-
loading
Ads with pictures

Dag ek vrees


Top sales list dag ek vrees

South Africa
Hi goie dag ek is opsoek na n werk ek is n dame ouderdom van 46 ek het by mr price, en wimpy gewerk ek is geskei en is opsoek na n werk om my en my kind te onderhou ek sal enige iets doen asb
See product
Paarl (Western Cape)
Goeie dag Ek het ñ Boerdery Bestuur N6 kwalifikasie en wag nog vir my Deploma. Ek is op soek na ñ pos op ñ plaas. Ek het kennis in die verbouing en kwaliteit inspeksie van tafeldruiwe, kern en steenvrugte. Ek het ook ñ pasie vir diere en sal graag met vee ook wil werk. Ek het ñ natuulike maganiese anleg. Ek kan met elektrisiteit (enkel en 3 fases) werk. Ek kan motor machanics en 4 soorte sweis werk doen. Ek ook besproeiing doen. As iemand vir my ñ geleentheid het skakel my asb by 0632265425 of vind my op whatsapp.
See product
Pretoria (Gauteng)
Goeie dag Ek is 'n 33 jarige man opsoek na drywers pos in pretoria omliggende gebied. Ek is ook bereid om Langure te werk, het kode 14 lisensie my pdp het verval maar kan weer hernu word. Asseblief as enige iemand my net kans kan gee om myself te bewys. Ek kan ook mechanical werk doen, het net nie papiere daarvoor nie, ek is baie handig met my hande, en nog vol energie. Ek is onmiddelik beskikbaar George 813 - show phone -
See product
South Africa
Goeie dag, Ek is 'n 3de jaar verpleging student wat graag na kindertjies wil kyk in my vrye tyd. Ek het reeds 2 jaar ondervinding in hospitale en klinieke wat beteken ek het 'n goeie mediese agtergrond. Ek het ook my kar. Vir enige vrae WhatsApp of email my enige tyd. Groete, Danélle 081 737 8464
See product
South Africa
goeie dag, ek is opsoek na staal draaibank en miling machine wat ek kan afbetaal per maand, ek wil baie graag my eie ingeneur werkswinkel be...
See product
South Africa
Ek is op soek na n Afrikaans sprekende dame, wat verkieslik naby aan Gordonsbaai spar woon.  Winkel werks ure 5, 5 ure, per person per dag, skof roteer na elke week. Moet geniet om met kliente interaksie te he. Moet verkieslik onmiddelik beskikbaar wees vir opleiding Stuur CV aan  m.scheepers@telkomsa,net
See product
South Africa
Ek soek asb saamry geleentheid vanaf Welkom na Hennenman elke dag. Werksure 7:30 to . Kontak Wilma:
See product
South Africa
Ek is betroubare dag moeder met jare der jare se ondervinding - Reël `n afspraak en kom sien vir uself. Sien uit om u te ontmoet
See product
Jeffreys Bay (Eastern Cape)
Goeiedag ek is 38 jaar oud getroud met 2 kinders ek is opsoek vir werk as Melk plaas bestuurder. Kennis van die volgene. ▪︎weidings bestuur ▪︎daagliks alokasie ▪︎dag tot dag stal prosedures ▪︎kunsmatige insemenasie ▪︎afikim/delpro/dimsa ▪︎4th quadrand ▪︎arbeid bestuur ▪︎opstel en implementeer van protokole ▪︎besproeiing Indien iemand iets beskikbaar het of van iemand weet skakel my asb. Gavin Scheepers 0732610209 CV beskikbaar op aanvraag.
See product
Worcester (Western Cape)
Goeie dag almal Ek is opsoek na ñ pos op ñ plaas of enige ander landbou onderneming. Ek het ñ Boerdery Bestuur N6 kwalifikasie en wag nog vir my Deploma. Ek het kennis in die verbouing en kwaliteit inspeksie van tafeldruiwe. Ek het ook ondervinding met die kwaliteit inspeksie van steen en kernvrugte by pakstore en koue vrugte. Ek het ondervinding in besproeing instaleer en resperasies. My cv en kwalifikasie is op aanvraag beskikbaar. Kontak my gerus by 0632265425 of vind my op whatsapp.
See product
South Africa
Soek u iemand om in die dag of na skool na u kind om te sien. Ek het Educare ondervinding. U kan my gerus skakel of whatsapp. Billike prys. Oop van 6:00 tot . Later afsprake kan gereel word. Dankie!
See product
South Africa
Goeie dag almal van hyde na ver! eerstens wens ek almal n geseende paasnaweek toe! laat ons nie vergeet waaroor dit gaan nie! en dan moenie vergeet om jou motor na ons te bring nie! enige motor werk van mini na major services, gearboxes, motor overalls! en nog vele meer! werk van my huis af te vanderbijlpark. geen probleem te groot of te klein nie! besoek ons enigetyd! .
See product
South Africa
More more. Ek wil laat weet n vriendin begin n dagsorg,vi kiddies van 1 jr en op.Dis R800 per kind vi voldag.kontak donay . Leke dag
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.