-
loading
Ads with pictures

N bly huis met


Top sales list n bly huis met

Warmbad (Limpopo)
n Famielie woning met ruim vertrekke, matte in Sit, Eet en slaapkamers. Plank en teelvloere. Dubbel motorhuis. Buitekamer met eie stort en toilet. 2 toestoepe waarvan een toe is met diewering agter by die kombuis. Nog n afdak vir twee motors agter die huis. Veilgheids hekke voor en agter. Omhein met muur en palisade
See product
Pretoria (Gauteng)
Hierdie huis is gelee naby Kolonnade en in 'n heerlike woonbuurt. Daar is 'n huis met n woonstel en n lekker groot tuin. HUIS: 2 slaapkamers 1 badkamer ruim sitkamer groot oop plan kombuis en eetkamer WOONSTEL: 1 groot oop plan vertrek, badkamer en kombuisie Groot Tuin Afdak Wendy en buite toilet Beskikbaar 1 Junie
See product
Parys (Free State)
Lieflike 4 Slaapkamer huis in goeie buurt Die huis het 'n baie groot erf en meer as genoeg plek vir ontwikkeling of aanbou, hy is in een van Parys se beste areas gelee Die huis bestaan uit 'n klein stoep voor, sitkamer met blokkiesvloer, eetkamer met blokkiesvloer of kantoor, kombuis met teels, opwas met Teels, 4 slaapkamers met almal matte, 2 Badkamers met Teels Daar is 'n eenslaapkamer woonstel langs die huis met ook 'n sitkamer, kombuis en badkamer Buite is twee buitekamers, 'n buite toilet en 'n afdak vir plus minus 3 motors Die huis het 'n alarmstelsel vir veiligheid en 'n veiligheidshek Property Reference #: 3935290 Agent Details: Forster Attorneys - Christel van den Berg 3 Percent Com Properties (PTY) Ltd 2904 Ibis Close Pary's Golf Estate
R 1.300.000
See product
Pretoria (Gauteng)
Baie ruim huis met 'n Woonstel HUIS: 3 slaapkamers en 2 badkamers 1 leefarea met n lugversorger 1 leefarea met n kaggel groot kombuis 2 motorhuise kuier lapa; swembad genestel in 'n groot tuin WOONSTEL: 1 slaapkamer; oop plan sitkamer en kombuis met 'n balkon en badkamer; 1 onderdak toesluit parkering
See product
Reddersburg (Free State)
`n Woonhuis wat omskep is in drie woonstelle, elke woonstel beskik oor hul eie kombuis, badkamer en sitkamer, en het elke woonstel ook sy eie kragboks. Dit is nie al nie daar is ook drie afsonderlik kamers wat weg is vanaf die huis met `n gesamentlike badkamer. Vir `n goeie belegging om ekstra inkomste te verdien kontak ons vandag
See product
South Africa
Baie mooi 3slp huis met twee badkamers huis het n swembad en lapa daar is twee woonstelle agter in erf waar tans mense in bly
R 8.370
See product
Cape Town (Western Cape)
Hierdie pragplaas van 5 728ha is geleë 35km suid-oos van Loeriesfontein, noord van Calvinia in die hart van Boesmanland in die Noord Kaap. Die prentjie-mooi landskap bestaan uit uitgestrekte vlaktes, koppies, rotsformasies  en die enkele prominente Spioenkopberg met 'n lieflike plato wat uitkyk oor n groot verskeidenheid plantegroei. Hierdie plaas is perfek geleë vir die toerisme bedryf met n magdom van opsies weens die toeganklikheid en die asemrowende natuurskoon wat lentetyd met n blommekombers bedek is. Alreeds op die plaas is n enkel slaapkamer huis met buitegeboue, werkershuis en n groot skuur. Winter en somer reënval sorg vir water in oorvloed met 7 windpompe en 2 sonpompe, 8 groot reservoirs en 2 groot gronddamme. Die klimaat asook en plategroei voorsien die voornemende koper van goeie gehalte skaap en bok produksie met n dra krag van 1KVE/6.5Ha. 17 kampe is almal toegrus met jakkals- en veeproef draad met elektriese heinings aan die oos en suid grense Vir meer inligting of om te besigtig, skakel my gerus! Property Reference #: 7002001-5406 Agent Details: Carin Bresler EXP Realty South Africa
R 9.000.000
See product
Pretoria (Gauteng)
Dadelik beskikbaar in Theresapark: Groot gesins woning met 'n woonstel HUIS: 3 slaapkamers met 2 badkamer 2 leefareas met onderskeidelik 'n aircon en 'n ingeboude kaggel oop plan kombuis 2 motorhuise groot tuin met sprankel swembad WOONSTEL: 1 slaapkamer met 'n badkamer oop plan kombuis en leefarea met n balkon 1 veilige onderdak parkering
See product
South Africa
Hi almal wat lees Ek en vrou soek so gou moontlik n een slaapkamer huis met perseel vir 2 honde of 2slaapkamer met garage dringend het 2 weke thanks in regard
See product
South Africa
La hoff,Klerksdorp: Netjiese ruim 3 slaapkamer huis met studeerkamer,baie mooi kombuis en n klein tuintjie en 'n afdak vir motor. dadelik beskikbaar
See product
South Africa
La hoff,Klerksdorp: Netjiese ruim 3 slaapkamer huis ruim en mooi familie huis met studeer kamer, Ruim kombuis en n klein tuintjie, afdak vir motor
See product
South Africa
Ruim 2 slaapkamer huis met groot sit/eetkamer en studeerkamer. Ruim kombuis. Aparte badkamer, stort en aparte toilet. Sterk boorgat water en ‘n swembad in Dan Pienaar vir R6500.00 per maand. Die woning beskik oor pre-paid krag. Beskikbaar 1 Augustus 2016. Skakel Linda by 083 449 8882 (Water is uitgesluit) Slegs goedgekeurde huurders sal oorweeg word.
R 6.500
See product
South Africa
Hay ek het n 2 slaap kamer huis Wat ek voor soek of swap vir n plot in die nord kaap die huis is in orania Wat blanke mense bly
See product
Potchefstroom (North West)
POTCHEFSTROOM Luukse Studente Kamers, In ‘n baie modern student lewenstyl huis. Rustige en veilige woongebied van Potchefstroom. Huis word weeksdae gediens Kamers ruim luuks ten volle gemeubileerd, eie badkamer stort toilet end wasbak. Elke kamer eie studiehoek met lessenaar en boekrak. Vir ontspanning gemeenskaplike kuier en leef area moderne student sitkamer, eetkamer kombuis en waskamer met wasmajien en tuimeldroeër. Vanuit kombuis loop uit op ‘n onderdak braai area. Luukse granite afwerking Goeie kwaliteit eetware, gebuiks artikels vir self bediening word voorsien. Veiligheid aspekte van hoogste gehalte voorsien. Genoeg onderdak parkering.
R 2.950
See product
Potchefstroom (North West)
10.5Ha Hoewe buite Potchefstroom met 2 Wonings en Woonstel. Hierdie hoewe is ±14km buite die dorp met baie verbeterings wat insluit: • Ruim 4 Slaapkamer woning met 2 Badkamers, groot stoep met ingeboude braai by die agterdeur van die hoofhuis. • Twee slaapkamer woonstel met 1 Badkamer, verbind met die hoofhuis. • Los staande twee slaapkamer woning met 1 Badkamer. • 1 x Stoor van 138m²,hierdie stoor het ook afdakke aan biede kante. • 1 x Stoor van 78m² • Melk kamer. • Wendy huis asook 'n los staande twee vertrek sink huisie. • 3 x Boorgate waarvan 1 toegerus is.(7000l/uur) • Enkel fase Eskom krag.(220v) • Die hoewe is opgedeel in 4 kampe en is veilig omhein. • ±1.8ha aangeplante Babala gras wat onder besproeiing is. • 1 x Sink dam. Kom kyk gerus! ------------------------------------------------------------------------------------------------------------------ Property Reference #: 1803203 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 2.090.000
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.