APPY HINGS IN RUSTENBURG
Pragtige hings ongeveer 10jr oud en skat 15.1h hoog. Beide ouers was geregistreer - hy het ongelukkig nie papiere nie. Lekker ryperd. "Weight carrier"...maklik om mee te werk. Sles na goeie huis asb.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 7.000,00
R 7.000,00
Contact
CONTACT