-
loading
Ads with pictures

Saam met


Top sales list saam met

South Africa (All cities)
Magnus Malan - My lewe saam met die SA Weermag - Protea - 2006 - Hardeband met stofomslag in besonder mooi, skoon en stewige toestand.  Magnus Malan het reeds as 13-jarige skoolseun weggeloop om by die destydse Unieverdedigingsmag aan te sluit. Dit was natuurlik tevergeefs, maar sedert hy in 1946 wel by die Liggaamlike Opleidingsbataljon kon aansluit, was sy loopbaan en lewe vir bykans 42 jaar onherroeplik met die Suid- Afrikaanse Weermag vervleg. Malan se militêre loopbaan het hom na verskillende plekke in Suider-Afrika geneem: na Robbeneiland, na die toenmalige Suidwes-Afrika waar die SA Weermag die Suid-Afrikaanse mandaatgebied moes beskerm, na die Militêre Akademie op Saldanha, na die Kasteel in Kaapstad. As Hoof van die Leër en later as Hoof van die Weermag is hy ten nouste betrokke by Suid-Afrika se inval in Angola in 1975 en talle oorgrensoperasies in die dekade wat daarop volg. Malan tree ook toe tot die politiek en sal veral onthou word as Minister van Verdediging in die 1980’s. Malan lewer op bondige wyse verslag oor die invloed wat politieke verwikkelinge in Suider-Afrika sedert 1960 op die strukture en funksies van die Suid-Afrikaanse Weermag gehad het; oor die suksess van Krygkor en oor Suid-Afrika se kernwapenvermoë. Hy verskaf waardevolle konteksgegewens van ’n tydperk volgeprop met staatkundige en militêre gebeure; ’n tydperk wat buitengewone betekenis vir hierdie geslag en die nageslag het, maar wat tans byna vergete geraak het.
R 265
See product
South Africa
My Lewe saam met die SA Weermag By Magnus Malan, Protea uitgewers 2006.  harde band, stofomslag met verweer, met fotos, rubber stemp van vorige eienaars, 518 bls, goeie toestand.
See product
Cape Town (Western Cape)
Carike - Saam Met Jou. This LP was made in by Decibel Musiek (artone) and is in excellent condition. The cover is not in good condition......it has a tear on the top right side, small piece torn off the side, creasing, surface wear to the edges, and fading.     
R 60
See product
South Africa (All cities)
Buy Signed Copy - MAGNUS MALAN - My lewe saam met die SA Weermag for R185.00
R 185
See product
South Africa (All cities)
Buy Signed Copy - Magnus Malan - My Lewe Saam Met Die SA Weermag for R350.00
R 350
See product
South Africa
Magnus Malan het reeds as 13-jarige skoolseun weggeloop om by die destydse Unieverdedigingsmag aan te sluit. Dit was natuurlik tevergeefs, maar sedert hy in 1946 wel by die liggaamlike opleidingsbrigade kon aansluit, was sy loopbaan en lewe vir bykans 42 jaar onherroeplik met die Suid-Afrikaanse Weermag vervleg. Malan se militere loopbaan het hom na verskillende plekke in Suider-Afrika geneem - na Robbeneiland, na die toenmalige Suidwes-Afrika waar die SA Weermag die Suid-Afrikaanse mandaatgebied moes beskerm, na die Militere akademie op Saldanha, na die Kasteel in Kaapstad. As Hoof van die Leer en later as Hoof van die Weermag is hy ten nouste betrokke by Suid-Afrika se inval in Angloa in 1975 en talle oorgrensoperasies in die dekade wat daarop volg. Malan tree ook toe tot die politiek en sal veral onthou word as Minister van Verdediging in die 1980's. Malan lewer op bondige wyse verslag oor die invloed wat politieke verwikkelinge in Suider-Afrika sedert 1960 op die strukture en funksies van die Suid-Afrikaanse Weermag gehad het; oor die suksesse van Krygkor en oor Suid-Afrika se kernwapenvermoe. Hy verskaf waardevolle konteksgegewens van 'n tydperk volgeprop met staatkundige en militere gebeure; 'n tydperk wat buitengewone betekenis vir hierdie geslag en die nageslag het, maar wat tans byna vergete geraak het. Hardcover, 528 pages.  Published 2006 General Magnus Andr de Merindol Malan SSA SD OMSG SM MP (30 January 1930 18 July 2011)  was the Minister of Defence in the cabinet of President P. W. Botha, Chief of the South African Defence Force (SADF) and Chief of the South African Army. He died peacefully at home on Monday 18 July 2011
See product
South Africa
My lewe saam met die SA weermag Magnus Malan by Protea books in good condition, very small amount of damage to the dust cover. Can be collected from Centurion or I can post it to you - buyer pays postage and packaging.
R 200
See product
South Africa
    SUID-AFRIKA / SOUTH AFRICA 2011 - GROENTE UIT JOU EIE TUIN - GESONGHEIDSTUIN MINIATUURVELLETJIE ! POSVARS ! GREEN EARTH - HEALTHY GARDEN MINIATURE SHEET ! PERFECT U/M ! FLORA ! NICE SHEET !!! COMES WITH A LITTLE RECIPE BOOKLET (PLEASE, ADD A NOTE IF YOU WANT TO RECEIVE IT FREE OF CHARGE). ITEM KOM SAAM MET 'N KLEIN RESEPTE BOEKIE (ASSEBLIEF, DUI AAN BY BESTELLING, INDIEN U DIT WIL ONTVANG). BEET - BEETROOT - WORTELS - CARROTS - CABBAGE - SLAAI - SPINASIE - SPINACH - TAMATIES - TOMATO'S !   (Afrikaans, Nederlands, English, Deutsch).  
R 54
See product
South Africa
Peet Coetzee het in n militre omgewing opgegroei, in die dae wat daar nog Saracens en Panhard pantser voertuie en soldate met die ou Britse plat staal helmets in Voortrekkerhoogte te sien was. Sy weermag loopbaan het in 1963 begin en geindig met diens wat hy vir sy land se elite vegtende eenheid kon lewer; "Die Recces" "Ons het heelwat tyd met die Beeld Vertolker AO1 Peet Coetzee by die Spesiale Magte Hoof Kwartier spandeer. Peet was n meester in hierdie veld. Hy het ons bygestaan met die bepaling en deeglike instudering van ons teikens, die roetes en potensile opl posisies." - Kolonel Andr Diedericks HCS, HC, SM, MMM. "Dit was altyd aangenaam om met AO1 Peet Coetzee saam te werk, en kon altyd staatmaak op vernaam goeie vertolkde beeld inligting wat hy aan ons verskaf het." - Majoor Jack Greeff HC, PMM, MMM. 457 pages & photos.  Published 2010
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.