-
loading
Ads with pictures

Sak met 2de


Top sales list sak met 2de

Port Elizabeth (Eastern Cape)
met vergeling as gevolg van ouderdom, prysuitdeling plakker op eerste bladsy, teksblok mooi skoon, verder in goeie toestand, sien foto's asb. 1 kg posgeld = R (sal posgeld kombineer)           Sien ook asb die ander artikels wat ons aanbied: Salomies            Oubaas2        
R 30
See product
Sasolburg (Free State)
Bestel jou gryp sak nou vir slegs R650, baie lekker met baie pak plek, Desi 0608863306
R 650
See product
South Africa
I have dropped the price, no offers. Jurgens Fleetline caravan with modular tent. (5 x 5m) We removed the corner bed and replace it with two single beds with home mattresses. The corner bed did not suet our body wait. Extra lights and plugs are installed. Always stored under roof. Last used in Des - Jan . We are looking for smaller caravan, we are over 60 and intent to tour, South Africa. Ek het die prys laat sak, geen aanbiedings nie. Die tent is die modulere tent wat ongeveer 5 x 5 m is. Die hoek bed is verwyder aangesien (ek bietjie met die ouderdom, vergroot het) en vervang met twee enkel beddens met 150mm matrasse. Met vakansie wil ek ook rus! Ons is in die proses om ‘n kleiner karavaan aan te skaf om te toer.
See product
Cape Town (Western Cape)
We combine postage, so do look at our other items on offer. Postage prices outside of South African borders will differ. Please enquire before purchasing. Dispatched within 2 business days. Condition: Very Good. 2de uitgawe, 1ste druk, sagteband, baie goeie toestand. Fanie Niewenhuys en sy vriende vorm ’n onnutsige en berugte bende seuns in die Keurboslaan kosskool. Hulle is ook maats met die hoof se negejarige niggie Tessa, en wanneer hulle vir ’n tingerige en irriterende seun, Gawie Jonker, ’n streep trek, het Gawie se ma, die aaklige mevrou Jonker, uiteindelik verskoning om met Keurboslaan en doktor Serfontein slaags te raak.   Bibliographic information Title Raaisels Op Keurboslaan [Afrikaans] Book 5 of Keurboslaan Author Theunis Krogh Edition 2nd, Paperback Publisher NB Publishers Limited, ISBN , Length 174 pages
R 45
See product
South Africa
Add on room. Min gebruik. Geen skeure. Sprite Dubbelas karavaan. Rits werkende toestand. Pale ingesluit met sak. Sonskerms met hul klein paaltjies. 3 vensters 2 wat toerits 1 Plastiek venster Besigtig in Graaff- Reinet Prys onderhandelbaar.
R 2.000
See product
South Africa
Sprite Dubbelas karavaan. Kan aanrits by bestaande tent of by karavaan inryg. Pale ingesluit met sak Kantseile wat wiele en kant bedek ook ingesluit. Drasak vir tent. Sprite CI Patio kode Besigtig in Graaff- Reinet Prys onderhandelbaar.
R 2.000
See product
South Africa
Die Roem en die Rou: Stories agter Honoris Crux het in 2008 die eerste keer verskyn as 'n keur uit vertellings wat dekades gelede verskyn het in At van Wyk se twee boeke, Honoris Crux: Ons Dapperes / Our Brave en Honoris Crux II. Ook inligting wat destyds as te sensitief vir publikasie beskou is, is hierin opgeneem. Hierdie heruitgawe verskyn op aandrang van lesers en boekhandelaars. Die troepe se stories gaan oor lewe en dood, oor dade van "malheid of dapperheid" en is deurweef met humor, ironie, tragiek en patos.  Sagteband, 309 bladsye, Afrikaans 2de Druk: November 2015 
R 350
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.