All cities)
Buy Letterkunde - studiegids - Voorgeskrewe gedigte vir Graad 12 (Afrikaans, Paperback) for R157.00
R 157
See product
South Africa (All cities)
Buy Ou koeie, jong verse & kallers, gedigte vir jonges en bejaardes - Con Kruger for R140.00
R 140
See product
South Africa (All cities)
About the product Uitgawe van die Patriotvereniging vir Afrikaanse Teksuitgawes Nr 4 (Tweede Jaargang Nr 1). Number 63 of a limited edtion. 8vo; original grey boards, lettered in black on spine, and with black device to upper cover; pp. 196. Cloth slightly rubbed, and tanned on backstrip; pages a little browned. Good to very good condition. Afrikaans text."CASPARUS PETRUS HOOGENHOUT (1843-1922) skryf gedigte oor die gebeure in die twee republieke, meer spesifiek die Vryheidsoorlog waarvan hy die belangrikste oorwinnings besing."- Kannemeyer: Die Afrikaanse Literatuur 1652-1987, p. 33
See product
South Africa (All cities)
Buy Eisteddfod-Pret 2 - Nog Gedigte, Monoloe En Samesprake Vir Die Laerskool (Afrikaans, Paperback) for R215.00
R 215
See product
South Africa
Subtitle: Gedigte Author: Andries Bezuidenhout With Author's Inscription Publisher: Protea Boekhuis (2014) ISBN-10: 148530072X ISBN-13: 9781485300724 Condition: Very good, minor dents to the corners and edges of the spine else a very good clean copy. Binding: Softcover Pages: 77 Dimensions: 21.2 x 13.7 x 0.7 cm +++ Author: (With Author's Inscription) +++ In Andries Bezuidenhout se tweede bundel word twee werklikhede wat op die oog af nie raakpunte het nie, naas mekaar geplaas. Aan die een kant is daar die groter ruimte van die Suid-Afrikaanse stad en platteland, en aan die ander kant die intieme ruimte van die huis, veral die kombuis, gevul met verskillende toestelle. In albei hierdie ruimtes is verandering aan die werk. Die slopende werking van die geskiedenis bring verval, afsondering en verlatenheid in stad en dorp mee; in die kombuis is die verandering geheimsinniger, soms meer sinister, en wonder die spreker oor die sameswerings van huishoudelike toestelle teen hulle gebruikers ("Kombuiskomplot"). In die gedig "Muizenberg, renovator's dream" word die verandering wat die geskiedenis meebring, gesien as die "ewige ritme van bou en verval", daarenteen is die prosesse in die huis, afkoeling, reiniging, en voorbereiding van maaltye iets baie meer basies, maar noodsaaklik, soos die digter in "You'll always find me in the kitchen at parties" aanvoer: "Die geskiedenis, liewe vriende, word selde in fabrieke vervaardig,/soos enige digter wat haar sous werd is weet: In kombuise Click on the image to read the inscription.
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days In Tydelose Gety lewer Lina Spies verse wat spreek van 'n positiewe lewensuitkyk, wat wil uitstyg "bo alles wat vals is en stereotiep". Selfs vir die sewentigjarige hou die lewe nog 'n volheid in en kan die vervulling van die liefde beleef word. Sy bring hulde aan groot figure soos Nelson Mandela, weer eens aan Anne Frank en aan 'n onbekende oorlewende van die holocaust wat met oop gordyne slaap om elke nuwe dag te verwelkom. Vir Spies is daar geen twyfel nie dat die Afrikaanssprekende nog 'n plek in Suid-Afrika het en hier sinvol en gelukkig kan lewe. Die beheerste lewensvreugde van die laaste verse spreek van 'n oorwonheid en soberheid wat aan Elisabeth Eybers se laaste gedigte herinner. Vir die eerste keer neem Spies ook enkele vertaalde gedigte in 'n bundel op waardeur sy 'n bydrae lewer tot die bekendstelling van wreldposie in Afrikaans. Features Summary In Tydelose Gety lewer Lina Spies verse wat spreek van 'n positiewe lewensuitkyk, wat wil uitstyg "bo alles wat vals is en stereotiep". Author Lina Spies Publisher Protea Boekhuis Release date 20100730 Pages 84 ISBN 1-86919-383-0 ISBN 13 978-1-86919-383-6
R 153
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Met Oewerbestaan lewer Melt Myburgh 'n debuutdigbundel wat beslis aandag gaan trek. 'n Groot aantal van die gedigte het te make met die landskap van die Noord-Kaap aan die oewers van die Oranjerivier waar die digter groot geword het. In die eerste afdeling word die tema "refleksies" ontgin en verwys na sowel die weerkaatsings van die lewe in di dro, warm wreld as na die besinning oor die betekenis wat die gebied en sy mense vir die digter ingehou het. In die afdeling "om federico" is 'n aantal gedigte oor Spanje, waar die landskap sterk herinner aan di van die Noord-Kaap, maar wat terselfdertyd ook onmiskenbaar die wreld van die Spaanse digter Federico Garca Lorca is. In die afdeling "gesigte" is gedigte oor visioene, onverwagse insigte en ook ontluistering, soos die gedig "'n beeld raak los" waarin een van die sementbeelde in die Uilhuis op Nieu-Bethesda afgetakel word tot net die skelet van bloudraad oorbly.Die laaste afdeling, "inkdood", bevat gedigte oor dood en verval wat die digter met sy skryfwerk probeer besweer. Features Summary Met Oewerbestaan lewer Melt Myburgh ’n debuutdigbundel wat beslis aandag gaan trek. Author Melt Myburgh Publisher Protea Boekhuis Release date 20100406 Pages 74 ISBN 1-86919-369-5 ISBN 13 978-1-86919-369-0
R 143
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Die Piekfyn Afrikaans-reeks vir Graad 4, 5 en 6 bied omvattende, gentegreerde aktiwiteite propvol interessante inligting en uitdagings. Alles wat leerders moet verstaan en ken om Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal met vliende vaandels te slaag, is in hierdie boeke saamgevat. Met behulp van die LEERDERBOEK sal leerders ¿ spontaan oor verskeie interessante onder werpe en tekste gesels ¿ vlot en ekspressief praat en toesprake lewer ¿ glad kommunikeer in verskillende sosiale situasies ¿ vinnig verskeie visuele tekste verstaan en verduidelik ¿ noukeurig en krities na taalgebruik luister ¿ taalstrukture deeglik onder die knie kry en foutloos gebruik ¿ nuwe woorde en sinne gebruik ¿ transaksionele en kreatiewe tekste beplan en skryf. Die ONDERWYSERSGIDS bied: ¿ ¿n volledige antwoordsleutel vir elke module, asook riglyne, wenke en prosedures ¿ leeraktiwiteite in afdelings soos Pitkos en In ¿n neutedop ¿ wenke vir doeltreffende luister, praat, lees, kyk en skryf ¿ gepaste inhoud en kontekste, en ¿n wye ver skei denheid tekssoorte volgens eietydse temas ¿ onderrigplanne vir elke module asook riglyne vir lesbeplanning ¿ ¿n formele assesseringsprogram, asook metodes en instrumente vir assessering ¿ ¿n CD waarop ¿n volledige onder wysers ler, beplan ningsdokumente en addisionele werk kaarte verskyn. Elke LEESBOEK is ingedeel volgens genres, met tekste en temas wat gepas is vir leerders in die Inter medire Fase en wat help om leerders se leesvaardighede en taalkennis uit te brei. Die leesboeke bied: ¿ kort en lang stories, fotoverhale, dramas, gedigte, en inligtings-, sosiale en mediatekste ¿ prikkelende materiaal soos poskaarte, briewe, pamflette en plakkate, koerantberigte, resensies, verslae en advertensies. Ter ondersteuning van die onderwyser is die volgende inligting ook in die leesboek ingesluit: ¿ vrae oor tekste, geformuleer volgens kog ni tiewe vlakke ¿ toeligting by moeiliker tekste ¿ woordverklarings vir komplekse woorde. Features Summary Die Piekfyn Afrikaans-reeks vir Graad 4, 5 en 6 bied omvattende, geïntegreerde aktiwiteite propvol interessante inligting en uitdagings. Alles wat leerders moet verstaan en ken om Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal met vlieënde vaandels te slaag... Publisher Best Books Release date 20130101 Pages 231 ISBN 1-77002-847-1 ISBN 13 978-1-77002-847-0
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Die Piekfyn Afrikaans-reeks vir Graad 4, 5 en 6 bied omvattende, gentegreerde aktiwiteite propvol interessante inligting en uitdagings. Alles wat leerders moet verstaan en ken om Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal met vliende vaandels te slaag, is in hierdie boeke saamgevat. Met behulp van die LEERDERBOEK sal leerders • spontaan oor verskeie interessante onder werpe en tekste gesels • vlot en ekspressief praat en toesprake lewer • glad kommunikeer in verskillende sosiale situasies • vinnig verskeie visuele tekste verstaan en verduidelik • noukeurig en krities na taalgebruik luister • taalstrukture deeglik onder die knie kry en foutloos gebruik • nuwe woorde en sinne gebruik • transaksionele en kreatiewe tekste beplan en skryf. Die ONDERWYSERSGIDS bied: • 'n volledige antwoordsleutel vir elke module, asook riglyne, wenke en prosedures • leeraktiwiteite in afdelings soos Pitkos en In 'n neutedop • wenke vir doeltreffende luister, praat, lees, kyk en skryf • gepaste inhoud en kontekste, en 'n wye ver skei denheid tekssoorte volgens eietydse temas • onderrigplanne vir elke module asook riglyne vir lesbeplanning • 'n formele assesseringsprogram, asook metodes en instrumente vir assessering • 'n CD waarop 'n volledige onder wysers ler, beplan ningsdokumente en addisionele werk kaarte verskyn. Elke LEESBOEK is ingedeel volgens genres, met tekste en temas wat gepas is vir leerders in die Inter medire Fase en wat help om leerders se leesvaardighede en taalkennis uit te brei. Die leesboeke bied: • kort en lang stories, fotoverhale, dramas, gedigte, en inligtings-, sosiale en mediatekste • prikkelende materiaal soos poskaarte, briewe, pamflette en plakkate, koerantberigte, resensies, verslae en advertensies. Ter ondersteuning van die onderwyser is die volgende inligting ook in die leesboek ingesluit: • vrae oor tekste, geformuleer volgens kog ni tiewe vlakke • toeligting by moeiliker tekste • woordverklarings vir komplekse woorde. Features Summary Die Piekfyn Afrikaans-reeks vir Graad 4, 5 en 6 bied omvattende, geïntegreerde aktiwiteite propvol interessante inligting en uitdagings. Alles wat leerders moet verstaan en ken om Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal met vlieënde vaandels te slaag... Publisher Best Books Release date 20121119 Pages 240 ISBN 1-77002-848-X ISBN 13 978-1-77002-848-7
R 258
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Gedigte met ongewone benaderings wat op mekaar inspeel. Insigte in 'n wye reeks onderwerpe. Verskeie terreine vir die eerste keer in Afrikaans ontgin. Dit sal 'n leser verryk en genot verskaf. Features Summary Poesie met ongewone benaderings. Insigte in `n wye reeks onderwerpe. Verskeie terreine vir die eerste keer in Afrikaans ontgin. Vir Onderskeidende leser wat goeie literatuur geniet... Author De Waal Venter Publisher Naledi Release date 20170904 Pages 112 ISBN 0-928316-73-4 ISBN 13 978-0-928316-73-5
R 167
See product
South Africa (All cities)
Uitgewer: Tafelberg Hierdie uitgawe: 1ste uitgawe, 1989  Binding: Sagteband  Aantal bladsye: 96  Toestand: goeie toestand Beskrywing: Van Bertolt Brecht se gedigte met liedjie-potensiaal, sien ook foto's. Posgeld: Sien asb. "Shipping charges" vir posgeld.
R 40
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.