-
loading
Ads with pictures

Malan lewe saam met


Top sales list malan lewe saam met

South Africa
1.          Lank Lewe die Liefde – duet saam met Jay 2.        Call my Name – duet met Jay 3.        Pleister vir my Hart 4.        Saam is ons Beter 5.        Tennessee Waltz 6.        Bekhou, Kophou 7.         Anne Bokkie 8.        Datenight 9.        Kyk, Kyk, Kyk 10.       Toe ‘n Twee Rand nog Twee Rand was 11.        Lay down beside me – duet met Jay 12.       In a Moment Like This – duet met Jay
R 94
See product
South Africa (All cities)
1.Die Lewe Sonderjou 2.Sproetjies 3.Herinnerings 4.My Hart Sing Van Liefde 5.Suidersee 6.Klein Karoo 7.My Huis Is Waar My Hart Is 8.Saam Met Jou 9.Partstryd In Die Boland 10.Alleen 11.Want Ek Is Verlief Op Jou 12.Meisie 13.Ek En My Kitaar 14.Hartseer 15.Eensame Aande 16.Sing 'n Liedjie 17.'n Lang Pad Huistoe 18.My Langvlegselnooi 19.Gee My Sonskyn 20.Die Seewind Bring Heimwee 21.Vaal Ou Karooland 22.Jean Marie 23.Dis Liefde Ware Liefde 24.Wie Sal Kom Nagse
R 36
See product
South Africa (All cities)
Title: Die Wonderlike Wereld Van Teo - 'n Helpende Hand Starring: Animation Synopsis: Gebaseer op 'n bekende versameling kleuter-boeke getitled, TEO ONTEK DIE WERELD.Ons sogenaamde held is 'n rustelose en nuuskierige rooikop seuntjie en hy is vier-jaar oud. Ons ontmoet Teo se familie, sy klein maatjies en sy troeteldiere.Ons ervaar verskeie aktiwiteite wat deel vorm van 'n moderne kind se lewe saam met Teo ensodoende word kykers gestimuleer om meer te leer.Hierdie reeks vermaak en leer jong kykers en is gebaseer op 'n bekende versameling kleuter-boeke getiteld, Teo Ontek die Wereld.
R 69
See product
South Africa (All cities)
Title: Die Wonderlike Wereld Van Teo - Kom Ons Speel Starring: Animation Synopsis: Gebaseer op 'n bekende versameling kleuter-boeke getitled, TEO ONTEK DIE WERELD.Ons sogenaamde held is 'n rustelose en nuuskierige rooikop seuntjie en hy is vier-jaar oud. Ons ontmoet Teo se familie, sy klein maatjies en sy troeteldiere.Ons ervaar verskeie aktiwiteite wat deel vorm van 'n moderne kind se lewe saam met Teo ensodoende word kykers gestimuleer om meer te leer.Hierdie reeks vermaak en leer jong kykers en is gebaseer op 'n bekende versameling kleuter-boeke getiteld, Teo Ontek die Wereld.
R 69
See product
South Africa (All cities)
Title: Die Wonderlike Wereld Van Teo - Kom Ons Gaan Uit Starring: Animation Synopsis: Gebaseer op 'n bekende versameling kleuter-boeke getitled, TEO ONTEK DIE WERELD.Ons sogenaamde held is 'n rustelose en nuuskierige rooikop seuntjie en hy is vier-jaar oud. Ons ontmoet Teo se familie, sy klein maatjies en sy troeteldiere.Ons ervaar verskeie aktiwiteite wat deel vorm van 'n moderne kind se lewe saam met Teo ensodoende word kykers gestimuleer om meer te leer.Hierdie reeks vermaak en leer jong kykers en is gebaseer op 'n bekende versameling kleuter-boeke getiteld, Teo Ontek die Wereld.
R 69
See product
South Africa (All cities)
Title: Die Wonderlike Wereld Van Teo - 'n Nuwe Aankoms Starring: Animation Synopsis: Gebaseer op 'n bekende versameling kleuter-boeke getitled, TEO ONTEK DIE WERELD.Ons sogenaamde held is 'n rustelose en nuuskierige rooikop seuntjie en hy is vier-jaar oud. Ons ontmoet Teo se familie, sy klein maatjies en sy troeteldiere.Ons ervaar verskeie aktiwiteite wat deel vorm van 'n moderne kind se lewe saam met Teo ensodoende word kykers gestimuleer om meer te leer.Hierdie reeks vermaak en leer jong kykers en is gebaseer op 'n bekende versameling kleuter-boeke getiteld, Teo Ontek die Wereld.
R 69
See product
South Africa (All cities)
Title: Die Wonderlike Wereld Van Teo - Dis 'n Geheim Starring: Animation Synopsis: Gebaseer op 'n bekende versameling kleuter-boeke getitled, TEO ONTEK DIE WERELD.Ons sogenaamde held is 'n rustelose en nuuskierige rooikop seuntjie en hy is vier-jaar oud. Ons ontmoet Teo se familie, sy klein maatjies en sy troeteldiere.Ons ervaar verskeie aktiwiteite wat deel vorm van 'n moderne kind se lewe saam met Teo ensodoende word kykers gestimuleer om meer te leer.Hierdie reeks vermaak en leer jong kykers en is gebaseer op 'n bekende versameling kleuter-boeke getiteld,Teo Ontek die Wereld.
R 69
See product
South Africa (All cities)
Title: Die Meerminetjie Starring: Animation Synopsis: Prinses Lena is 'n pragtige, avontuurlustige meermin wat saam met haar koninklike gesin in 'n kasteel diep in die see bly. Sy besit alles wat sy nodig het en geniet die onderwater-lewe saam met haar beste maatjie, 'n dolfyn met die naam Doffie.Nogtans hunker die meerminprinsessie na net een ding: om die menslike w,reld op die dro, land te gaan verken.Wanneer 'n draaikolk haar na die oppervlak van die see neem, gewaar sy die aantreklike Prins Stefan en raak sy dadelik op hom verlief. Lena red sy lewe en belowe haarself dat sy as 'n mens na hom sal terugkeer.Sy is vasberade om met die prins te trou, maar al een wat haar in die plek van haar meerminstert twee bene kan gee, is die nare seeheks, Kassandra. Die seeheks belowe om haar in 'n mens te verander, maar net as Lena haar pragtige stem in ruil gee daarvoor.Maar erger nog, as die prins met iemand anders trou, sal Lena in 'n bol seeskuim verander.
R 39
See product
South Africa (All cities)
Hierdie 'musiekfliek' draai hoofsaaklik om die lewe van Liefling Marais, 'n meisie met 'n passie vir die lewe en 'n neus vir avontuur! Liefling bly op 'n plaas saam met pa Simon, ma Linda, broer Kobus, oupa Karel en huishoudster en vertroueling Katy. Pa Simon is 'n professor by die universiteit en in sy klas ontmoet ons die drie trawante en boesemvriende — Jan, Pieter en Gert. Die seuns is ook Hartbeespoorters en Jan bly by sy ouma Elsa Ferreira. Die storie skop af in 'n Desember vakansie. Rykmansdogter Melanie von Staden, het haar oog ferm gerig op die aantreklike Jan Ferreira wat weer sy oog op Liefling het. Die noodlot bring verliefdes, vriende en sogenaamde vyande onverwags bymekaar. Hierdie is 'n liefdesverhaal vol trane, lag, musiek, dans en nostalgie. Director: Brian Webber Screenplay: Brian Webber Cast: Lika Berning, Bobby van Jaarsveld, Elize Cawood, Rouel Beukes Time: 114min Age Restriction: PG
R 58
See product
South Africa
Ek Wil Jou Nooit Weer Sien (Nuwe Opname) Vlieg Saam Met My Lief Vir Alles Hier Met Jou In My Lewe Love Changes Everything The Music Of The Night Duisend Drome Vat My Ver Jy-s Altyd Daar Bring Him Home Come What May (We Believe In Tomorrow) Jy Kom Dans Dis Jy Circle Of Life Jy-s My Droom Vriend My Way Remember Me The Phantom Of The Opera (with Danielle Smith)
See product
South Africa (All cities)
1: 1 Ek Wens - Mathys Roets en Piet Van Wyk De Vries 1: 2 Gert Vlok nel Se Treine - Piet Van Wyk De Vries 1: 3 Hier Is Ons Nou - Andre Swiegers 1: 4 Rembrandt - Piet Van Wyk De Vries 1: 5 Vir Jou - Piet Van Wyk De Vries 1: 6 Meisie In Die Maan - Piet Van Wyk De Vries 1: 7 Sarie - Piet Van Wyk De Vries 1: 8 In My Lewe - Nardus Du Plooy 1: 9 Kersfees Kind - Piet Van Wyk De Vries 1: 10 Sonvanger - Valiant Swart 1: 11 Afskeid (duet saam met Lucas) Lucas se laaste opname - Lucas Maree 1: 12 Dorsland - (Woorde: Richard Van Der Westhuizen,Musiek: Andre Swiegers) 1: 13 Pelgrims Gebed - Amanda Strydom 1: 14 Soms - Daniel Niehaus
R 94
See product
South Africa (All cities)
Title: Die Storie Van Anastasia Starring: Afrikaans Synopsis: K om saam op 'n reis in die verlede, na Rusland, en geniet die pragtige storievan Anastasia.Sy het in hierdie w,reld groot geword met slegs vier toweragtige musiekinstrumente as geselskap waarmee sy op opwindende avonture gaan.Anastasia is vasberade om aan die w,reld te bewys wie sy regtig is en ontmoet beide vriende, sowel as vyande wat haar geheim verborge wil hou in die proses. Sy het twee minnaars en is onseker omdat sy nie weet watter een om te kies nie, die charismatiese Lchonovitch of die w,reldse Prins Paul. Een van die twee is vasberade om haar te vernietig.Anastasia is ook nie die enigste een met 'n geheim nie, haar musiekinstrumente het 'n kragtige geheim van hulle eie, en wanneer dit bloot gestel word sal haar lewe vir ewig verander.
R 69
See product
South Africa
Intro Wie Ry Saam Adio Amore Jy's My Lewe, My Rede Keurspel My Hart Sing Van Liefde Net Soos 'n Wilger Vlieg Met Jou Droom Green, Green Grass Of Home We Will Make Love Blonde Matroos Sewe Sondes Sloop John B Annemarie Ons Aand So Gou Om
R 49
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.