Woonstel dadelik

-
loading
Ads with pictures

WOONSTEL

Groot gerieflike 1 Slaapkamer tuin woonstel met oopplan kombuis, groot afdak vir 2 motors, eie ingang, baie veilig, loopafstand van busroetes, asook Drs e besighede, ens, nou dadelik beskikbaar vir R3400 sonder krag.. kom geniet die rustige atmosfeer.. in Witoortjie kan my ook kontak op whatsap
Johannesburg (Gauteng)

WOONSTEL IN MONTANA: VERWYSING V221 DADELIK BESKIKBAAR

Ruim oop plan studio woonstel oop plan slaapkamer oop plan sitkamer en kombuis badkamer met bad en stort 1 onderdak parkering
South Africa

R 3.500

GESINSWONING MET 'N WOONSTEL IN THERESAPARK: DADELIK

Dadelik beskikbaar in Theresapark: Groot gesins woning met 'n woonstel HUIS: 3 slaapkamers met 2 badkamer 2 leefareas met onderskeidelik 'n aircon en 'n ingeboude kaggel oop plan kombuis 2 motorhuise groot tuin met sprankel swembad WOONSTEL: 1 slaapkamer met 'n badkamer oop plan kombuis en leefarea met n balkon 1 veilige onderdak parkering
Pretoria (Gauteng)

BACHELOR'S FLAT/EENMAN WOONSTEL IN HOSPITAALPARK DADELIK

Bachelor's Flat/Eenman Woonstel in Hospitaalpark dadelik bekikbaar. Water, Ligte en DSTV ingesluit vir R2600 per maand met R2600 deposito. Asb kontak vir Gerrit Wiese by 605 - show phone - 5.
Bloemfontein (Free State)

DUPLEX, 2SLAAPKAMER WOONSTEL - MODERN

Moderne 2 Slaapkamers, elk met sy eie badkamer. Oop-plan, Sit, Eet en Kombuis. Toesluit Motorhuis. In complex met 5Meenthuise. Koopkrag. 6km Vanaf die Casino, net buite Bloemfontein. R4,500 per maand, deposito noodsaaklik!! Beskikbaar Dadelik.
Bloemfontein (Free State)

MODERNE DUPLEX, 2SLAAPKAMER WOONSTEL - BLOEMDAL OOS PLOTTE

Moderne 2 Slaapkamers, elk met sy eie badkamer. Oop-plan, Sit, Eet en Kombuis. Toesluit Motorhuis. In complex met 5Meenthuise. Koopkrag. 6km Vanaf die Casino, net buite Bloemfontein. R4,500 per maand, deposito noodsaaklik!! Beskikbaar Dadelik. Nie Honde in, maar katte is welkom.
Bloemfontein (Free State)

PRAGTIGE 2XSLAAPKAMER DADELIK BESKIKBAAR

Stunning woonstel in Safari Tuine Rustenburg!! 2x Slaapkamer 2x En'suite Badkamer Sitkamer Oopplan kombuis Breakfast-nook Toesluit garage parkering vir 1kar Water en ligte ingesluit Ongelukkig GEEN diere aangesien da nie tuin is nie. Perfek vir enkel persoon R6500 p/m & R2000 dep Skakel vir Lienkie gerus by 833 - show phone - of watsapp by 769 - show phone - enige tyd van die dag! Moenie misloop nie!!
Rustenburg (North West)

RESIDENTIAL HOUSE TO LET IN ONVERWACHT

Dadelik beskikbaar, 4 Slaapkamer, 2 badkamers (net storte) groot leef area, skadunet afdak vir 2 motors, aparte opwas, groot erf, aparte 1 slaakamer woonstel met badkamer en leef area, onderdag parkering vir woonstel. Naby Lephalale Mall # Reception Rooms: 1 Property Reference #: 1530236 Agent Details: Yolandé Botha Just Property Lephalale Shop 4B, Marula Square Shopping Centre, Cnr Dikbas & Dopperkiaat Street, Onverwacht Lephalale
South Africa

R 14.500

FAMILY HOME IN THERESA PARK WITH APARTMENT: REF B43

Netjies en Ruim Gesinswoning met 'n Woonstel en Dadelik beskikbaar HUIS: 3 slaapkamers met 2 badkamers 1 leefarea met n ingeboude kaggel 1 leefarea met 'n aircon groot oop plan kombuis groot tuin en pragtige swembad WOONSTEL: oop plan kombuis met sitkamer en balkon 1 slaapkamer met 1 badkamer 2 motorhuise vir die huis en 1 toegeboude afdak vir die woonstel
Pretoria (Gauteng)


Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2020 www.clasf.co.za.