HORSE PONIE IN SOUTH AFRICA
Hansie is n mak kinderruiter ponie. Hy is n ou Gymkhana ponie.Is baie oulik met kinders en ry gemaklik.staan vir hoefsmit en klim boks..hy is nou 16 jaar oud al lyk hy baie jonger.Hy staan op n plaas in worcester..kontak vir meer inligting of whatsapp:
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT