FLAAMSE X FRIESPERD IN JAN KEMPDORP
Masker is 'n 5 gang Flaamse x Fries skouperd. Hy is 'n reunperd. Hy is 10 jaar oud. Hy is 16hh. Hy is gehoorsaam wanneer dit by hoewe doen en boks klim kom. Hy is 'n lieflike ryperd vir iemand wat die kennis het. Hy is 'n regte gentle giant. Hy is baie liefdevol. Hy skop nie.Hy byt nie. Hy is klaar ontwurm en sy hoewe is gedoen met skoene.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 25.000,00
R 25.000,00
Contact
CONTACT