Slaapkamer studente woonstel

-
loading
Ads with pictures

2 SLAAPKAMER STUDENTE WOONSTEL - POTCH

2 slaapkamer woonstel apart van studentehuis 2 slaapkamer deel kombuis en badkamer, het ingeboude kaste. Badkamer het stort. Was en braai geriewe op perseel Wifi ook baskikbaar vir elke kamer in woonstel 900m van Universiteit af. Gewilde studente area. Baie goeie sekuriteit plus 2 herdershonde op werf 6 uit 9 van huidige studente van 2016 bly aan vir 2017, dit se baie van beide parteie Sms "potchverblyfm" vir webadres ".co.za" waar alle inlgting oor studentehuis beskikbaar is. Adres: Immergroenstraat nr 1 Afspraak om woonstel te besigtig moet op webadres gemaak word
Potchefstroom (North West)

ENKEL STUDENTE WOONSTEL

Een slaapkamer woonstel beskikbaar van die 1ste Oktober Daar is een badkamer Veilige onderdak parkering Geen diere word toegelaat Water word ingesluit met 'n Pre-paid krag meter Kontak Thenicia op 712 - show phone - 6
Pretoria (Gauteng)

POTEFSTROOM STUDENTE WOONSTEL 1 SLAAPKAMER

Waterberry Heights Estate, 1 slaapkamer vol gemeubuleurde woonstel op grondvloer. Afdak parkering vir 1 voertuig, kombuis met granite afwerkings. badkamer met stort, wasbak en toilet. Hout blindings by al die vensters, lugversorger & gratis WiFi. Prepaid kragmeter. 800m van ingeneurskampus. Loopafstand van Waterberry square met nuwe spur, winkel en wassery. Baie veilig met elektriese omheining, 24uur sekuriteit. Beskikbaar vanaf 1 November 201 - show phone - 218
Potchefstroom (North West)

2017 1 SLAAPKAMER WOONSTEL VIR STUDENT=POTCHEFSTROOM

2017 Studente verblyf in studentehuis 1 slaapkamer woonstel met WIFI en AIRCON Woonstel op 1ste vloer, moet trappe loop. 900m van NWU af agter Medi-Clinic Beter gelee vir B-kom studente SMS verblyf na 834 - show phone - 8, vir meer inligting
Potchefstroom (North West)

2 BEDROOM APARTMENT / FLAT TO RENT IN POTCHEFSTROOM

Ruim twee slaapkamer studente woonstel op grondvloer 65 m² Sekuriteitskompleks. Onder die Randjie. Ongeveer twee kilometer van universiteit. Grondvloer. Twee afdakke. Braai geriewe in die kompleks. Property Details Type of Property Apartment / Flat Floor Size 65m² Rooms Bedroom 2 Bathroom 1 Kitchen 1 Reception Rooms Lounge 1 Dining Room 1 External Features Parking 2 General Features Security 1 Security 1 Electric Gate, Electric fencing
Potchefstroom (North West)

3 BEDROOM HOUSE TO RENT IN POTCHEFSTROOM

Drie slaapkamer huis met 2 slk woonstel/Three bedroom house with flat Heilige Akker. Naby laerskool en universiteit. Huis het dubbelgeriewe. Omhein met palissade voor. Woonstel vir oupa en ouma of studente Herilige Akker. Near primary school and university. House got double facilities. Fenced in with palisade in front. Two bedroom flat for grand parents or students. Property Details Type of Property House Rooms Bedroom 3 Bathroom 2 Kitchen 1 Reception Rooms Lounge 1 Dining Room 1 External Features Garage 1 Garage 1 Drive thru Garden 1 Outbuilding 1 Outbuilding 1 TWO BEDROOM FLAT General Features Security 1 Security 1 Totally Fenced, Electric Gate, Burglar Bars
Potchefstroom (North West)


Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2019 www.clasf.co.za.