-
loading
Ads with pictures

Dag vir


Top sales list dag vir

South Africa (All cities)
Buy Uitgevryfde Koringkorrels - Oordenkinge vir elke dag van die jaar for R150.00
R 150
See product
South Africa (All cities)
Buy n Dag by die rivier. Perfek vir Graad 1 lesertjies. for R20.00
R 20
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours Hilda Lategan het die beste resepte uit die twee topverkoper Suid-Afrikaanse kookboek vir diabetes en insulienweerstandigheid boeke gekies, sodat jy en jou gesin elke dag heerlik en gesond kan eet. Features Summary Hilda Lategan het die beste resepte uit die twee topverkoper Suid-Afrikaanse kookboek vir diabetes en insulienweerstandigheid boeke gekies, sodat jy en jou gesin elke dag heerlik en gesond kan eet. Author Hilda Lategan Publisher Tafelberg Publishers Ltd Release date 20151001 Pages 256 ISBN 0-624-07183-9 ISBN 13 978-0-624-07183-9
R 239
See product
South Africa (All cities)
 MANANA IS NOG 'N DAG - Wille Martin Hardeband met stofomslag in goeie toestand.   Posgeld en verpakking vir onder 1kg.  Sien Shipping &  Payment hier bo.
R 25
See product
South Africa (All cities)
Luisterstories vir 2-5 jaar. 7 Lekker  luisterstories. Muis-Muis bevat stories oor 'n klein muis, wat op 'n dag besluit het hy wil nie meer n muis wees nie..... 25min audio cd Ook beskikbaar nin engels.
R 110
See product
South Africa (All cities)
Brand new condtion. Lux Leather and gold foiled edges. A beautiful book..  
R 180
See product
South Africa
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 5 - 10 working days Beplan jou dae en jou jaar, en word genspireer met die Joyce Meyer Dagbeplanner 2018. • Weeklikse en daaglikse inspirasie uit Die krag van dankbaarheid • 'n Bladsy per dag vir afsprake en notas • Weeklikse beplanners • Geleentheidskalenders vir elke maand • Openbare vakansiedae, skool- en universiteitsvakansies • Jaarbeplanners vir 2018 en 2019, 'n begrotingslys en kalenders • Ekstra notabladsye agterin • Plek vir telefoonnommers en adresse • Handige inligting soos omskakelingstabelle, geskenke vir huweliksherdenkings en so meer Features Summary Beplan jou dae en jou jaar, en word geïnspireer met die Joyce Meyer Dagbeplanner 2018. • Weeklikse en daaglikse inspirasie uit Die krag van dankbaarheid • ’n Bladsy per dag vir afsprake en notas • Weeklikse beplanners • Geleentheidskalenders vir elke maand • Openbare vakansiedae... Author Joyce Meyer Publisher Struik Christian Media Release date 20170818 Pages 400 ISBN 1-4153-3621-0 ISBN 13 978-1-4153-3621-2
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days Pieter die parkopsigter het die dag af. Dis die perfekte dag vir niksdoen. Maar Pieter se rustige piekniek word onderbreek toe 'n konyntjie onverwags in 'n waterput val. Features Summary Verdere avonture saam met Pieter die parkopsigter en sy vrolike vriende! Author Nick Butterworth (Author), Shane Kleyn (Translator) Publisher Protea Boekhuis Release date 20120827 Pages 32 ISBN 1-86919-859-X ISBN 13 978-1-86919-859-6
R 143
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Die ALLES-IN-EEN-reeks • is volledig hersien en aangepas volgens die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsver klaring • is beskikbaar vir die vakke Huistaal, Wiskunde en Lewensvaardighede • kan per vak of as pakket gebruik word • is beskikbaar vir Graad R-3. Die Onderwysersgidse Daar is 'n onderwysersgids vir elke vak Die Onderwysersgids bevat • 'n jaarplan vir die vak • die vier termynplanne vir die vak • 'n daaglikse rooster en tydskedule vir 'n week • die weeklikse werkskedules • daaglikse stap-vir-stap lesplanne vir 40 weke • wenke en noodsaaklike agtergrondsinligting vir elke tema • rympies en liedjies vir elke tema. CD Die CD bevat • die gratis hulpbronne vir die onderwyser • die gratis voorgeskrewe werkvelle • 'n temagerigte storie vir elke dag • assessering en assesseringsvorms Features Summary Die ALLES-IN-EEN-reeks • is volledig hersien en aangepas volgens die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsver klaring • is beskikbaar vir die vakke Huistaal... Publisher Best Books Release date 20130220 Pages 80 ISBN 1-77002-986-9 ISBN 13 978-1-77002-986-6
R 113
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 18 working days Die ONDERWYSERSGIDS bied • 'n jaarplan vir die vak • vier kwartaalplanne vir die vak • daaglikse roosters en weeklikse tydskedules • weeklikse onderrigplanne • daaglikse stap-vir-stap-onderrigplanne vir 40 weke • wenke en noodsaaklike agtergrondinligting vir elke tema • rympies en liedjies vir elke tema. Die CD in die Onderwysersgids bevat • hulpbronne vir die onderwyser • voorgeskrewe werkvelle • 'n temagerigte storie vir elke dag • assesseringsriglyne en -vorms. Features Summary Die ONDERWYSERSGIDS bied • 'n jaarplan vir die vak • vier kwartaalplanne vir die vak • daaglikse roosters en weeklikse tydskedules • weeklikse onderrigplanne • daaglikse stap-vir-stap-onderrigplanne vir 40 weke • wenke en noodsaaklike agtergrondinligting vir elke tema • rympies en liedjies vir elke tema... Publisher Best Books Release date 20130420 Pages 191 ISBN 1-77002-987-7 ISBN 13 978-1-77002-987-3
R 224
See product
South Africa
'n Bordjie eetgoed - propvol watertand-gereggies - is eie aan ons Suid-Afrikaanse kultuur. En hierdie versameling resepte vir klein happies is so veelsydig dat daar iets sal wees om enige tyd van die dag of nag voor te sit. Daar is resepte en idees vir almal, en vir elke denkbare geleentheid - skemeronthale, kantoorpartytjies, peuselkos voor die TV, om die vuur en selfs vir piekniekmandjies. Format:paperback Pages:172
R 99
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days In Tydelose Gety lewer Lina Spies verse wat spreek van 'n positiewe lewensuitkyk, wat wil uitstyg "bo alles wat vals is en stereotiep". Selfs vir die sewentigjarige hou die lewe nog 'n volheid in en kan die vervulling van die liefde beleef word. Sy bring hulde aan groot figure soos Nelson Mandela, weer eens aan Anne Frank en aan 'n onbekende oorlewende van die holocaust wat met oop gordyne slaap om elke nuwe dag te verwelkom. Vir Spies is daar geen twyfel nie dat die Afrikaanssprekende nog 'n plek in Suid-Afrika het en hier sinvol en gelukkig kan lewe. Die beheerste lewensvreugde van die laaste verse spreek van 'n oorwonheid en soberheid wat aan Elisabeth Eybers se laaste gedigte herinner. Vir die eerste keer neem Spies ook enkele vertaalde gedigte in 'n bundel op waardeur sy 'n bydrae lewer tot die bekendstelling van wreldposie in Afrikaans. Features Summary In Tydelose Gety lewer Lina Spies verse wat spreek van 'n positiewe lewensuitkyk, wat wil uitstyg "bo alles wat vals is en stereotiep". Author Lina Spies Publisher Protea Boekhuis Release date 20100730 Pages 84 ISBN 1-86919-383-0 ISBN 13 978-1-86919-383-6
R 153
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days Ellie hou van haar nuwe lewe op die platteland. Net wanneer sy nie kan slaap nie gaan sit sy in die spaarkamer, waar haar kaarte, diagramme en lyste opgeplak is. Erens in die web is haar pa se moordenaar. Sy moet net hard genoeg soek. En toe hulle kom vir haar, weet sy als was vir hierdie dag. En dat sy sal moet uitvind wie haar soek, en waarom. Die lang wag is verby! Die vervolg op 2014 se Dubbelspel. Features Summary Ellie hou van haar nuwe lewe. Net soms gaan kyk sy na haar kaarte, diagramme en lyste. Erens in die web is haar pa se moordenaar. Sy moet net hard genoeg soek... Author Wilna Adriaanse Publisher Tafelberg Publishers Ltd Release date 20170302 Pages 411 ISBN 0-624-07530-3 ISBN 13 978-0-624-07530-1
R 289
See product
South Africa
Was jy bang op jou eerste dag by die skool? Was jy al senuweeagtig om voor die klas te praat? Hoe het jy gevoel? Het jou hart baie vinnig geklop? Lees van Omar en Zinzi, en wat hulle gedoen het toe hulle bang was. Die reeksáAlmal voel... help kinders om hulle gevoelens te verstaan en wys vir hulle hoe om nuwe emosies en ervarings positief te hanteer. Format:paperback
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 5 - 10 working days In everything give thanks. 1 Thessalonians 5:18 Every dark cloud has a silver lining and it's time that you found yours! Take time out to enjoy the little things in life and count your blessings today. 101 Ways to Have a Happy Day will challenge you to do something every day that will put a smile on your face. These 101 pieces in a handy pocket-sized format show you how even the smallest things, like watching a beautiful sunset or doing a good deed for someone, can make a big difference and make life fun and fantastic. The powerful pieces and beautiful layout make 101 Ways to Have a Happy Day the perfect gift to bless the special people in your life with happiness. Also available in Afrikaans under the title 101 Redes Vir 'n Vrolike Dag Features Summary In everything give thanks. 1 Thessalonians 5:18 Every dark cloud has a silver lining and it’s time that you found yours! Take time out to enjoy the little things in life and count your blessings today... Publisher Christian Art Gifts Inc Release date 20160222 Pages 108 ISBN 1-4321-1345-3 ISBN 13 978-1-4321-1345-2
R 42
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 5 - 10 working days Laat verandering, inspirasie en sukses weer opnuut in jou ontwaak word. Sleutels tot bevat 80 bladsye van motiverende aanhalings en gedagtes oor sukses en uitnemendheid, wat met behulp van 'n pragtige uitleg-ontwerp aangebied word. Hierdie geskenkboek is gerig op diegene wat 'n positiewe uitkyk op die lewe wil ontwikkel en behou, en sal mense in staat stel om elke dag te groei en verander. Met plek vir 'n persoonlike boodskap in die voorkant van Sleutels tot sukses, is hierdie boek ideaal om te gebruik in die plek van 'n geleentheidskaartjie of as 'n geskenk om 'n vriend of kollega te bemoedig en te motiveer. Features Summary Laat verandering, inspirasie en sukses weer opnuut in jou ontwaak word. Sleutels tot bevat 80 bladsye van motiverende aanhalings en gedagtes oor sukses en uitnemendheid... Publisher Struik Christian Media Pages 80 ISBN 1-4153-3380-7 ISBN 13 978-1-4153-3380-8
R 66
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours 'n Asterode so groot soos Tafelberg tref meer as twee miljard jaar gelede die plek wat uiteindelik Suid-Afrika sou word. N di slag volg 'n onstuimige geskiedenis. Die storie begin in die tyd toe die aarde se rykste goudneerslae gevorm is. Van hier strek die verhaal tot verby die geboorte van demokrasie in 1994 - 'n ander gebeurtenis wat die wreld se asem weggeslaan het. Langs die weg kom 'n mens die oudste dinosourusse wat ooit gelewe het te, asook die planeet se heel eerste mense en vroegste kulture. Inkomelinge het die geskiedenis gevorm - jagterversamelaars, landbouers en kuddewagters, ystersmede vanuit die noorde, en immigrante vanuit Europa en Asi. Suid-Afrika se mense het oorlog gemaak en vrede gesluit, goud en diamante ontdek, glorieryke hoogtes bereik en in die dieptes van onderdrukking verval - totdat almal op 'n dag as gelykes in 'n ry ingeval het om vir 'n regering te stem wat hulle as demokratiese volk die een-en-twintigste eeu sou binnelei. Dit is die verhaal van dinosourusse, diamante en demokrasie. Features Summary 'n Asteroide so groot soos Tafelberg tref meer as twee miljard jaar gelede die plek wat uiteindelik Suid-Afrika sou word. Na die slag volg 'n onstuimige geskiedenis... Author Francis Wilson (Author), Aniel Botha (Translator) Publisher Umuzi Release date 20170331 Pages 144 ISBN 1-4152-0728-3 ISBN 13 978-1-4152-0728-4
R 144
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours 'n Asterode so groot soos Tafelberg tref meer as twee miljard jaar gelede die plek wat uiteindelik Suid-Afrika sou word. N die slag volg 'n onstuimige geskiedenis. Die storie begin in die tyd toe die aarde se rykste goudneerslae gevorm is. Van hier strek die verhaal tot verby die geboorte van demokrasie in 1994 - 'n ander gebeurtenis wat die wreld se asem weggeslaan het. Langs die weg kom 'n mens die oudste dinosourusse wat ooit gelewe het te, asook die planeet se heel eerste mense en vroegste kulture. Inkomelinge het die geskiedenis gevorm - jagterversamelaars, landbouers en kuddewagters, ystersmede vanuit die noorde, en immigrante vanuit Europa en Asi. Suid-Afrika se mense het oorlog gemaak en vrede gesluit, goud en diamante ontdek, glorieryke hoogtes bereik en in die dieptes van onderdrukking verval - totdat almal op 'n dag as gelykes in 'n ry ingeval het om vir 'n regering te stem wat hulle as demokratiese volk die een-en-twintigste eeu sou binnelei. Dit is die verhaal van dinosourusse, diamante en demokrasie. Features Summary 'n Asteroide so groot soos Tafelberg tref meer as twee miljard jaar gelede die plek wat uiteindelik Suid-Afrika sou word. Na die slag volg 'n onstuimige geskiedenis... Author Francis Wilson (Author), Aniel Botha (Translator) Publisher Umuzi Release date 20170331 Pages 144 ISBN 1-4152-0728-3 ISBN 13 978-1-4152-0728-4
R 142
See product
South Africa (All cities)
In Liefde met gevoel wonder Magriet hoe sy van Walter ontslae kan raak. Boonop moet sy weens â??n besering fisioterapie kry. Haar terapeut, Pierre, is die mooiste man wat sy nog ooit gesien het. In Veldpad van verlange moet Paulie vir drie weke veldwerk doen op â??n plaas in die Vrystaat. Sy het egter ernstige bedenkinge oor haar spanlede. Soos sy verwag het, is daar van die eerste dag af haakplekke. This product ships within 3-5 working days.
R 210
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.