Woonstel plot

-
loading
Ads with pictures

PLO NETIESE HANTEERBARE PLOT MET 2 X 1 SLAAPKAMER

Grootte.974 ha Boorgat trek 14 spreiers 3 Fase krag HUIS 1 5 Slaapkamers 3 Badkamers Sitkamer, Eetkamer Kombuis met aparte Opwas. HUIS 2 3 Slaapkamers 2 Badkamers Sitkamer, Eetkamer. Kombuis WOONSTEL 1 1 Slaapkamer, Kombuis, Badkamer, Leefarea, Grasdak. WOONSTEL 2 1 Slaapkamer, Kombuis, Badkamer, Leefarea, Grasdak.
South Africa

R 2.100.000

3 SLAAPKAMER HUIS EN WOONSTEL OP BASHEWA

3 slaapkammer 2 badkammer Huis oopplan kombuis en1 slaapkammer woonstel op plot 4,2 ha Dubel motorhuis en dubel afdak swembad en buite braai.Naby teerpad 15 km vanaf Woodlands sentrum.
Pretoria (Gauteng)

94M (8.8HA) RIVIERFRONT PLOT - VAALRIVIER

Lieflike 94m rivierfront plot met 'n lisensie vir besproeiing. Slegs 'n vervalle 1 slaapkamer woonstel en asbes stoor maar reg vir ontwikkeling na droom huis, wegbreek plekkie of 'n visserman-hemel! Rustig, vreedsaam en vol lewe. Om en by 30km van Stilfontein en Potchefstroom.
Klerksdorp (North West)

8.9 HECTARE PLOT

4 slaapkamers met 3 badkamers sitkamer eetkamer TV kamer groot kombuis braai area swembad een slaapkamer woonstel. Elektriese fencing kamera sisteem beams Lekke groot stoor kamer.
Witbank (Mpumalanga)

R 1.500.000

2 BEDROOM FLAT

2slaapkamer woonstel water en ligte ingesluit en deposto van ook. op n plot 15km vanaf vaaldam in baie rustige area, vir n man bedoel of 2 afgetrede ou mense. Geen vrouens nie! Whatsapp
South Africa

FLAT TO RENT VANDERBIJLPARK

1slaapkamer woonstel baiegroot eie tuin omhein afdak teerpad tot by huis op n plot baie rustig. Kontak asb Peet op die volgende nommers + 278 - show phone - 81 of 722 - show phone - 4...
Vanderbijlpark (Gauteng)

KAMEELDRIFT EAST BIG 1 BEDROOM FLAT TO RENT IMMEDIATELY

KAMEELDRIFT OOS. Ongeveer 6km vanaf Zambesi Mall. By Dam motors/Engen Garage op grondpad uit, 3km grondpad om te ry. Baie gerieflike, groot 1 slaapkamer woonstel met badkamer met stort en bad. Oopplan kombuis en sitkamer. Eie, ommuurde tuin met braai area. Afdak. Groot lapa om enige tyd te gebruik. Krag en water apart betaal volgens Tshwane rates. Veilige plot met beweging daagliks. WAPP asb op 723 - show phone -. Geen mails/ e-pos nie asb.
Pretoria (Gauteng)


Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2020 www.clasf.co.za.