ARABIER REUN IN CAPE TOWN
22jr oue reun, het dresseer in PTA maar ek het hom nou al vir sewe jr en ek is nou te swaar vir hom. Het nou 'n ligter ridder nodig met ervaring, en is baie liefde vol en maklik om mee te werk. Hy is by my op die plaas naby Grootbrakrivier en kan enige tyd gesien word. Het 'n lid probleem so hy kan op die meeste een keer per week gery word. Skakel my gerus op 792 - show phone -. Is nie op whatsup nie.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT