STERK POLARIS SPORTSMAN 570 EFI BESKIKBAAR TEEN SPESIALE IN KLERKSDORP
R126 950 VAT INCL slegs vir die week of tot voorraad hou. As jy 'n plaas het, gaan jy 'n quad nodig he wat gelaai kan word of as jy sleep werk moet doen ook kan doen. Jy gaan 'n quad soek wat geskiedenis het, en om een van die beste plaas quads te wees op die mark. As jy so iemand is sal ek aanraai dat jy kyk na die Polaris 570 EFI Sportsman. Met AWD, 2x4, 4x4, turf mode, hoe grond vryhoogte, baie sterk 570 EFI engine, is hy 'n baie goeie opsie. Ons bied: *Finansiering *Aflewering land wyd. *Inruilings As jy belangstel kontak my Rudolph by 823 - show phone - 4
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT