-
loading
Ads with pictures

Dag vir met


Top sales list dag vir met

South Africa
ons het nog 2 plekkies oop vir kinders, ouderdom vanaf n 2maande tot 5jaar, ons doen *tel,abc,leer van ons self,potjie leer sit,doen mooi go...168943814
R 1.500
See product
Vanderbijlpark (Gauteng)
Hoekom moedeloos raak oor jo groot dag di budget wil dit nie toe laat kom gerus en ons werk jo droom dag vir jo uit en geen warries of skuld agter na ni whatsup my 781 - show phone - 5
See product
Vanderbijlpark (Gauteng)
Hi ek is opsoek na Afrikaans en engelse leesboekies vir my kids miskien wat nie meer gebruik word nie of teen n goedkoop prys ASB Menzies lekker dag vir almal! Kinder storietjies!!
See product
Krugersdorp (Gauteng)
Dit word by die dag belangriker om jou kind te leer hoe om met geld te werk. Ons leer ons kinders swem om nie te verdrink nie- hoeveel kinders leer nooit om met geld te werk nie. Gebruik die handleiding en leer jou kind speel die kuns van welvaart. Saam met die boek kry jy ook 'n welvaart kissie waarmee die konsepte van Spaar, Spandeer, Bele en Deel bekendgestel word. Die boek is A4 en bestaan uit 32 bladsye se aktiwiteite. Aktiwiteite is so om en by 10 ure se speel. Dit leer die kind dat sy grootste welvaart in hom of haarself gelee. Die geld leer loop saam meT karakterontwikkeling. Ook beskikbaar vir ander ouderdomme.
See product
Midrand (Gauteng)
Donna Tella 18 ct wit goud met 23 dsiamandte 9.6 van n karad in diamante. Dames ring in puik kondisie. Wardasie dokumente is by Donatelas in Eastgate shoping center. Ek het die ring ongeveer 10 jaar. Ek het R toe vir dit betaal en sal tevrede wees met R.
R 15
See product
South Africa
Trourokke met bybehore plus minus room en wit) strooimeisie rokke en onderbaadjies. Nog in baie goeie toestand kom kyk gerus. R vir alles.
See product
South Africa
2 GOUE ARM BANDE 1 DIK MET GROOT RUBY'S EN 1 DUNNER BAND MET KLEIN RUBY'S PLUS 1 PEREL GOUE RING EN EKSTRA GOUE RING
R 3.000
See product
South Africa
silver hangertjie met klokkie balletjie op baie mooi kan my whats app vir meer inligting kan onderhandel oor prys
See product
South Africa
wit goud ring met egte diamantjie en n baie skaars blou steen wat nie meer uit gehaal mag word nie.ius by american swiss gewaarder vir tussen en
See product
Klerksdorp (North West)
Baie mooi barbie poppe met lang hare nou beskikbaar. Daar is die soorte om van te kies. Nou slegs R70 elk of 2 vir R130 Whatsapp of sms gerus om te bestel, 764 - show phone - 1
See product
Nylstroom (Limpopo)
9 vakke beskikbaar teen R400 per stel van 1 handboek met 1 vakgids Daar is 9 stelle plus 3 leesboeke Kontak my vir al die fotos. Kan net 8 oplaai
R 3.600
See product
Pretoria (Gauteng)
Wat van bekostigbare medies? Ja ek het gese bekostigbaar. Onbeperkte dokter besoeke en self medikasie in gesluit As u sou belang stel. Stuur vir my die volgende inligting op whatsapp 835 - show phone - 6 Jou naam en van n kontak nr jou ID of geboorte datum. En dan skakel ons jou met meer inligting en antwoorde op jou vrae Naam Van Kontak nr Geboorte datum of ID Moenie wag nie dit is nie iets om op uit te mis nie DAG TOT DAG VIR R417 P/M per Lid Hoof Lid - R417 Ouer + 1 Kind - R614 Ouer + 2 Kinders - R811 Ouer + 3 Kinders - R1008 Ouer + 4 Kinders - R1066 Man + Vrou - R790 Man, Vrou & 1 Kind - R1184 Man, Vrou & 2 Kinders - R1381 Man, Vrou & 3 Kinders - R1587 Man, Vrou & 4 Kinders - R1775 HOSPITAAL PLAN VAN AF R549 per P/M Hoof lid - R549 Ouer + 1 Kind - R647 Ouer + 2 Kinders - R745 Ouer + 3 Kinders - R843 Ouer + 4 Kinders - R941 Man + Vrou - R1043 Man, Vrou & 1 Kind - R1141 Man, Vrou & 2 Kinders - R1239 Man, Vrou & 3 Kinders - R1337 Man, vrou & 4 Kinders - R1435 GEKOMBENEERDE PLAN VAN AF R846 P/M Hoof lid - R846 Ouer + 1 Kind - R1119 Ouer + 2 Kinders - R1372 Ouer + 3 Kinders - R11635 Ouer + 4 Kinders - R1898 Man + Vrou - R1615 Man, Vrou & 1 Kind - R1878 Man, Vrou & 2 Kinders - R2141 Man, Vrou & 3 Kinders - R2404 Man, Vrou & 4 Kinders - R2667 Let Asb daar toe op dat deking net tot op ouderdom 65 is. Hierdie is nie n versekerings polis nie dit is n Mediese deking.
See product
Klerksdorp (North West)
SPECIAL NOW ON!!!! Enige Enkel bed duvet cover met 1 kussing sloop Een baan unlined gordyne (218cm (H) x 230cm (W)) Een klein bedside mat (80 cm by 50 cm) n Beach towel Saam Koerier kostes. Alles slegs vir R 950 !!!! Enige 3/4 bed duvet cover met 1 kussing sloop Een baan unlined gordyne (218cm (H) x 230cm (W)) Een klein bedside mat (80 cm by 50 cm) n Beach towel Saam Koerier kostes. Alles slegs vir R 1000 !!!! Enige Dubbel bed duvet cover met 2 kussing slope Een baan unlined gordyne (218cm (H) x 230cm (W)) Een klein bedside mat (80 cm by 50 cm) n Beach towel Saam Koerier kostes. Alles slegs vir R 1100 !!!! Lined Gordyne R400, Polar Fleece Blankets R140, Scatter Cushions R130 en Hooded Towels R150 is ook besikbaar. Meer disney designs ook besikbaar. Whatsapp gerus vir meer inligting 764 - show phone - 1. Geen koerier Kostes vir Klerksdorp kliente nie. Whatsapp vir pryse
See product
Atlantis (Western Cape)
Huur / Koop n trou rok vir n sakpas prys vir jou glansryke dag. Kontak my indien jy belangstel of vir meer inligting. Elmarie Erasmus 0724324231 Huur pryse is tussen R1500 - R4 500 Rok Grootes tussen 30 - 44 Like en Share ook ons facebook blad vir meer inligting en vir meer foto's. https://www.facebook.com/lepetitweddingboutique/ Webblad: https://lepetitweddingboutique.weebly.com/ Ons is beskikbaar na ure vir aanpassings. Bespreek jou aanpassing afspraak by: http://lepetitweddingboutique.setmore.com/ Elmarie 0724324231
R 2.800
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Stoffel werk vandag hard. Hy bou vir sy vriendin 'n nuwe huis. Roffel help hom, want daar is so baie om te doen! Volg Stoffel se avonture in hierdie eerste leser-reeks met eenvoudige woordeskat wat perfek is vir beginners. Features Summary Stoffel werk vandag hard. Hy bou vir sy vriendin 'n nuwe huis. Roffel help hom, want daar is so baie om te doen! Volg Stoffel se avonture in hierdie eerste leser-reeks met eenvoudige woordeskat wat perfek is vir beginners. Contributors William Bee Release date 20180903 Pages 32 ISBN 0-7981-7795-0 ISBN 13 978-0-7981-7795-5
R 86
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.