STERK POLARIS SPORTSMAN 570 EFI 4X4 BESKIKBAAR IN ALIWAL NORTH
As jy 'n plaas het, gaan jy 'n quad nodig he wat gelaai kan word of as jy sleep werk moet doen ook kan doen. Jy gaan 'n quad soek wat geskiedenis het, en om een van die beste plaas quads te wees op die mark. As jy so iemand is sal ek aanraai dat jy kyk na die Polaris 570 EFI Sportsman. Met AWD, 2x4, 4x4, turf mode, hoe grond vryhoogte, baie sterk 570 EFI engine, is hy 'n baie goeie opsie. Ons bied: *Finansiering *Aflewering land wyd. *Inruilings As jy belangstel kontak my Rudolph by 082 342 547 4
4.00/5
1 reviews
Price:
R 134.950,00
R 134.950,00
Contact
CONTACT