-
loading
Ads with pictures

Hondjies goeie


Top sales list hondjies goeie

Cape Town (Western Cape)
Havenese kleintjies. Havenese hondjies om goeie ouers, kan 3 tewe beskikbaar mamma hier gesien word met kleintjies. Liefdevol tuis opgevoed ingeënt microchip ontwurm en vlooi behandel. Gereed vir daar liefdevolle nuwe huise, kontak ons op watsapp nou + 277 - show phone - 07
See product
South Africa
Alsation hondjies, uitstekende honde. Ouers goeie temperament. R1 000. Beide ouers is Alsations, maar is nie geregistreer nie.
R 1.000
See product
South Africa
4 Briekwa (Brindle) & 3 Ligbruin (Fawn) Boxer hondjies Gereed om op 1 Okt na nuwe eienaars te gaan. KUSA geregistreer Gereeld ontwurm Mikroskyfies Veearts goedgekeur 4 Reuntjies & 3 Tefies Goeie bloedlyn
R 6.000
See product
South Africa
Pragtige Boxertjies uit goeie bloedlyne. Tefies en Reuntjies beskikbaar. Sal ontwurm, ingeënt en gemikrochip wees teen 8 weke. 15 July beskikbaar. 028 722 1924 / 082 2207 334
R 6.000
See product
South Africa
Hi daar ek het dringend 2 hondjies wat nuwe huis soek altwee min of meer 2 jaar oud Baie liefdevol. Dringend asb yolande 0737086690
See product
South Africa
Hulle raak nou oulik hulle eet al kossies en speel lekker saam. Hulle is amper 4weke oud en sal reg wees na 2weke om na n goeie huis toe te gaan. Bel my vir enige na vra asb.
R 1.500
See product
South Africa
Hulle raak nou oulik hulle eet al self en speel lekker. Hulle is 5weke oud en amper reg vir n goeie huis. Bel of watsapp my vir enige navra.
R 1.500
See product
South Africa
Ek het nog 2 tefies oor wat reg is vir n goeie huis.Hulle is nou 7weke oud en raak nou te oulik. Bel of watsapp my gerus vir enige belangstelling...Julle kry nog steets die gratis starter kit by.
R 1.000
See product
South Africa
Hulle is reg vir n goeie huis hulle is amper 7weke oud en raak te oulik. Ek het net 2 tefies oor so bel my gerus. Hulle is klaar ingespyt en julle kry nog steets die gratis starter kit by.
R 1.000
See product
East London (Eastern Cape)
Ons het 'n pragtige werpsel 5 Cavalier King Charles Spaniel is daar seuns en meisies beskikbaar. Die kleintjies is ontwurm en flead met advokaat en het ook microchip. Ma en pa is albei familie troeteldiere, kan mamma word sien met hondjies te alle tye. Hulle is opgekoop in ons huis en hulle is op soek na nuwe liefdevolle huise te gaan na.
See product
Secunda (Mpumalanga)
Pragtige 2 labrador hondjies opsoek na goeie huise. Hulle het hulle eerste spuite en is ontwurm. Pa is goue labrador en ma is swart labrador. Hondjies is baie spelerig. Vir meer inligting kontak Abrie by 714 - show phone - 0 of Madalein by 769 - show phone - 2
See product
South Africa
English bulldog puppies. Ons bied aan geregistreerde English Bulldog hondjies uit goeie bloedlyne. Ingeent, ontwurm, microchip en Kusa geregistreerd. Baie mooi en gesonde bullies. Vir meer inligting en fotos kontak of whatsupp Drieka: 0822918126
R 13.500
See product
South Africa
Ons bied aan geregistreerde English Bulldog hondjies uit goeie bloedlyne. Ingeent, ontwurm microchip en Kusa geregistreerd. Baie mooi en gesonde bullies. Vir meer inligting en fotos kontak of whatsupp Drieka: 0822918126
R 13.500
See product
South Africa
Ons bied aan geregistreerde English Bulldog hondjies uit goeie bloedlyne. Ingeent, ontwurm en microchip. Baie mooi en gesonde bullies. Vir meer inligting en fotos kontak of whatsupp Drieka: 0822918126
R 13.500
See product
Alberton (Gauteng)
Pragtige baie vol lewe klein hondjies soek goeie liefdevolle huise R1500 Bel op 842 - show phone - 1 of whattsapp op 765 - show phone - 5
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.