-
loading
Ads with pictures

N bly huis


Top sales list n bly huis

East London (Eastern Cape)
Ons het 'n pragtige werpsel 5 Cavalier King Charles Spaniel is daar seuns en meisies beskikbaar. Die kleintjies is ontwurm en flead met advokaat en het ook microchip. Ma en pa is albei familie troeteldiere, kan mamma word sien met hondjies te alle tye. Hulle is opgekoop in ons huis en hulle is op soek na nuwe liefdevolle huise te gaan na.
See product
Pretoria (Gauteng)
Hy is 3 jaar oud en was honde skool.toe en is gewoond aan kinders ook. Hy is geleer om te loop ook met n loopband en is gehouse train. Sy loopband met als sal saam hom gaan hy het ook 2 honde winter jassie en sy bed sal ook saam gaan. Ons is in timsrand. Naby cencurion. Kan my somer whatsapp
See product
Brandfort (Free State)
Ek is op soek na n Goeie huis vir my 2 katte hulle is nou n jaar our. Dit is n mannetjie en n wyfie. Julle kan my kontak by 780 - show phone - 1
See product
South Africa
Bella is opsoek na 'n goeie huis. Ons gaan na 'n kleiner plek en kan haar nie saamvat nie want ons het 'n ouer hond wat moet saamgaan. Sy is baie lojaal aan haar eienaar, liefdevol, gehoorsaam en hou van speel.
R 1.000
See product
Harrismith (Free State)
Ek het 'n husky reun wat 'n goeie huis nodig het. Ons heining is te laag en hy spring oor. Ek wil hom graag vir iemand gee wat mooi na hom sal kyk. Hy is gelee in Harrismith. Hy het sy inentings gekry toe hy babatjie was. Hy is nou so 2 jaar oud en het die mooiste geaardheid. Kontak asb vir meer inligting
See product
Kimberley (Northern Cape)
Ons het drie katjies wat 'n GOEIE huis soek. Iemand regtig vir die katte kan sorg en lief is vir diere. Jy kan een of twee of aldrie vat. Hulle is ongeveer 5 maande oud, baie mak en het in die huis grootgeword. Gratis. Whatsapp asb vir nog foto's. Ons is in Modderrivier/Ritchie area. Geen kansvatters asb.
See product
South Africa
ons op soek na n liefde vole hond wat met my kinders kan speel en nie buit nie en uit die jaard uit gan nie in witbank as iemand n hond het wat n liefde vole hond het wat n goeie huis soek grood asb in witbank
See product
South Africa
Hy is nou 7 maande oud en kort n goeie huis. Hy is baie op en wakker. Rede hoekom ek hom weg gee is hy en my ander hond baklei en is bang hulle kry seer. Sms or whatsapp only
R 1.234
See product
Port Elizabeth (Eastern Cape)
Baie liefdevolle en vol energie.soek baie aandag en n goeie huis asb whatsapp my 723 - show phone - 4
See product
South Africa
ons nodig sorging vir ons vier mannetjiekatte net so vir n maand. ons gaan by famielie bly wat groot honde het wat die kate gaan verskeer. n...
R 1
See product
South Africa
Opsoek na goeie huis vir 4 maande ou reun is n baset gekruis met italian greyhound... baie spelerig rede vir weg gee ons spasie raak te min vir hom. Whatsapp 079 438 9746
R 123
See product
South Africa
ek is dringend opsoek na liefdevolle huise vir my 2 honde. bella, ‘n german shepherd is 7 jaar oud en benji is omtrent 18 maande. ek sal v...176370479
R 50
See product
Springs (Gauteng)
Ek is verniet Ek is gebore op 27/10/2004 Een van my ouers was 'n Border Collie. Ek goeie waghond maar ook liefdevol. Ek soek graag blyplek sodat iemand mooi na my kan kyk asb. Weens onvoorsiene aaklige omstandighede moet my seun na woonstel trek en ek mag nie saamgaan nie:'(
See product
South Africa
Ek het nog 2 katjies wat gereed is om na hul nuwe huise te gaan. Die een is heeltemal gemmer en die ander een is wit en gemmer. Albei is mannetjies. Hulle is baie liefdevol en slaap graag op jou skoot. Laat weet my as jy belangstel,ons is in Malmesbury.
R 30
See product
Groblersdal (Mpumalanga)
Ons is 6 sussies en 1 boetie Jack russeltjies. Ons is op 2 Julie gebore en sal gereed wees op 15 Augustus vir n nuwe huis. Ons bly nou op n Plaas in die Loskopdam distrik. Julle kan ons mense mamma Riesl kontak as iemand graag een van ons wil he. Groete 7 klein Jackies
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.