DIE ROEM EN DIE ROU: STORIES AGTER HONORIS CRUX - DR AT VAN IN SOUTH AFRICA
Die Roem en die Rou: Stories agter Honoris Crux het in 2008 die eerste keer verskyn as 'n keur uit vertellings wat dekades gelede verskyn het in At van Wyk se twee boeke, Honoris Crux: Ons Dapperes / Our Brave en Honoris Crux II. Ook inligting wat destyds as te sensitief vir publikasie beskou is, is hierin opgeneem. Hierdie heruitgawe verskyn op aandrang van lesers en boekhandelaars. Die troepe se stories gaan oor lewe en dood, oor dade van "malheid of dapperheid" en is deurweef met humor, ironie, tragiek en patos. Sagteband, 309 bladsye, Afrikaans 2de Druk: November 2015
4.00/5
1 reviews
Price:
R 350,00
R 350,00
Contact
CONTACT