Woonstel te

-
loading
Ads with pictures

2 SLAAPKAMER WOONSTEL IN SECUNDA

2 Slaapkamer woonstel in Secunda Die tipe wooning waar jy trots sal wees om jou vriende en kollegas te ontvang. 2 Gerieflike slaapkamers met groot ingeboude kaste, kombuis met genoeg pakplek, koppelings vir skottelgoed wasser en dubbel zink, ingeboude 4 plaat Defy hob en vele meer. Die badkamer het 'n stort EN 'n hoekbad. Die woonstel het 'n glas skuifdeur wat oopmaak op eie privaat tuin voor en agter is 'n groot privaat ruimte onderdak area. Tuindienste is ingesluit wat weekliks die tuin in stand hou. Die woonstel het onderdak parkering vir 2 motors, agter veiligheids heining. Kontak Deon by 836 - show phone - 2 vir afspraak om woonstel te besigtig.
Secunda (Mpumalanga)

2 SLAAPKAMER STUDENTE WOONSTEL - POTCH

2 slaapkamer woonstel apart van studentehuis 2 slaapkamer deel kombuis en badkamer, het ingeboude kaste. Badkamer het stort. Was en braai geriewe op perseel Wifi ook baskikbaar vir elke kamer in woonstel 900m van Universiteit af. Gewilde studente area. Baie goeie sekuriteit plus 2 herdershonde op werf 6 uit 9 van huidige studente van 2016 bly aan vir 2017, dit se baie van beide parteie Sms "potchverblyfm" vir webadres ".co.za" waar alle inlgting oor studentehuis beskikbaar is. Adres: Immergroenstraat nr 1 Afspraak om woonstel te besigtig moet op webadres gemaak word
Potchefstroom (North West)

RUIM WOONSTEL IN ERF. BRANDFORT 55 KM BUITE BLOEMFONTEIN

Ruim Woonstel te Brandfort. 1 slaap kamer 1 sit kamer 1 bad kamer 1 kombuis Stoof, vol vloer matte, teels, kaste, stoof, afdak vir motor. Deposit R2000 en bewys van inkomste. Krag en water R250 per persoon. Onmiddelik beskikbaar. 55 km vanaf Bloemfontein (25 minute ry) - (tolhek R7.50) Ek sal my tolkaart eers vir u leen. Afdak vir motor. Die hele dorp werk bykans in BFN, u sal maklik vervoer kry nog beter as u, u eie motor het, skep u, u eie ry groep (ek sal help daarmee).Ek het eiendom al 2 jaar en was nog nooit sonder water omdat erf,beskik oor 2 groot JO JO Tanks + Pomp. Vergewe my maar ongelukkig geen katte asb. - U kan my ook whats up. Gesamentlikke erf, aparte wonings (ek het wel een vriendelikke honde - u kan ander diere aan hou). Kamer is nie meer lemmetjie groen nie, kamer is dieselfde kleur as kombuis Duursame wasbare verf.Onmiddelik beskikbaar. Indien u in Universteteit omgewing werk (Brandwag) kan u saam ons groep inry, ons ry 6h15 in en ons ry 4hoo uit teen R1000 p.m. (ons is so 7h na 7h10 in BFN) Pensionarisse ook baie welkom, ek werk bedags en kinders in skool en sport bedags.
Bloemfontein (Free State)

DRINGEND OPSOEK NA1 2 SLPK WOONSTEL OF HUIS.

Goeie dag. Eks 'n enkel mama dringend opsoek na 'n 1 of 2 slpk woonstel of huis asseblief. Wil graag so gou as moontlik intrek. Ekt ongelukkig nie 'n deposit nie,maar ek kan dit afbetaal. Ons is baie rustige mense,en vriendlik. Baie dankie,hoop om gou van u te hoor. Groete
South Africa

2 SLAAPKAMER WOONSTEL BRITS

2 Slaapkamerwoonstel te Stofbergstraat Brits. Grondvloer woonstel. Oopplan kombuis/sitkamer Pre-paid krag 1 Afdak per eenheid
South Africa

TWEE EN 'N HALF SLAAPKAMER WOONSTEL IN QUEENSWOOD NABY

Hierdie twee en 'n half slaapkamer woonstel in Queenswood met 'n baie ruim sit/ eetkamer, vol badkamer en nog 'n aparte toilet, en toesluit motorhuis is in 'n gewilde kompleks met gemeenskaplike swembad en braaiarea. Ongeveer 5 km vanaf Universiteit. Beskikbaar vanaf 1 April 2016 @ R5 500.00 per maand. Om aansoek te doen skakel Koos by 082 602 8057. T & V's geld.
South Africa

R 5.500

GROOT HOUTHUISE VIR WOONSTEL EN BESIGHEID

Kontak ons om een te bestel, dubbel verdieping ook beskikbaar, kry ons by www.fourwayswendyhouses.co.za.Ons is oop Kersfeesdag en Nuwe Jaar.
South Africa

1-SLAAPKAMER W/S OP ERF, NABY MALL AT REDS, VANAF 1 AUGUSTUS

Ruim 1-slaapkamer woonstel beskikbaar vanaf 1 Aug 2016. Groot oopplan sitkamer en kombuis met spens. Aparte badkamer met stort, wasbak en toilet. Geen troeteldiere aangesien hier reeds diere op die perseel is. Water en ligte ingesluit. Woonstel beskik oor 2 buitedeure. Op Gautrain-roete skuins oorkant Mall at Reds te Wierdapark R4200pm met dep.
Pretoria (Gauteng)

NEAT FLAT TO RENT

Duplex at Lakeview, in Sasolburg. Good area. Flat in neat condition, and spacious at 130 square meter. Three bedrooms, two bathrooms, guest toilet, melamine kitchen, and open plan sitting/dining room. Enclosed court yard, and lockup garage giving direct access to the flat. Access control to complex. No toddlers please. R4,700 pm, pre-paid 823 - show phone - 4 Doepleks te Lakeview, in Sasolburg. Goeie area. Woonstel in netjiese toestand, en ruim teen 130 vierkante meter. Drie slaapkamers, twee badkamers, gaste toilet, melamien kombuis, en oopplan sit/eetkamer. Toegeboude binnehof, en toesluit motorhuis wat direk toegang tot woonstel gee. Geen kleuters asseblief. Toegangsbeheer tot kompleks. R4,700 pm, pre-paid. 823 - show phone - 4
Sasolburg (Free State)

GOEIE BELGGING HUIS OMSKEP IN 3 WOONSTELLE - REDDERSBURG

`n Woonhuis wat omskep is in drie woonstelle, elke woonstel beskik oor hul eie kombuis, badkamer en sitkamer, en het elke woonstel ook sy eie kragboks. Dit is nie al nie daar is ook drie afsonderlik kamers wat weg is vanaf die huis met `n gesamentlike badkamer. Vir `n goeie belegging om ekstra inkomste te verdien kontak ons vandag
Reddersburg (Free State)

KAMEELDRIFT EAST BIG 1 BEDROOM FLAT TO RENT IMMEDIATELY

KAMEELDRIFT OOS. Ongeveer 6km vanaf Zambesi Mall. By Dam motors/Engen Garage op grondpad uit, 3km grondpad om te ry. Baie gerieflike, groot 1 slaapkamer woonstel met badkamer met stort en bad. Oopplan kombuis en sitkamer. Eie, ommuurde tuin met braai area. Afdak. Groot lapa om enige tyd te gebruik. Krag en water apart betaal volgens Tshwane rates. Veilige plot met beweging daagliks. WAPP asb op 723 - show phone -. Geen mails/ e-pos nie asb.
Pretoria (Gauteng)

MODERNE VEILIGE HUIS IN DENEYSVILLE

Property Address: Deneysville, Deneysville Groot moderne 5 slaapkamer huis, groot droom kombuis, studeerkamer, opwas ens, ens, 4 x lapas, jacuzzi, swembad, aparte 1 slaapkamer woonstel, 2 x groot afdakke Alarm, maxidor voor alle deure en vensters, elektriese omheining, boorgat, besproeiing, rustige area, mooiste dam views, ens....... ens..... te veel om op te noem, alles op een erf!!! Has Pool Property Reference #: RL178 Agent Details: Juliana Ross Simply Online 1st Floor Bloomingdales Office Park 145 Main Road
Deneysville (Free State)

R 1.900.000

FOURWAYS WENDY HOUSES

ons bou wendy huise en log cabin houthuise vir woonstel en besigheid, dubbel verdieping ook beskikbaar. skakel nou om een te bestel....150731128
South Africa

R 1.500

FOURWAYS WENDY HOUSES

ons bou houthuise vir woonstel en besigheid,dubbel verdieping ook beskikbaar.kontak ons vandag omm een te bestel....169752733
South Africa

R 2.800

FOURWAYS WENDY HOUSES

ons bou houthuise vir woonstel en besigheid,dubbel verdieping ook beskikbaar.kontak ons vir meer inligting en om een te bestel....169746603
South Africa

R 15.000

HUISHOUDELIKE OOND

Defy se grootste oond op die mark. 4 plate met 'n oond en 'n warmlaai onder. Oond te groot vir my woonstel. Min gebruik en in 'n baie goeie toestand.
Klerksdorp (North West)

5 BEDROOM HOUSE FOR SALE IN BAILLIE PARK

Noordwes - Potchefstroom -Baillie Park - As jy lief is vir onthaal is hierdie huis joune!!! Ruim 5 slaapkamer woning naby skool en besigheidsentrum. Kom kuier saam met vriende en familie onder groot koelte bome met ingeboude braai en swembad. Die bonus is 'n 2 slaapkamer woonstel vir 'n ekstra inkomste of vir ouma en oupa om in te woon. Huis het koopkrag. North West - Potchefstroom -Baillie Park - If you love entertaining, this home is yours !!! Spacious 5 bedroom house near school and business center. Visit with friends and family under big shade trees with built-in barbecue and pool. The bonus is a two bedroom apartment for extra income or for grandparents to live in. House got buying power. Internal Agency Ref No:ZZ00005937 # Kitchen: 1 Rates And Taxes: 1800 Has Pool Has Garden laundry Beautiful Window Type: Steelsults Ceiling Type: Rhino Wall Type: Plaster Floor Type: Tiles & Wood Exterior: Plaster Roof Type: Metal & Slate Showers Stove Property Reference #: 13266881 Nearby Places/Vicinity: Naby supermarkte, skole en verskeie gemeentes. Agent Details: Lorraine Lotter Willows Property Group 68 Steve Biko Avenue Potchefstroom 2531 Potchefstroom
Potchefstroom (North West)

R 2.120.000


Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2019 www.clasf.co.za.