-
loading
Ads with pictures

Bok baie mak


Top sales list bok baie mak

Villiers (Free State)
Hi ek is opsoek na ' n baie mak kinderperd merrie of ' n reun perd, in my pryslyn van R en onder asb, in Bethlehem, Vereeniging, Frankfort, Delmas, Vrede, Heilbron Omgewing asb ! Bel of sms of whatsapp my maar as jy ' n perd het !
R 5
See product
South Africa
pony so - 16 jaar oud regte perd vir n begin ruiter hy is baie gehoorsaam hy het geen slegte maniere nie kontak my op vir fotos en meer inligting oor die pony
See product
Kimberley (Northern Cape)
Very tame koperspringbok male for sale... Ideal for small camp/lodge.
See product
South Africa
Mak 3jaar oue ryperd. Reun. Baie goeie geaardheid en geskik vir kinders. Beskikbaar vir besigtiging te Malmesbury skougronde.
See product
Viljoenskroon (Free State)
10 baie mooi boerbok ooie om uit te kies dragtig loop saam baie mooi ram. Kontak Wayne 734 - show phone -
See product
Bloemfontein (Free State)
Baie oulike & veilige groot kinderperd. 150.5cm, 13yo. Bloemfontein.
R 10.000
See product
South Africa
ek het n mak miniatuur potbelly beertjie 8 maande.baie klein loop aan bant. lief vir aandag gewoond aan honde moet gesien word te dierbaar vir woorde
See product
South Africa
Baie mak ryperd.adila is baie vriendlike n kinderperd.Trek kar enkel en dubble.Geskik vir kinders vn 5jaar oud,ook n goeie teel merrie 12jaar oud met n microchip en sy is nu dragtig sy vul desember.Sy ruiter is nu op di oomlik is 7jaar oud.n Baie hartseer vekoper
See product
Standerton (Mpumalanga)
Baie mak en ry baie lekker. 5 jaar oud. Ongeveer 14hh. R5000 kontak 073 617 4725
See product
Vanderbijlpark (Gauteng)
Appeloosa reun 12 jaar oud  15.2 hh  Baie mak en betroubare ryperd hy gedra hom baie mooi op uit ritte  Hy spring maklik 1 meter en is  rustig in die skou ring   Hy kan n swaar ruiter dra hy is n mooi fris perd. Sy kondisie is baie mooi Is eerder geskik vir bitjie meer ervare ruiter  Hy skop of byt glad nie  Kontak Winnie Vanderbijlpark
See product
South Africa
N jonk fries hings 2 jaar oud baie mak word in di kar gespan en word in die saal gery hy is baie vriendelik baie lewendig
See product
Lichtenburg (North West)
Duimpie is very small and will be about 65 cm. Any children or person big dream. He is tame. For loveable home. Can be holding in your yard. Duimpie is baie klein en baie skaars grote. Enige persoon of kindjie se droomperdjie. Baie mak. Kan in erf aangehou word. Verwagte hoogte 65 cm. Vir liefdevolle huis.
R 15.000
See product
Witbank (Mpumalanga)
Abby is 4 jaar oud. Sy is baie mooi en baie mak. Sy is rybaar en lekker vinnig. Sy is lekker vris gebou en is nogals oorheersend. Sy is nie vir eemand wat net begin ry nie en baie fyngevoelig. Sy het n saal en toom en n halter en n vliee masker. Skakel op 072 429 3067
R 5.000
See product
Vryburg (North West)
Die een perd is baie mak en die ander een was al gery maar hy is nie rerag mak nie BEL MY ASB EN ONS PRAAT en onderhandel.Pleas give me a call and we talk.
See product
South Africa
Merrie baie mak en liefde vol skop nie,kan gery word is so 4 jaar oud.. vul is haltermak skop nie vang maklik is nou 4 maande oud en baie liefdevol
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.