BOERPERD X ARABIER REUN IN RUSTENBURG
Boerperd x Arabier reun, 14,2 hand (1,5m), 9jr oud. 'n Spog ryperd met besondere houding en veral die nek. R5000 ona. Sel 076 756 0801. Het veel meer gekos, maar tot 31 Jan slegs R5000. My seun is weg van die plaas en ek kan hom weens gesondheid nie versorg
4.00/5
2 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT