WEIMARANER PUPPIES IN SOUTH AFRICA
Pragtige,sterk en fris Weimaraner hondjies. Hulle het 3,9kg op 4 weke geweeg. Twee tefies en vier reuntjies. Sal 22 Augustus reg wees vir hul nuwe huis. Eerste inspuiting is ingesluit.
4.00/5
1 reviews
Price:
R 2.000,00
R 2.000,00
Contact
CONTACT