-
loading
Ads with pictures

Ryperd


Top sales list ryperd

South Africa
Mak 3jaar oue ryperd. Reun. Baie goeie geaardheid en geskik vir kinders. Beskikbaar vir besigtiging te Malmesbury skougronde.
See product
South Africa
MAK KINDER RYPERD, jou kind se eerste perd om jou kind te leer perdry: Outati Cinderella geregistreerde SA Boerperd Merrie 14.3h SCHOOLMASTER, your child’s first horse to teach your child to ride: Outati Cinderella registered SA Boerperd Mare 14.3H
See product
Nylstroom (Limpopo)
Die merrie is baie besonders sy is gehoorsaam met enige iemand wat op haar rug sit. Sy is +- 5jaar oud en so 15hh. Sy is baie mooi geskool. Lekker ryperd vir uitritte en liefdevol.
R 5
See product
South Africa
Baie mak ryperd.adila is baie vriendlike n kinderperd.Trek kar enkel en dubble.Geskik vir kinders vn 5jaar oud,ook n goeie teel merrie 12jaar oud met n microchip en sy is nu dragtig sy vul desember.Sy ruiter is nu op di oomlik is 7jaar oud.n Baie hartseer vekoper
See product
Vanderbijlpark (Gauteng)
Appeloosa reun 12 jaar oud  15.2 hh  Baie mak en betroubare ryperd hy gedra hom baie mooi op uit ritte  Hy spring maklik 1 meter en is  rustig in die skou ring   Hy kan n swaar ruiter dra hy is n mooi fris perd. Sy kondisie is baie mooi Is eerder geskik vir bitjie meer ervare ruiter  Hy skop of byt glad nie  Kontak Winnie Vanderbijlpark
See product
Kimberley (Northern Cape)
15hh 12 jr oud Fantastiese wakker ryperd vir avontuurlistuge ruiter. Baie gehoorsaam baie rustig in die hand, wakker onder die saal, hardloop reguit en hard. Lekker vir plaaswerk en plesier ritte Laai maklik op oop of toe sleepwa.
R 8
See product
South Africa
hi ek het 2 arbier perd een suiwer merrie en een anglo reun. albei onder saal. ek soek n mak kalm ryperd vir my en my kinders sommer vir le...
R 3.000
See product
South Africa
Agoura is 7 Jr oud en haar vul is n 6 maande oue Percheron X. Agoura is n ryperd,maar ek het vir dielaaste twee jaar net met haar geteel. Sy staan 15.1hh Foto van Pa is ook by gevog. Hy is n baie groot perd en staan 16hh. also visit Engelheim Horses on Facebook
See product
Senekal (Free State)
Baie mooi Vlaam reun perd hy is nou 8 jaar. N baie veelsydige ryperd, hy is ideaal vir ryskole. Klein kinders kan op hom ry. Dit is ook n lekker stewige perd vir ouer ruiters, wat meer ervare is.
R 8.000
See product
Rustenburg (North West)
Pragtige hings ongeveer 10jr oud en skat 15.1h hoog. Beide ouers was geregistreer - hy het ongelukkig nie papiere nie. Lekker ryperd. "Weight carrier"...maklik om mee te werk. Sles na goeie huis asb.
R 7.000
See product
Jan Kempdorp (Northern Cape)
Masker is 'n 5 gang Flaamse x Fries skouperd. Hy is 'n reunperd. Hy is 10 jaar oud. Hy is 16hh. Hy is gehoorsaam wanneer dit by hoewe doen en boks klim kom. Hy is 'n lieflike ryperd vir iemand wat die kennis het. Hy is 'n regte gentle giant. Hy is baie liefdevol. Hy skop nie.Hy byt nie. Hy is klaar ontwurm en sy hoewe is gedoen met skoene.
R 25.000
See product
Jan Kempdorp (Northern Cape)
Masker is 'n 5 gang Flaamse x Fries skouperd. Hy is 'n reunperd. Hy is 10 jaar oud. Hy is 16hh. Hy is gehoorsaam wanneer dit by hoewe doen en boks klim kom. Hy is 'n lieflike ryperd vir iemand wat die kennis het. Hy is 'n regte gentle giant. Hy is baie liefdevol. Hy skop nie.Hy byt nie. Hy is klaar ontwurm en sy hoewe is gedoen met skoene. Net na 2PM beskikbaar vir enige navrae. 0f alle ure op 824 - show phone -
See product
Rustenburg (North West)
Boerperd x Arabier reun, 14,2 hand (1,5m), 9jr oud. 'n Spog ryperd met besondere houding en veral die nek. R5000 ona. Sel 076 756 0801. Het veel meer gekos, maar tot 31 Jan slegs R5000. My seun is weg van die plaas en ek kan hom weens gesondheid nie versorg
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.