Slaapkamer woonstel

-
loading
Ads with pictures

2 SLAAPKAMER WOONSTEL IN SECUNDA

2 Slaapkamer woonstel in Secunda Die tipe wooning waar jy trots sal wees om jou vriende en kollegas te ontvang. 2 Gerieflike slaapkamers met groot ingeboude kaste, kombuis met genoeg pakplek, koppelings vir skottelgoed wasser en dubbel zink, ingeboude 4 plaat Defy hob en vele meer. Die badkamer het 'n stort EN 'n hoekbad. Die woonstel het 'n glas skuifdeur wat oopmaak op eie privaat tuin voor en agter is 'n groot privaat ruimte onderdak area. Tuindienste is ingesluit wat weekliks die tuin in stand hou. Die woonstel het onderdak parkering vir 2 motors, agter veiligheids heining. Kontak Deon by 836 - show phone - 2 vir afspraak om woonstel te besigtig.
Secunda (Mpumalanga)

UNIVERSITAS. EEN SLAAPKAMER WOONSTEL. BESKIKBAAR 1 AUGUSTUS/

Universitas. 1 slaapkamer woonstel. Beskikbaar 1 Augustus/ 1 September. Elektriese heining. Veilig. Privaat. Skadunet parkering. Elektriese hek. Baie kaste. Teëlvloere. Graniet werksoppervlaktes in kombuis. Stoof. Dubbelwasbak. Plek vir wasmasjien in kombuis. Badkamer met bad en stort. Slaapkamer met baie ingeboude kaste. Groot sitkamer. Water ingesluit tot en met 4,000 liter per maand. Koopkrag. Elektriese geyser met addisionele songeyser vir kragbesparing. Slegs een persoon sonder kinders. Geen honde. R3450 p.m. Deposito R3450. Skakel 071 421 41 09
South Africa

R 3.450

2017 1 SLAAPKAMER WOONSTEL VIR STUDENT=POTCHEFSTROOM

2017 Studente verblyf in studentehuis 1 slaapkamer woonstel met WIFI en AIRCON Woonstel op 1ste vloer, moet trappe loop. 900m van NWU af agter Medi-Clinic Beter gelee vir B-kom studente SMS verblyf na 834 - show phone - 8, vir meer inligting
Potchefstroom (North West)

1 SLAAPKAMER WOONSTEL IN N VEILIGE KOMPLEKS NABY PICK N PAY

Property Address: Ermelo, Ermelo 1 Slaapkamer woonstel in 'n veilige kompleks naby Pick 'n Pay, 1 badkamer, oopplan sitkamer en kombuis, afdak, gemeenskaplike braai area. Prepaid krag. Beskikbaar vanaf 1 Desember. 1 Slaapkamer 1 Badkamer Ooplan sitkamer en kombuis Afdak Gemeenskaplike braai area in kompleks Prepaid Desember Property Reference #: 184 Agent Details: Veronica van Greunen Sentraal Estate Agents 12 Joubert Street, Ermelo, Mpumalanga Ermelo
Ermelo (Mpumalanga)

R 2.750

UNIVERSITAS. 1 SLAAPKAMER WOONSTEL. BESKIKBAAR 1 AUGUSTUS.

Universitas. 1 slaapkamer woonstel. Beskikbaar 1 Augustus. Ideaal vir jong werkende persoon of student. Elektriese heining. Privaat. Skadunet parkering. Elektriese hek. Teëlvloere.Graniet werksoppervlaktes in kombuis. Stoof. Dubbelwasbak. Plek vir wasmasjien in kombuis. Badkamer met bad en stort. Woonstel is ongemeubileerd. Water ingesluit tot en met 4,000 liter per maand. Koopkrag. Slegs een persoon sonder kinders. Geen honde. R3550 p.m. Deposito R3550.
Bloemfontein (Free State)

R 3.550

1 EN 'N 1/2 SLAAPKAMER WOONSTEL IN LA MONTAGNE

1 en 'n 1/2 slaapkamer woonstel op 9 de vloer in sekuriteits kompleks. Sekure onderdak parkering, swembad en groot area by gebou. Vanaf N4 op Rossouw afrit, Albertus straat La Montagne. Onmiddelik beskikbaar R per maand. Kontak Roelie by
South Africa

2 SLAAPKAMER WOONSTEL

Ek is dringend opsoek na n 2 slaapkamer woonstel in CW 6 area. Verkieslik water en ligte in gesluit en pet friendly
South Africa

ONS IS OPSOEK NA N 2 SLAAPKAMER WOONSTEL IN VANDERBIJLPARK

Ons is opsoek na n 2 slaapkamer woonstel wat pet friendly is (1 fox terrier reun en 1 wyfie kat, albei is huis diere) in Vanderbijlpark in die prys klas van so R water ingesluit met pre-paid krag of R water en krag ingesluit asb. Julle kan my kontak of whatsapp op of bbm op 2BB9E3EE Baie dankie
South Africa

TWEE EN 'N HALF SLAAPKAMER WOONSTEL IN QUEENSWOOD NABY

Hierdie twee en 'n half slaapkamer woonstel in Queenswood met 'n baie ruim sit/ eetkamer, vol badkamer en nog 'n aparte toilet, en toesluit motorhuis is in 'n gewilde kompleks met gemeenskaplike swembad en braaiarea. Ongeveer 5 km vanaf Universiteit. Beskikbaar vanaf 1 April 2016 @ R5 500.00 per maand. Om aansoek te doen skakel Koos by 082 602 8057. T & V's geld.
South Africa

R 5.500

TWEE SLAAPKAMER WOONSTEL OP GRONDVLOER

Twee slaapkamer woonstel op Grondvloer. Onderdak stoep met tuin. Baie netjies met 1 vol badkamer en oop plan kombuis met graniet blaaie. Ruim Sit/ eetkamer. Skadunet parkering. In Bardene naby East Rand Mall. Aansoeke aan Koos 826 - show phone - 7. T's en V's van toepassing.
Boksburg (Gauteng)

TWEE SLAAPKAMER WOONSTEL IN HARTENBOS (SWELLENDAMLAAN) ~

reeds verhuur vanaf 5 desember 2016 tot 12 januarie 2017twee slaapkamer woonstel in swellendamlaan in hartenbos; stapafstand vanaf die swems...171985307
South Africa

R 1.500

RUIM 2 SLAAPKAMER WOONSTEL

ruim 2 slaapkamer woonstel beskikbaar vir r4450.00 per maand met pre-paid krag. water ingesluit. kontak linda by 083 449 8882....174082408
South Africa

R 5.990

1 SLAAPKAMER WOONSTEL DADELIK BESKIKBAAR POTCHEFSTROOM

1 Slaapkamer woonstel DADELIK beskikbaar teen verlaagde tarief tot 31 Desember 2016 - R2 500 per maand. Reg oorkant NWU. Eerste opsie vir 2017 - R4550. Vinkel&Koljander nr 18. Ingeboude kaste en lessenaar. Een badkamer (stort, wasbak en toilet). Oopplan kombuis en leefarea. Balkon, onderdak parkering. Koopkrag, waskamer in kompleks. Reg oorkant NWU in Steve Biko Ave.
Potchefstroom (North West)

2 SLAAPKAMER WOONSTEL BRITS

2 Slaapkamerwoonstel te Stofbergstraat Brits. Grondvloer woonstel. Oopplan kombuis/sitkamer Pre-paid krag 1 Afdak per eenheid
South Africa

POTCHEFSTROOM-BULT- NETJIESE 2 SLAAPKAMER WOONSTEL

Netjiese 2 slkp woonstel sentraal gelee. 800m vanaf kampus. Geskik vir student of enige persoon. Ruim slaapkamers met ingeboude kaste. 1 badkamer met stort. Veiligheids omheining en elektroniese hek. Alarm stelsel is beskikbaar. Koopkrag. Water ingesluit. Skakel Merita by 845 - show phone - 5
Potchefstroom (North West)

2 SLAAPKAMER WOONSTEL

2 Slaapkamer met een badkamer. Badkmaer het stort en wasbak met aparte toilet. Groot kombuis met potensiaal vir eetkamer in die kombuis. Groot leefarea. Water en ligte ingesluit by die prys
South Africa

WOONSTEL

Groot gerieflike 1 Slaapkamer tuin woonstel met oopplan kombuis, groot afdak vir 2 motors, eie ingang, baie veilig, loopafstand van busroetes, asook Drs e besighede, ens, nou dadelik beskikbaar vir R3400 sonder krag.. kom geniet die rustige atmosfeer.. in Witoortjie kan my ook kontak op whatsap
Johannesburg (Gauteng)

WOONSTEL IN MONTANA: VERWYSING V221 DADELIK BESKIKBAAR

Ruim oop plan studio woonstel oop plan slaapkamer oop plan sitkamer en kombuis badkamer met bad en stort 1 onderdak parkering
South Africa

R 3.500

WOONSTEL OP NORTHEDEN OMGEWING

2x slaapkamer met oop plan kombuis, badkamer met stort en wasmasjien opkoppeling, Gelee op die stokkiesdraai pad. Krag en water ingesluit
South Africa

2 SLAAPKAMER STUDENTE WOONSTEL - POTCH

2 slaapkamer woonstel apart van studentehuis 2 slaapkamer deel kombuis en badkamer, het ingeboude kaste. Badkamer het stort. Was en braai geriewe op perseel Wifi ook baskikbaar vir elke kamer in woonstel 900m van Universiteit af. Gewilde studente area. Baie goeie sekuriteit plus 2 herdershonde op werf 6 uit 9 van huidige studente van 2016 bly aan vir 2017, dit se baie van beide parteie Sms "potchverblyfm" vir webadres ".co.za" waar alle inlgting oor studentehuis beskikbaar is. Adres: Immergroenstraat nr 1 Afspraak om woonstel te besigtig moet op webadres gemaak word
Potchefstroom (North West)

POTCH-1/2 SLK NETJIESE WOONSTEL 800M VANAF KAMPUS. GESKIK

Netjiese 2 Slaapkamer woonstel 800m vanaf kampus. Is geskik vir student or enige persoon. Veiligheids omheining met elektroniese hek. Is op grondvloer. Skadunet motorafdakke. Alarmstelsel is beskikbaar indien wil aktiveer. Ruim kamers met ingeboude kaste. Leef/kombuis area is klein maar kan dan 2 de slaapkamer as ektra leefruimte gebruik indien verkies. Badkamer met stort. Water ingesluit. Prepaid krag. Kontak my by 084 583 2345
South Africa

R 3.600

DRINGEND OPSOEK NA WOONSTEL

Hey is dringend opsoek na n 2 slaapkamer woonstel kan so pm bekostig en dep afbetaalbaar pay weekliks dringend moet 10 okt uit asb in vanderbijlpark bbm of whatsapp
South Africa

POTCH-1/2 SLK WOONSTEL 800M VAN KAMPUS-GESKIK VIR STUDENT OF

2 Slaapkamer Woonstel 800 m vanaf Kampus. Geskik vir student, werkende persoon of selfs ouer. Daar is 6 woonstelle op gronvloer in die veiligheids kompleks. Elektriese hek en Alarmstelsel is beskikbaar indien wil laat aktiveer. Woon/lefarea is gekombineer met kombuis. Badkamer met stort. Skadunet onderdak parkering. Genoeg ingeboude kaste. 2 ruim slaapkamers, maar leef area is klein. Kan selfs een kamer vir ektra sitkamer inrig indien so verkies.
Potchefstroom (North West)

POTCH-1/2 SLK NETJIESE WOONSTEL 800M VANAF KAMPUS. GESKIK

2 Slaapkamer Woonstel 800 m vanaf Kampus. Geskik vir student, werkende persoon of selfs ouer. Daar is 6 woonstelle op gronvloer in die veiligheids kompleks. Elektriese afstand beheer hek. Alarmstelsel is beskikbaar indien wil laat aktiveer. Woon/leefarea is gekombineer met kombuis. Badkamer met stort,wasbak &toilet. Skadunet onderdak parkering. Genoeg ingeboude kaste. 2 Ruim slaapkamers, maar leef area is klein. Kan selfs een kamer vir ektra sitkamer inrig indien so verkies. Kontak per sel 084 583 2345
South Africa

R 3.600

POTCH-1/2 SLK NETJIES WOONSTEL,800M VANAF KAMPUS.GESKIK

2 Slaapkamer Woonstel 800 m vanaf Kampus. Geskik vir student, werkende persoon of selfs ouer. Daar is 6 woonstelle op gronvloer in die veiligheids kompleks. Elektriese afstand beheer hek. Alarmstelsel is beskikbaar indien wil laat aktiveer. Woon/leefarea is gekombineer met kombuis. Badkamer met stort,wasbak &toilet. Skadunet onderdak parkering. Genoeg ingeboude kaste. 2 Ruim slaapkamers, maar leef area is klein. Kan selfs een kamer vir ektra sitkamer inrig indien so verkies. Kontak by 845 - show phone - 5
Potchefstroom (North West)

ENKEL STUDENTE WOONSTEL

Een slaapkamer woonstel beskikbaar van die 1ste Oktober Daar is een badkamer Veilige onderdak parkering Geen diere word toegelaat Water word ingesluit met 'n Pre-paid krag meter Kontak Thenicia op 712 - show phone - 6
Pretoria (Gauteng)

POTCH-RUIM 1-SLK WOONSTEL 800M VANAF KAMPUS

Netjiese Ruim 1 Slaapkamer Woonstel 800 m vanaf Kampus. Geskik vir student, of werkende persoon. Daar is 6 woonstelle op gronvloer in die kompleks. Elektriese afstand beheer hek en omhein. Alarmstelsel is beskikbaar indien wil laat aktiveer. Ruim Woon/leefarea is gekombineer met kombuis. Badkamer met stort,wasbak &toilet. Skadunet onderdak parkering. Genoeg ingeboude kaste. Water ingesluit. Pre-paid addisioneel. Kontak by 845 - show phone - 5
Potchefstroom (North West)

1 SLAAPKAMER R PM LANGENHOVENPARK

Netjiese 1 slaapkamer woonstel. Oop plan kombuis sit, eet kamer. Onderdak Parkering. R pm water en ligte ingesluit.
South Africa

R 3.400

LYNNWOOD GLEN 2 SLAAPKAMER

Baie ruim 2 Slaapkamer woonstel met 1 badkamer (95m) in Lynnwood Glen, 75 Glenwood straat. Boonste verdieping van 2. Balkon. Boomryk. Kompleks het n Swembad. Parkering onderdak. Water ingesluit.Prepaid Krag Klein troeteldiere met toestemming van beheerliggaam. Baie ingeboude kaste.R7250 pm.Onmiddelik beskikbaar. 619 - show phone -
Pretoria (Gauteng)

PLO NETIESE HANTEERBARE PLOT MET 2 X 1 SLAAPKAMER

Grootte.974 ha Boorgat trek 14 spreiers 3 Fase krag HUIS 1 5 Slaapkamers 3 Badkamers Sitkamer, Eetkamer Kombuis met aparte Opwas. HUIS 2 3 Slaapkamers 2 Badkamers Sitkamer, Eetkamer. Kombuis WOONSTEL 1 1 Slaapkamer, Kombuis, Badkamer, Leefarea, Grasdak. WOONSTEL 2 1 Slaapkamer, Kombuis, Badkamer, Leefarea, Grasdak.
South Africa

R 2.100.000


Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2019 www.clasf.co.za.