GELD GELETTERHEID VIR KINDERS 4-6 JAAR (WERKBOEK) IN KRUGERSDORP

Dit word by die dag belangriker om jou kind te leer hoe om met geld te werk. Ons leer ons kinders swem om nie te verdrink nie- hoeveel kinders leer nooit om met geld te werk nie. Gebruik die handleiding en leer jou kind speel die kuns van welvaart. Saam met die boek kry jy ook 'n welvaart kissie waarmee die konsepte van Spaar, Spandeer, Bele en Deel bekendgestel word. Die boek is A4 en bestaan uit 32 bladsye se aktiwiteite. Aktiwiteite is so om en by 10 ure se speel. Dit leer die kind dat sy grootste welvaart in hom of haarself gelee. Die geld leer loop saam meT karakterontwikkeling. Ook beskikbaar vir ander ouderdomme.

4.00/5

1 reviews

Add to your favorite ads
Geld geletterheid vir kinders 4-6 jaar (werkboek)
loading
Price: R 0,00
R 0,00
1995639
Accept terms and conditions and privacy policy

Avoid frauds by contacting local ads only, and if possible try to collect the item by person. Do not be persuade by those who dispatch from another country or that request you to be paid by check or MoneyGram / ​​Western Union / Efecty, without any guarantee. We recommend you to read our safety tips.

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.