Slaapkamer woonstel n

-
loading
Ads with pictures

2 SLAAPKAMER WOONSTEL IN SECUNDA

2 Slaapkamer woonstel in Secunda Die tipe wooning waar jy trots sal wees om jou vriende en kollegas te ontvang. 2 Gerieflike slaapkamers met groot ingeboude kaste, kombuis met genoeg pakplek, koppelings vir skottelgoed wasser en dubbel zink, ingeboude 4 plaat Defy hob en vele meer. Die badkamer het 'n stort EN 'n hoekbad. Die woonstel het 'n glas skuifdeur wat oopmaak op eie privaat tuin voor en agter is 'n groot privaat ruimte onderdak area. Tuindienste is ingesluit wat weekliks die tuin in stand hou. Die woonstel het onderdak parkering vir 2 motors, agter veiligheids heining. Kontak Deon by 836 - show phone - 2 vir afspraak om woonstel te besigtig.
Secunda (Mpumalanga)

1 SLAAPKAMER WOONSTEL IN N VEILIGE KOMPLEKS NABY PICK N PAY

Property Address: Ermelo, Ermelo 1 Slaapkamer woonstel in 'n veilige kompleks naby Pick 'n Pay, 1 badkamer, oopplan sitkamer en kombuis, afdak, gemeenskaplike braai area. Prepaid krag. Beskikbaar vanaf 1 Desember. 1 Slaapkamer 1 Badkamer Ooplan sitkamer en kombuis Afdak Gemeenskaplike braai area in kompleks Prepaid Desember Property Reference #: 184 Agent Details: Veronica van Greunen Sentraal Estate Agents 12 Joubert Street, Ermelo, Mpumalanga Ermelo
Ermelo (Mpumalanga)

R 2.750

TWEE EN 'N HALF SLAAPKAMER WOONSTEL IN QUEENSWOOD NABY

Hierdie twee en 'n half slaapkamer woonstel in Queenswood met 'n baie ruim sit/ eetkamer, vol badkamer en nog 'n aparte toilet, en toesluit motorhuis is in 'n gewilde kompleks met gemeenskaplike swembad en braaiarea. Ongeveer 5 km vanaf Universiteit. Beskikbaar vanaf 1 April 2016 @ R5 500.00 per maand. Om aansoek te doen skakel Koos by 082 602 8057. T & V's geld.
South Africa

R 5.500

1 EN 'N 1/2 SLAAPKAMER WOONSTEL IN LA MONTAGNE

1 en 'n 1/2 slaapkamer woonstel op 9 de vloer in sekuriteits kompleks. Sekure onderdak parkering, swembad en groot area by gebou. Vanaf N4 op Rossouw afrit, Albertus straat La Montagne. Onmiddelik beskikbaar R per maand. Kontak Roelie by
South Africa

ONS IS OPSOEK NA N 2 SLAAPKAMER WOONSTEL IN VANDERBIJLPARK

Ons is opsoek na n 2 slaapkamer woonstel wat pet friendly is (1 fox terrier reun en 1 wyfie kat, albei is huis diere) in Vanderbijlpark in die prys klas van so R water ingesluit met pre-paid krag of R water en krag ingesluit asb. Julle kan my kontak of whatsapp op of bbm op 2BB9E3EE Baie dankie
South Africa

2 SLAAPKAMER WOONSTEL

Ek is dringend opsoek na n 2 slaapkamer woonstel in CW 6 area. Verkieslik water en ligte in gesluit en pet friendly
South Africa

GESINSWONING MET 'N WOONSTEL IN THERESAPARK: DADELIK

Dadelik beskikbaar in Theresapark: Groot gesins woning met 'n woonstel HUIS: 3 slaapkamers met 2 badkamer 2 leefareas met onderskeidelik 'n aircon en 'n ingeboude kaggel oop plan kombuis 2 motorhuise groot tuin met sprankel swembad WOONSTEL: 1 slaapkamer met 'n badkamer oop plan kombuis en leefarea met n balkon 1 veilige onderdak parkering
Pretoria (Gauteng)

DRINGEND OPSOEK NA WOONSTEL

Hey is dringend opsoek na n 2 slaapkamer woonstel kan so pm bekostig en dep afbetaalbaar pay weekliks dringend moet 10 okt uit asb in vanderbijlpark bbm of whatsapp
South Africa

ENKEL STUDENTE WOONSTEL

Een slaapkamer woonstel beskikbaar van die 1ste Oktober Daar is een badkamer Veilige onderdak parkering Geen diere word toegelaat Water word ingesluit met 'n Pre-paid krag meter Kontak Thenicia op 712 - show phone - 6
Pretoria (Gauteng)

LYNNWOOD GLEN 2 SLAAPKAMER

Baie ruim 2 Slaapkamer woonstel met 1 badkamer (95m) in Lynnwood Glen, 75 Glenwood straat. Boonste verdieping van 2. Balkon. Boomryk. Kompleks het n Swembad. Parkering onderdak. Water ingesluit.Prepaid Krag Klein troeteldiere met toestemming van beheerliggaam. Baie ingeboude kaste.R7250 pm.Onmiddelik beskikbaar. 619 - show phone -
Pretoria (Gauteng)

LIEFLIKE 3 SLAAPKAMER HUIS MET 'N WOONSTEL

Baie ruim huis met 'n Woonstel HUIS: 3 slaapkamers en 2 badkamers 1 leefarea met n lugversorger 1 leefarea met n kaggel groot kombuis 2 motorhuise kuier lapa; swembad genestel in 'n groot tuin WOONSTEL: 1 slaapkamer; oop plan sitkamer en kombuis met 'n balkon en badkamer; 1 onderdak toesluit parkering
Pretoria (Gauteng)

4 SLAAPKAMER DUBBEL VERDIEPING

4 Slaapkamer dubbel verdieping huis. Groot balkon. 2 Sitkamers. Groot eetkamer. 3 Badkamers. Kombuis. Tandem m/huis. Motor afdak. Agter huis is n groot woonstel. 2 Slaapkamers. Kombuis. Badkamer. En leef area.
Cape Town (Western Cape)

3 BEDROOM HOUSE FOR SALE IN CENTRAL

Die huis is gelee in 'n besige straat wat ideaal sal wees vir 'n besigheid. Die eiendom is in 'n besigheidsarea gelee asook in die sentrale sakegebied. Die eiendom bestaan uit drie slaapkamers, badkamer, eetkamer, sitkamer en kombuis. Al die kamers beskik oor ingeboude kaste. Die kombuis het netjiese melamien kaste in.Die kombuis het ook 'n nuwe stoof in. Daar is ook 'n twee slaapkamer of een groot slaapkamer woonstel met 'n groot woonvertrek, badkamer en kombuis agter in die erf met afdakke en 'n swembad. Die woonstel kan weer verhuur word en inkomste verseker van ongeveer Drieduisend rand per maand. Internal Agency Ref No:ZZ00005269 # Kitchen: 1 # Parking: 1 Has Pool Has Garden Need some attention Window Type: Steel Ceiling Type: normal Wall Type: plaster Floor Type: Tiles Roof Type: Tile Showers Stove Property Reference #: 13313899 Nearby Schools: Brits skole Nearby Places/Vicinity: Brits Sentrale Sakegebied Agent Details: RENEE DE JAGER Chire Eiendomme Prinsloostraat 15, Brits Brits
Brits (North West)

R 1.020.000

WILD WATERS HOLIDAY ACCOMMODATION ON SOUTH COAST KZN

SHELLY BEACH - MARGATE. Vanaf R220 per dag vir 'n eenheid buite seisoens spesiale aanbiedinge. Bekostigbare netjiese Vakansie akkommodasie. Laat uitboek kan gereël word indien omstandighede dit toelaat teen ‘n ekstra dag tarief.. Ons het 3 ten volle toegeruste eenhede. 1 slaapkamer woonstel akkommodeer 2 – 3 persone. 1 slaapkamer woonstel akkommodeer 4 persone. 2 slaapkamer huis, kan tot 8 persone akkommodeer. SHELLY BEACH. MARGATE. From R220 per day for a unit out of season specials. Clean, comfortable and affordable summer holiday. Late checkout can be arranged if no guest arrive for the day at a tariff. We have 3 fully equipped units. 1 Bedroom flat; accommodate 2 but can accommodate up to 3 on request. 1 bedroom, Flat; can accommodate up to 4. 2 bedroom house, can accommodate up to 8. We are 2 km from 2 main shopping malls. Walk or drive to beach, fishing, tidal pool or just strolling, large property protected by IR beams, alarm. Beach (less than 350m) Each unit has separate braai facility - DSTV - bring own Decoder- connection ready- kitchen (fully equipped) - boat / marine slipway (within 2km) - movies / cinema (less than 2km) - nature trail (less than 2km) - parking all on site - restaurant (less than 2km) - scuba diving (less than 2km) Betalings: EFT of kontant, geen krediet kaarte nie.
South Africa

R 220

5 BEDROOM HOUSE FOR SALE IN BAILLIE PARK

Noordwes - Potchefstroom -Baillie Park - As jy lief is vir onthaal is hierdie huis joune!!! Ruim 5 slaapkamer woning naby skool en besigheidsentrum. Kom kuier saam met vriende en familie onder groot koelte bome met ingeboude braai en swembad. Die bonus is 'n 2 slaapkamer woonstel vir 'n ekstra inkomste of vir ouma en oupa om in te woon. Huis het koopkrag. North West - Potchefstroom -Baillie Park - If you love entertaining, this home is yours !!! Spacious 5 bedroom house near school and business center. Visit with friends and family under big shade trees with built-in barbecue and pool. The bonus is a two bedroom apartment for extra income or for grandparents to live in. House got buying power. Internal Agency Ref No:ZZ00005937 # Kitchen: 1 Rates And Taxes: 1800 Has Pool Has Garden laundry Beautiful Window Type: Steelsults Ceiling Type: Rhino Wall Type: Plaster Floor Type: Tiles & Wood Exterior: Plaster Roof Type: Metal & Slate Showers Stove Property Reference #: 13266881 Nearby Places/Vicinity: Naby supermarkte, skole en verskeie gemeentes. Agent Details: Lorraine Lotter Willows Property Group 68 Steve Biko Avenue Potchefstroom 2531 Potchefstroom
Potchefstroom (North West)

R 2.120.000

RESIDENTIAL APARTMENT TO LET IN POTCHEFSTROOM

1 kamer vir 1 persoon @ R 2 750-001 Kamer deel 2 persone @ R 1 500-00Vir die hele 2 slaapkamer woonstel alleen is @ R 5 500-00Daar is 1 parkering per woonstel. Daar is 'n wassery in die kompleks. 2 badkamers # Reception Rooms: 1 Property Reference #: 1314603 Agent Details: Tharina Van der Linde Just Property Potchefstroom
South Africa

R 5.500

3 BEDROOM HOUSELA HOFF

La hoff,Klerksdorp: Netjiese ruim 3 slaapkamer huis ruim en mooi familie huis met studeer kamer, Ruim kombuis en n klein tuintjie, afdak vir motor. Twee slaapkamer woonstel NIE ingesluit. Pre--paid krag en water is munisipaal.Beskikbaar vanaf 1 Augustus @ R pm. Contact Louise
South Africa

2.8 HEKTAAR BOSVELD PLASIE

Bosveld Plasie van 2.8 hektaar met baie mooi bos. 2.2 meter wild omheining. 4 slaapkamer woonhuis asook 'n 2 slaapkamer woonstel 2 toegeruste boorgate Stoor en sement dam Weggeeprys van R 950 - show phone -
Warmbad (Limpopo)

41HA PLASIE 8KM UIT POTCHEFSTROOM

41Ha Plasie net 8km buite Potchefstroom met hope potensiaal! Hierdie eiendom bied die volgende: • 6 Slaapkamer woning met 3 badkamers. • 2 Slaapkamer woonstel. • Die weiding is hoofsaaklik vlei en natuurlike weiding. • 1 x Groot stoor met ±6m hoë dak, (stoor is ±314m²) Geskik vir swaarvoertuie. • 1 x Klein stoor (±112m²) • Werkswinkel / Kantore (±194m²) • 50% van plaas reeds toegespan met wildsheining. • 3 x Boorgate. • 1 x Sementdam. • 1 x Gronddam met uitkyk oor vlei. • 3 Fase Eskom krag. Die eiendom kort aandag in terme van elektriese bedrading aangesien dit vir 'n lang tyd leeg gestaan het. Kom kyk gerus!! ------------------------------------------------------------------------------------------------------------------- # Parking: 2 Property Reference #: 1807128 Agent Details: Marlize Smith Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
Potchefstroom (North West)

R 1.690.000

4 BEDROOM HOUSE FOR SALE IN MIEDERPARK

Northwest - Potchefstroom - Miederpark - Spacious 4 bedroom home offers plenty of room for the busy family with beautiful finishes. Bonus: 1 bedroom flat which secure you of a extra income per month. Absolute child en pets frindley. Near the Spar, car wash, chemist, schools churches and many more. Noordwes - Potchefstroom - Miederpark - Groot 4 slaapkamer huis wat jou genoeg ruimte bied vir die besige familie met moderne afwerking. BONUS: 1 slaapkamer woonstel wat jou verseker van 'n ekstra inkomste per maand. Absoluut kinder en diere vriendelik. Naby Spar, Karwas, apteek, verskeie gemeentes, skole en vele meer. Internal Agency Ref No:ZZ00006026 # Kitchen: 1 # Parking: 3 Rates And Taxes: 900 Has Garden laundry Beautiful Window Type: Steel Ceiling Type: Rhino Wall Type: Plaster Floor Type: Tiles Roof Type: Tiles Showers Stove Property Reference #: 13297016 Nearby Places/Vicinity: Naby Spar, apteek, kerke en vele meer. Agent Details: Lorraine Lotter Willows Property Group 68 Steve Biko Avenue Potchefstroom 2531 Potchefstroom
Potchefstroom (North West)

R 1.695.000

94M (8.8HA) RIVIERFRONT PLOT - VAALRIVIER

Lieflike 94m rivierfront plot met 'n lisensie vir besproeiing. Slegs 'n vervalle 1 slaapkamer woonstel en asbes stoor maar reg vir ontwikkeling na droom huis, wegbreek plekkie of 'n visserman-hemel! Rustig, vreedsaam en vol lewe. Om en by 30km van Stilfontein en Potchefstroom.
Klerksdorp (North West)

HOLIDAY ACCOMMODATION MANZI MONATE

2 Slaapkamer woonstel (slaap 6) beskikbaar by Manzi Monate vanaf 30 September 2016 (om 16h00) tot 7 Oktober 2016 (om 10h00). Die oord is geleë by Zeekoeigat distrik, Noord-oos van Pretoria, vir R7000. 'n Deposito van R2000 nie terugbetaalde deposito betaalbaar met bespreking en R5000 balans nie later nie as 27 September 2016. Kontak Johan
South Africa

R 7.000

FAMILY HOME IN THERESA PARK WITH APARTMENT: REF B43

Netjies en Ruim Gesinswoning met 'n Woonstel en Dadelik beskikbaar HUIS: 3 slaapkamers met 2 badkamers 1 leefarea met n ingeboude kaggel 1 leefarea met 'n aircon groot oop plan kombuis groot tuin en pragtige swembad WOONSTEL: oop plan kombuis met sitkamer en balkon 1 slaapkamer met 1 badkamer 2 motorhuise vir die huis en 1 toegeboude afdak vir die woonstel
Pretoria (Gauteng)

HOUSE IN PARYS NOW AVAILABLE

THIS HOME OFFERS THE FOLLOWING Just renovated and ready to move in. Some floors in some rooms are parquet floors Pressed Steel Ceilings Has flatlet with Living area, Kitchenette, Bedroom & Bathroom Double Carport HIERDIE HUIS bied die volgende Pas opgeknap en gereed om in te trek. Sommige vloere in sommige vertrekke is blokkiesvloere Staalplafonne Daar is 'n woonstel met 'n leefarea, kombuisie, slaapkamer en badkamer Dubbel motorafdak # Reception Rooms: 1 Has Garden Security Features: fence, access gate Property Reference #: 3102319 Agent Details: Roné Hattingh 341Beyers Naude Drive #xA;Randburg#xA; Northcliff 2195
Parys (Free State)

R 685.000

HARTENBOS SEE VAKANSIEWOONSTEL

2 slaapkamer slaap 6 mense LET WEL MAKS 4 GROOTMENSE,badkamer het n stort Grondvloer,parkering,sekuriteits kompleks. Naby hoofstrand,ATKV oord met warm en koue swembaddens,restaurante en winkel kompleks Ten volle toegerus met nuwe meubels en toebehore asook dstv,ingeboude braai op stoep Bring slegs swemhanddoeke,Ongelukkig geen troeteldiere,asb geen rook in woonstel Minimum 2 aande en R 1500 sleutel depositoe terug betaalbaar voor vertrek Beskikbaar vanaf 2 Mei 2017,pryse wissel met vakansie dae en natuurlik Desember Kontak Danest Cronje 844 - show phone - Prys begin by R 490 per aand.van Desember /Januarie is dit R 1 500 tot R 2000 per aand Eenmalige skoonmaakfooi van R 300
Pretoria (Gauteng)


Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2019 www.clasf.co.za.